Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hippo Waterfront Lodge and Camping

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 116 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Linda O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

'n Pragtige, rustige plek waar jy ten minste 2 dae moet oorbly. Die 2-slaapkamer hout huisie was basies met alles wat jy nodig het. Die stoep was die kombuis en kuierplek met 'n lieflike uitsig oor die rivier. 'n Heerlike rustige plek. Pragtige grasperke, kroeg met pragtige uitsig. Die plek se bestuur was besonder vriendelik en gasvry. Een nag is te min.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Darlington G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

A home away from home! A refreshing experience. The management was readily available to assist when there was a need. My family really enjoyed the stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hilde J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Verblyf was 10 uit 10. Die mense is so vriendelik. Hulle het ons so tuis laat voel. Die kos was uit die boonste rakke. Definitief 'n plek wat ons weer sal besoek. Ons het so lekker gebly, ons wou nie huis toe gaan nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Hippo Waterfront Lodge and Camping
Thank you for your review. Looking forward to hosting you and your family again at Hippo Waterfront Lodge. Hippo Waterfront Team

Patricia F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Great place at a great location. Lovely rustic lodge on the Crocodile River. 10 minutes from Mbombela. Accommodation was basic and equipped with the basics as well. The kitchen could do with a few extra items such as salad bowls, ice trays and braai dishes, so bring those along. It was very peaceful and the hippos and birds were a bonus. Although the lodge has a restaurant, it is restricted to arranging for meals beforehand, so not fully functional. But all in all, we loved our stay. Hosts were friendly and amazing, and we had some great chats. Will definitely be going back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Chris N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Pragtige stil omgewing waar jy naby natuur kan leef. Vriendelike behulpsame bestuur. Baie netjiese skoon woonplekkie. Daar word baie moeite gedoen om die natuurskoon en tuine baie mooi te hou. Wens ons kon die hippo's sien, maar het die voorreg gehad dat nagapie ons besoek het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Hippo Waterfront Lodge and Camping
Thank you for your review. Looking forward to hosting you and your family again at Hippo Waterfront Lodge. Hippo Waterfront Team

Chris Z
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Gemaklik en tevrede. Lekker gebly, net 'n paar goedjies in die kombuis wat stukkend is. Deksels ens., anders was alles perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Hippo Waterfront Lodge and Camping
Thank you for your review. Looking forward to hosting you and your family again at Hippo Waterfront Lodge. Hippo Waterfront Team

Jenny N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Gasvry, verwelkomend, gerieflik, asemrowend mooi natuurskoon. Ons was vriendelik ontvang en het gevoel of ons by familie kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Hippo Waterfront Lodge and Camping
Thank you for your review. Looking forward to hosting you and your family again at Hippo Waterfront Lodge. Hippo Waterfront Team

Sonja N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Mei 2024

Kuiper plek beslus. Die bestuur en mense daar is awesome, vriendelik, behulpsaam en baie gasvry.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Johan
Hippo Waterfront Lodge and Camping
Thank you for your review. Looking forward to hosting you and your family again at Hippo Waterfront Lodge. Hippo Waterfront Team

Marlene V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Rustige en asemrowende belewenis! Rustige naweek-wegbreek om net te herlaai. Pragtige omgewing en stilte met net die natuur se geluide wat jou omring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Hippo Waterfront Lodge and Camping
Thank you for your review. Looking forward to hosting you and your family again at Hippo Waterfront Lodge. Hippo Waterfront Team

Martin C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Uitstekend. Uitstekende plekkie en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Hippo Waterfront Lodge and Camping
Thank you for your review. Looking forward to hosting you and your family again at Hippo Waterfront Lodge. Hippo Waterfront Team

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 116

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 995
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 995
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 42 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sterkspruit 41, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9b4a62481c56ae90c9e31a02506d690606b5b236b0407563c5c352854c7a0528eb7e6c3fbec768bb57457e4a2d72e2fd9b93?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R995 per nag (plek vir 3) 116 5 1 5 Sterkspruit 41 Mbombela (Nelspruit) 1200 Mpumalanga 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -25.436070124301 30.869108007965

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang