Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hip-Nautic

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Olivia D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

We enjoyed every moment. In love with this place and will go back. We enjoyed every moment. In love with this place and will go back. The owners gave us a very warm welcome. Very impressed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Celia T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Stil, mooi, veilig, verwelkomend. Lieflike uitsig, klein maar gerieflik. Badkamer is piepklein en iemand met 'n groot postuur sal nie inpas. Verder uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Baie gerieflike, goed ingerigte plekkie waar mens kan rustig word. Heerlik gerus. Die eenheid is klein maar uitstekend toegerus. Mooiste see-uitsig - mens sien, hoor en ruik die see. Eienaars was baie vriendelik en bedagsaam. Adele het elke dag inligting oor gebeure in die dorp gestuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riki D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Lovely view. Lovely apartment with everything you need. Enjoyed the sea view, short drive to the beach, bird life, local bakery. The hosts are friendly and helpful and provided special little extras.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Rita O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Sal weer hier wil tuisgaan. Baie netjiese en skoon plek. En daar was lekker bederfies soos beskuit, koekies, sjokolade, en melk in die yskas. Dankie vir die gasvryheid en vir die lekker geselsies. Julle is sout van die aarde mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Al-mare K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Baie mooi view en baie goed ingerig. Was nou 'n uitsonderlike stormnaweek, maar in die somer sal dit nogal baie lekker wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dorette S
Kort verblyf
5.0
Sep 2023

Presies wat die naam sê, hypnotic. Netheid uitstekend, pelkkie bied alles en nog meer wat jy verwag. Eienaars is dierbare mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janita L
Kort verblyf
4.8
Jan 2023

Asemrowende uitsig en uitstekende ligging. Pragtige, netjiese blyplek. Heerlik stil en rustig, omring deur die natuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Adri B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Ons nuwe gunstelingplek. Ons het Hip-Nautic en Yzerfontein ongelooflik geniet! Hip-Nautic is perfek geleë met 'n ongelooflike uitsig. Die gasheer en gasvrou is baie oulik en vreeslik gasvry. Ons het so lekker met hulle gekuier. Hulle het ons ook vreeslik bederf met koekies en beskuit deur die loop van ons tyd daar. Die plekkie is baie goed toegerus met alles wat jy nodig het. Ons het geensins loadshedding ervaar nie, a.g.v. die eienaars wat voorsorg getref het vir die loadshedding-tye. Die plek het DSTV en ons kon selfs op ons Netflix en Youtube inlog. Perfekte plek vir 'n paartjie. Ons sal beslis weer hier vakansie hou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Caitlin C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Ongelooflike mooi uitsig. Ons het ons kuier by Hip-Nautic vreeslik geniet, baie gasvrye eienaars, perfekte ligging weg van die dorp met die mooiste see-uitsig uit die bed uit. Die eenheid is goed toegerus met alles wat mens benodig. Sal beslis terug gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Mariaan Geverifieer

Eiendomme 45

Resensies 347

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R1 209
R1 209 R665
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 209
R1 209 R665
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Atlantic-rylaan 48, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5141d200041f355fb3a216e966fc998b2eb2aa34da477b0890b2ad32924521935edef8e45ce3264f9db8a6d0a4159e5ca920?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 209 nouVanaf R665 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 48 Atlantic Drive Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 11:00 -33.36255 18.16322

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang