Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hippo Water Front Lodge

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 109 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Marlene V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Rustige en asemrowende belewenis! Rustige naweek-wegbreek om net te herlaai. Pragtige omgewing en stilte met net die natuur se geluide wat jou omring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Uitstekend. Uitstekende plekkie en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2023

Lekker rustige naweek wegbreek plekkie. Baie rustige atmosfeer. Het die 'outdoor kitchen' baie geniet.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Mei 2024

Kuiper plek beslus. Die bestuur en mense daar is awesome, vriendelik, behulpsaam en baie gasvry.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jacques C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2023

Stayed over a few times and always welcoming and the facilities are great. Great place to stop over on our way to or from Kruger National Park.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barend P
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Aug 2023

Net vir oorslaap goed. Daar kort so bietjie aandag aan die afwerking en voorkoms.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Amy L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2022

Magical. What an amazingly peaceful little place. So many night sounds and nocturnal visitors. The cabins are clean and well maintained, would definitely go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erica M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Value for money. Great place quiet lovely scenery and birds.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Na 'n paar dae van storms en baie reën en toegangspad wat 'n uitdaging is weens verspoelings, het dit gevoel of ons by 'n oase aangekom het. Rustige plek met vriendelike ontvangs. Blyplek het alles gehad wat ons nodig gehad het en nog meer. Kuier was net te kort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel F
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Mrt 2022

Beautiful, comfortable, tranquil. We enjoyed the weekend at Hippo Waterfront, the open kitchen entertainment deck was awesome concept. Rooms was comfortable, air-con bonus in the Lowveld humidity. Very secure and save for kids.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 109

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R995
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R995
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 35 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sterkspruit 41, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgxOTg3YjY1LTI1N2UtNDgzZi04NGUyLWE2YWZkMGYxM2JmOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R995 per nag (plek vir 3) 109 5 1 5 Sterkspruit 41 Mbombela (Nelspruit) 1200 Mpumalanga 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -25.436070124301 30.869108007965

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang