Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hippo Water Front Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 109

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 109 resensies vir Hippo Water Front Lodge
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Marlene V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene V

Rustige en asemrowende belewenis!

Rustige naweek-wegbreek om net te herlaai. Pragtige omgewing en stilte met net die natuur se geluide wat jou omring.

Martin C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin C

Uitstekend.

Uitstekende plekkie en baie netjies.

Susan B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan B

Lekker rustige naweek wegbreek plekkie.

Baie rustige atmosfeer. Het die 'outdoor kitchen' baie geniet.

Sonja N - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja N

Kuiper plek beslus.

Die bestuur en mense daar is awesome, vriendelik, behulpsaam en baie gasvry.

Jacques C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques C

Stayed over a few times and always welcoming and the facilities are great.

Great place to stop over on our way to or from Kruger National Park.

Barend P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Barend P

Net vir oorslaap goed.

Daar kort so bietjie aandag aan die afwerking en voorkoms.

Amy L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amy L

Magical.

What an amazingly peaceful little place. So many night sounds and nocturnal visitors. The cabins are clean and well maintained, would definitely go back.

Louise P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise P

Na 'n paar dae van storms en baie reën en toegangspad wat 'n uitdaging is weens verspoelings, het dit gevoel of ons by 'n oase aangekom het.

Rustige plek met vriendelike ontvangs. Blyplek het alles gehad wat ons nodig gehad het en nog meer. Kuier was net te kort.

Erica M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erica M

Value for money.

Great place quiet lovely scenery and birds.

Ronel F - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel F

Beautiful, comfortable, tranquil.

We enjoyed the weekend at Hippo Waterfront, the open kitchen entertainment deck was awesome concept. Rooms was comfortable, air-con bonus in the Lowveld humidity. Very secure and save for kids.

Anonieme gas - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Jamie K - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jamie K

Pragtige plek, baie behulpsame mense.

Vreeslik lekker gebly!

Fanie P - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie P

Awesome.

Lekker rustig. Dit is baie mooi en mens kan uitrus daar as mens ’n besige week gehad het.

Nelda V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelda V

Dit was heerlik rustig en die omgewing is baie mooi.

Dit was lekker ontspannend daar. Gaan definitief weer aanbeveel vir ander mense.

Tarik B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tarik B

Lovely venue by river.

Sorry not to stay longer. Great location.

Lee-ann D - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lee-ann D

Pragtige, rustige plek.

So mooi hier, het elke oomblik geniet.

Milana G - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Milana G

Awesome experience, quiet, relaxing and most amazing Host, Johan!

We arrived late, but our host Johan was waiting for us. He made us feel at home immediately with his hospitality. The hippos were our morning wake up call and at night they made their way back up-river again. Totally ready to entertain us with their "river ballet". Good value for money.

Meredyth B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Meredyth B

Very disappointed that such a lovely environment does not have a caravan area of the same quality.

I suppose it’s okay for a stopover but not a holiday or even long weekend. As the price is about R100-150 more than we are accustomed to paying this was very poor. At 350 per night we expected the cloakrooms and kitchen area to be in pristine condition and cleanliness. The swimming pool looked more like a duck pond than a pool.

Annika S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annika S

Peaceful, wonderful and tranquil.

We stayed for 3 days and each day was as amazing as the one before. The owner and staff on site are friendly and accommodating, and it's like a home away from home. The chalets are fantastic, and the outdoor kitchen is a stroke of genius. The view from our chalet was magnificent, and the gardens and foliage were breathtaking. We will definitely go back!

Rita E - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita E

Baie rustig en vriendelike omgewing. Sal beslis weer soontoe gaan.

Dit was baie lekker. My seuntjie het die seekoeie baie geniet en dit was alles baie skoon en veilig. Sal weer gaan.

Clarise L - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clarise L

Heerlike oornagstop.

Ons was baie verbaas met wat ons gekry het. Die hut was voor teen die rivier. Groot, groen grasperk en groot bome. Ideaal vir 'n familie om hulle bene te rek voor die Kruger. Of vir 'n wegbreek. Goed ingerig. Skoon en netjies. Stort was ruim. Baie lekker oorgeslaap.

Hippo Water Front Lodge se terugvoer

Baie dankie, dit is 'n groot plesier.

Hippo Water Front Lodge
Manie J - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manie J

Baie lekker kort kuiertjie saam met ons honde en voëls.

Baie mooi plekkie. So goed geleë. Mense is baie behulpsaam. En seekoeie is amazing om so naby te sien.

Chantelle P - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle P

Absoluut wonderlik.

Ons het die baie geniet by Hippo Water Front Lodge. Dit is baie rustig en so mooi natuurskoon. Sal definitief weer hier bespreek vir 'n week.

Carel A - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel A

Great place, a must stay.

Short dirt road is in very god condition and hardly notice the 3500 meters once off the main highway. This really let you start to relax. Once at the gate, you know it's going to be a great stay. Facility is great and adequate with personal friendly service. We did not want to leave after 5 days and the hippos is the best closeup and relaxing 5 min away from the mall if you need to go. Will recommend this.

Susan V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan V

Rustige atmosfeer en pragtige uitsig.

Ons het ons oornag vreeslik geniet. Die uitsig is pragtig en ons meisies was baie opgewonde om die seekoeie te kon sien. Rustige atmosfeer wat definitief nodig is as mens wegbreek.

Vanessa D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa D

Awesome place for a getaway.

Our family will definitely return. The accommodation was nice, the views and atmosphere perfect for a relaxing getaway.

Yolandi V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi V

Dit was vreeslik rustig.

Ek sal definitief weer Hippo Water Front Lodge besoek met my kleinkind, dit was veilig en ons het dit vreeslik geniet. Ons plekkie was daagliks skoon gemaak en ons het vreeslik lekker gerus.

Dianne K - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dianne K

Baie lekker, skoon en vriendelik. Lekker rustig, sal beslis weer gaan.

Lekker, was so rustig nice.

Richard L - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard L

Baie lekker gewees.

Moeite moet gedoen word om beter matrasse te gee en daar was rotte/muise op die dak! Andersins was ons heeltemal tevrede!

Erika F - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika F

Baie pragtige en skoon plek!

Dit is ons tweede keer wat ons hier oorslaap en ons is nie terleurgesteld nie! Pragtige omgewing en 'n skoon, gemaklike en leefbare blyplek! Die kinders geniet die groot grasperke en bome en dis groot pret om vir die seekoeie te kyk. Ons sal vir seker weer kom!

Edward R - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edward R

Had breakfast watching a hippo.

Very pleasant stay for the second time.

Yolanda S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda S

Heerlik rustig tussen die bome met die geluid van die seekoeie wat speel.

Dit was heerlik rustig tussen die bome met die apies wat rondhardloop en die geluid van seekoeie wat speel in die water. Ons kon rivier toe loop en die seekoeie afneem. Dit was baie lekker. Dit was net koud in die nag so pak warm klere in vir die nag.

Ferdie V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdie V

Asemrowend rustig en mooi natuur.

Dit was so 'n aangename rustige tyd daar en wens ons kon baie langer bly. Die natuurskoon is so pragtig en die verblyf naby die water was sommer 'n heerlikheid. Kan net positief van die plek praat en sal vir seker weer daar besoek doen en sommer ook langer kuier.

Manie P - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Manie P

Was baie lekker gewees, skoon en rustig.

Netjies, skoon en alles wat jy benodig is beskikbaar.

Rondin D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rondin D

Relaxing and beautiful surroundings! Hippos around every corner!

You definitely feel at home with nature here, the cabins are comfortable, and have everything you need for a weekend getaway. The linen needs to be replaced, it is "well worn" but everything else was simply breathtaking. the hippos kept us entertained the entire weekend and if you're a birder, you're at the right place!

Philip V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Philip V

Bekostigbare, netjiese verblyf. Goed toegeruste eenheid met lugreeling en baie vriendelike, hulpvaardige personeel.

Baie lekker ervaring vir die kinders om in 'n houthuis te oornag. Netjiese eenheid met als wat nodig is vir 'n kort verblyf. Seekoeie 150 meter van die eenheid af in volle sig was 'n bonus, kinders was mal daaroor.

Erika F - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika F

Heerlike rustige tydjie gehad!

Ons het 'n heerlike ervaring gehad en ons en die kinders kon nie wag om die seekoeie te soek nie en ons kon hulle gelukkig sien en hoor! Die kinders het die groot grasperk en bome terdeë geniet! Die eenheid was netjies en die kombuis buite was 'n verfrissende verandering! Sal vir seker weer kom!

Christine H - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine H

Fantasies.

Pragtige doodstil plek! Was lekker om die apies en seekoeie te sien elke dag. Rustige natuurskoon! Beslis 'n moet! Sal weer gaan, al is dit net vir voëlkyk! Baie dankie.

Nelius B - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelius B

Awesomeness.

I recommend this place, absolutely fantastic.

Anneke V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke V

Pragtige plek, baie lekker gebly.

Het baie lekker gebly by hierdie pragtige plek! Vriendelike diens, die houthuis het alles wat jy nodig het, met die mooiste uitsig oor die rivier en grasperke. Die seekoeie is 'n groot bonus. Sal beslis weer kom kuier!

Jaco V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V

Great layout and beautiful surroundings.

Was a pleasure to stay here again and will definitely return to enjoy the wonderful view and great accommodation!

Carmen T - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen T

Nature retreat and what a surprise to see the hippo's in the water near your chalet. The monkeys in the morning was a treat.

What a lovely retreat in nature and to see the hippo's in the water was such a surprise. The only suggestion which I would like to give is to move the braai area perhaps near to the patio, otherwise the monkeys was a treat and the facilities were good.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Natuur-wegbreek en 'n verrassing om die seekoeie in die water naby jou chalet te sien. Die ape in die oggend was oulik.

Wat 'n pragtige toevlug in die natuur en die seekoeie in die water sien, was so 'n verrassing. Die enigste voorstel wat ek graag wil gee, is om die braai-area miskien nader aan die patio te beweeg. Andersins was die ape oulik en die geriewe was goed.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Yolanda H - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda H

Rustige wegbreek.

Rustige atmosfeer. Skoon en netjies. Diens is vriendelik. Natuurlewe is pragtig.

Belinda V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda V

Pragtige, rustige plek.

Die verblyf was ongelooflik en die gasvryheid van die eienaars was fantasties. Die plekkie is rustig, pragtige uitsig oor die rivier en die groen gras was so verwelkomend. Sal die plek vir enige tyd vir ander mense aanbeveel. Regte waarde vir geld.

Joelene V - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joelene V

Rustig, wonderlike uitsig. Naby aan alles.

Uitleg van so aard dat jy volle privaatheid geniet. Alles was skoon en netjies. Grasperke gesny, gemaklik om by rivier uit te kom. Pragtige uitsig.

Wilma T - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma T

Puik, vriendelik en behulpsaam.

Baie lekker rustig en vriendelik.

Danel B - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danel B

Ons verblyf was onvergeetlik lekker.

Wow! Hoe mooi en netjies is dit nie net by Hippo Waterfront Resort nie. Ons het ongelooflik lekker ontspan en die natuurskoon en die seekoeie ongelooflik geniet. Alles wat mens benodig, is in die eenheid. Niks kom kort nie. Ek sal hierdie plekkie aanbeveel vir almal.

Frik V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frik V

Baie rustig.

Lekker rustige plek om te ontspan.

Tommie T - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tommie T

Fantastiese veblyf in die natuur.

Netjiese verblyf. Die personeel laat jou onmiddellik tuis voel. Voel soos die paradys. Sal definitief weer daar gaan bly. Uitstekend.

Cathelin E - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cathelin E

Dit was asemrowend mooi en ontspannend.

Ons het dit baie geniet, die diens was uitstekend en die plek mooi en groen die seekoeie was natuurlik 'n hoogtepunt. Ek beveel dit baie sterk aan vir enige iemand. Ons sal beslis weer daar gaan kuier.

Tobie L - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tobie L

Fantasties.

Hippo Waterfront Loge is 'n baie lekker blyplek. Dit is rustig, ontvangs is baie goed en die wooneenhede is in 'n baie goeie toestand. Dit is naby Nelspruit, so jy kan vinning inry dorp tpoe sou jy moet. As jy iemand is wat hou van rustigheid en die natuur sal jy lekker bly by Hippo Waterfront Loge. Dankie Hippo, my naweek was fantasties by julle.

Bernard P - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernard P

This was a very nice place to stay and the players enjoyed it.

The people are very friendly. They treated us well. It is in nature and very quiet nice place to go and rest and get away from people and city life. I would go back there again.

Victor F - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Victor F

Ideale verbyf indien jy 'n plekkie soek om net rustig te verkeer, weg van die stad se lawaai.

Eenvoudige verblyf met pragtige natuurtonele by rivier. Vriendelike diens en skoon.

Jaco G - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco G

Baie rustig, het dit geniet, sal dalk weer teruggaan.

Hulle kan 'n plan maak met die Dstv wat glad nie werk nie, wou dalk net die rugby kyk, geen sein nie.

Ryno S - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ryno S

Baie gerieflike, stil en ontspannende naweek.

Baie dankie vir die lekker naweek wat ons daar kon deurgebring het en dat julle ons hondjie toegelaat het. Dit was regtig 'n ervaring om so naby aan die seekoeie te wees terwyl jy visvang.

Christa F - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christa F

Heerlik.

Dit was 'n pragtige plek, sal weer soontoe gaan enige tyd.

Monica K - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Monica K

Asemrowend.

Heerlik gekuier, vriendelik ontvang.

Cornell S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornell S

Rustig en stil. Pragtige uitsig oor rivier.

Pragtige omgewing nie te ver van die dorp af nie. Uitsig oor river en Hippo vermaaklikheid was iets besonders vir groot en klein. Rustige en gesellige atmosfeer by die kroeg het ons baie geniet, asook die braaigeriewe daar. Braai geriewe by houthuisies is op ongemaklike plek. Hierdie lodge is vir seker hoog op die waarde vir geld lys, alhoewel die huisies en beddegoed 'n bietjie aandag en liefde kort. Die eienaars en bestuurder was behulpsaam en vriendlik tydens ons besoek.

Anonieme gas - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Nadia G - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia G

Was baie skoon plek en baie rustig.

Waarde vir geld, baie skoon en rustig.

Jacques M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques M

Heerlik rustig en pragtige grasperke.

Ons het lekker gerus. Blyplek was skoon en netjies. Alles het gewerk. Anton by die bar in die aande was fantasties. Ons kinders het dit baie geniet en beplan al hulle volgende vakansie by Hippo Waterfront.

Marie H - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie H

Dit is alles wat ons wou gehad het! Pragtige plek. Gasvrye mense!

Hippo Water Front Lodge is alles wat ons nodig het. Die kos is heerlik. Die omgewing asemrowend mooi. Die rivier voor ons blyplek is ongelooflik. Ons kon gaan stap. Ons het gerus. Ek sal vir seker weer gaan. Baie dankie vir 'n heerlike naweek!

Dicky V - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dicky V

Baie lekker gekuier. Geriewe heeltemal voldoende.

Baie lekker plekkie vir wegbreek. Sal enigetyd aanbeveel.

Mariana M - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana M

Rustig, skoon en netjies.

Die plek is baie goed ingerig. Dit is baie rustig en die ideale plek om weg te breek vir 'n naweek. Almal is baie vriendelik en ek sal die plek vir enige iemand aanbeveel.

Christa E - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa E

Beautiful view.

Very friendly people and will go back again. Quiet and very relaxing. We all enjoyed our stay at Hippo. Nelspruit only 13 km from Hippo Waterfront.

Francois V - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois V

Aangename verassing toe ons daar arriveer, pragtige plek, dankie Johan.

'n Mens is maar altyd skepties, maar ons was baie aangenaam verras met hoe mooi en netjies die lodge is. Dankie Johan vir jou gasvryheid, puik plek, sal weer kom kuier.

Rialda V - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rialda V

Baie lekker, rustig en ontspanne.

Almal baie behulpsaam en vriendelik. Plek regtig baie netjies. Sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Naomi L - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi L

Ons sal beslis weer eendag daar gaan kuier.

Die pad na Hippo Water Front Lodge is nie van die beste grondpaaie nie, toe ons Vrydagmiddag daar arriveer, het 'n geweldige storm losgebars. Ons was afgesny van die samelewing. My skoondogter wat ver swanger is en woonagtig is in Nelspruit en my moeder wat 93 is, het saam met ons daar gekuier, my seun sou hulle later kom haal. Met die geweldige storm kon my seun nie deurkom nie, al die paaie na die oord was onder water. Die eienaar van die oord het vir ons kerse gebring en het die cabin langs ons vir my moeder en skoondogter gegee om in te oornag. Dit was so 'n wonderlike gebaar, ons is so dankbaar. Die cabins is klein, vreeslik eenvoudig, maar wonderlik mooi, netjies, mooi uitsig, stil en rustig. Ons sal beslis in die toekoms as ons in Nelspruit gaan kuier, weer van die plek gebruik maak.

Anzelle V - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anzelle V

Vriendelike behulpsaame ontvangs, rustige omgewing, mense met geduld vir kinders en troeteldiere.

Die lodge is in `n rustige omgewing, waar jy kan gaan ontspan. Hou jou oë oop vir die kleindingetjies, jy sal verbaas wees wat jy als sien. Dis netjies en die baie vriendelike en akkommoderende eienaar maak jou verblyf werklik aangenaam. Kinders en troeteldiere is welkom, met lowergroen grasperke om op te speel en 'n heerlike koel swembad. Uitstekende plek om te besoek.

Michael R - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michael R

Lekker rustige oorbly.

Weet nie of dit elke aand is nie, maar ons is genooi om deel te hê aan 'n lekker aandete en daar was lekker kuiergeriewe. Regte seekoeie. Nie net 'n naam nie. Daar is 'n stuk grondpad waarvan ek nie vooraf bewus was nie, maar my gewone sedan kon dit hanteer.

Lourie K - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourie K

Great accomodation and value for money!

Very nice, quite and tranquil area. Was great to view the Hippos in the river in front of the Bungalows. Nice, clean, secure and affordable accommodation.Great value for money! Host Johan was very friendly and stay was most enjoyable! Will surely visit Hippo Water Front Lodge again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Great verblyf en waarde vir geld!

Baie lekker en nice, still, rustige omgewing. Was lekker om vir die seekoeie in die rivier te kyk van die Bungalows af. Nice, skoon, veilige verblyf. Goeie waarde vir geld! Johan, die gasheer was baie vriendelik en ons het baie lekker gebly! Ons sal definitief weer 'n draai maak by Hippo Water River Front Lodge.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Heleen G - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen G

Baie mooi.

Hippo is pragtig. Baie ontspannend.

Chris H - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chris H

Baie lekker gebly - heerlik en mooi.

Sover die beste selfsorg-eenheid in Nelspruit omgewing. Pragtige omgewing langs die rivier met lugversorging in chalets - puik. Netjies en skoon en area word goed instandgehou. Matrasse op beddens sal egter binnekort vervang moet word, maar was darem nog aanvaarbaar.

Klaas C - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Klaas C

Very nice, quiet and pleasant stay.

The management is friendly and go the extra mile to make your stay pleasant.

Hester B - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hester B

Goed toegerus.

Het baie lekker gebly. Alles was soos geadverteer.

Deborah S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Deborah S

Very peaceful and quiet.

Johan and staff were friendly and helpful, had a wonderful holiday there although Hippos weren't there to see, much to everyone's disappointment.

Chris-marié M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris-marié M

Terrein en blyplek baie netjies en skoon.

Dit is 'n pragtige plek en die mooiste uitsig op die rivier. Ek sal enige tyd weer teruggaan. Daar was geen perdry nie, so in hulle beskrywing moet hulle dit afhaal. Al die personeel was baie vriendelik en het mens tuis laat voel.

Lauraine R - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lauraine R

Hidden gem close to Kruger.

Hidden gem, almost reluctant to tell too many people about this place in case it loses it's uniqueness.

Michelle S - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle S

Rustig en lekker vir die kiddies.

Hippo Water Front Lodge is baie rustig, skoon en netjies. Die kinders het dit baie geniet, baie ruim, lekker groot grasperk om op te speel on rond hardloop.

Somarie S - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Somarie S

Baie gemaklik.

Ons het baie lekker gebly, baie rustig.

Anonieme gas - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Cornelia E - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cornelia E

Gasvry en rustig.

Ons het baie lekker gekuier by Hippo. Johan en kie is baie gasvry. Die kinders kon lekker met hulle fietse rondry.

Elna P - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna P

Fantasties.

Dit is 'n lieflike plek, baie vriendelike mense en baie rustig. Skoon en netjies. Sal enige tyd weer teruggaan! Die apies is te oulik!

Peter D - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter D

Baie vriendelike diens, skoon en netjies.

Ons het een nag oorgebly en dit is ideale plek om te oornag op pad wildtuin toe. Skoon en netjies.

Roelien R - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelien R

Heel rustig langs die rivier met die seekoei-geluide in die agtergrond.

Gerieflik en rustig langs die Krokodilrivier waar die seekoeie rustig rivier op en af beweeg gedurende die dag en snags tussen die huisies hul trommeldik kom eet aan die lekker groen gras.

Andre J - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre J

Ongelooflike natuurskoon en omgewing.

Baie dankie Anton en Jan van Hippo Water Front Lodge, Mpumalanga. Die langnaweek was onvergeetlik, maar te kort. Dit is 'n natuurskoon plekkie en heerlike asemrowende omgewing. Ons was baie hartseer om terug te kom Vereeniging toe. Die bestuur en skoonmakers was uiters besorg oor ons en het die chalets elke dag skoon en netjies gemaak, terwyl ons uit was. Die oulikste was die klein apies wat op die stoep kom broodjies haal het, letterlik sentimeters van ons af en dan die hippos, te wonderlik. Nog 'n weggesteekte natuurskoonheid van God se handewerk. As mense kla oor hierdie plek, weet ek regtig nie. Ons is plat op die aarde mense en waardeer sulke natuurplekke. Baie dankie LekkeSlaap vir julle goeie diens. Groete en beste wense.

Fj F - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fj F

Ons verblyf was fantasties lekker en als was baie goed georganiseerd.

In een woord beste ooit om rustig te raak en saam met vriende en familie te ontspan. Jul sien ons definitief weer.

Suzette S - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette S

Beautiful and quiet place to relax.

Nice quiet and neat place to have a holiday. Very friendly personnel.

Carina D - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina D

Onverwagte klein stukkie paradys!

Pragtige natuurskoon onder reusagtige bome met lowergroen grasperke en die bonus Om seekoeie en ander kleinwild te besigtig in hul natuurlike habitat!

Normam A - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Normam A

Rustig langs rivierbeddings.

Sien die sterre.

Lorinda D - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lorinda D

Rustige omgewing en vriendelike diens.

Baie vriendelike personeel wat moeite gedoen het om ons tuis te laat voel. Ons was sentraal genoeg om dagritte te neem na verskeie besienswaardighede en het ons verblyf baie geniet.

Johan V - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V

Baie basies met pragtige natuurskoon en vriendelike mense.

As jy hou van 5 ster-geriewe is dit nie die plek vir jou nie. Dit is 'n houthuisie met alles wat jy nodig het. Dit voel soos uitkamp. Alles is netjies en skoon en die mense is baie vriendelik. Vir my persoonlik is dit 'n lekker plek om te oornag of vir 'n naweekuitstappie.

Hippo Water Front Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, dit is presies wat ons aan gaste wil bied.

Hippo Water Front Lodge
Karel B - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karel B

Ontspannend.

Baie goeie ligging, uitstekende waarde vir geld!

Ria N - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ria N

Baie mooi ligging teen rivier en tussen bome. Jammer die badkamer was nie na wense nie.

Ons het baie lekker gebly - die plek is fantasties geleë teen die rivier en tussen die bome, met mooi gras tussen die huisies. Die huisies is pragtig en die stoep/kuierarea is baie lekker. Ongelukkig kort daar bietjie aandag - die toilet het sleg geruik met ons aankoms. Daar is wel op ons versoek aandag daaraan gegee, maar steeds het nie genoeg water in die toiletbak ingeloop dat dit behoorlik kon spoel nie. Die badkamer is donker - sterker lig sal help - en die sitkamer kort 'n bietjie finesse.

Theresa M - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Theresa M

Beeldskoon.

Pragtige plek, het die rustigheid vreeslik geniet. Baie na aan Nelspruit. Kort stukkie grondpad net bietjie sleg.

Thinus N - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Thinus N

Baie rustig.

Besondere omgewing.

Serena H - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Serena H

So beautiful.

Very reasonable accommodation for the price paid. Area and lawns are immaculate and very beautiful. Very restful.

Nicolette S - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette S

Hippo Water Front Lodge is 'n uitstekende keuse.

Dit is 'n plek met 'n heerlike ontspannende atmosfeer. Die eenhede is skoon en netjies en maak kuier 'n fees.

Marlene L - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene L

Dit was 'n aangename verrassing om daar te kom en die lieflike chalet te beleef. Anton was baie behulpsaam en vriendelik en ons sal definitief aanbeveel.

Ons was baie in ons skik met die chalet, Anton se hulp en die pragtige omgewing van die Hippo Waterfront Lodge. Die enigste probleem was die een aand wat ons oorgeslaap het. Ons moes vir 'n langer tyd bespreek het. Volgende keer sal ons vir ten minste 'n week gaan. Baie dankie vir LekkeSlaap se hulp toe ons by die hek gewag het. Julle is baie professioneel.

Frik V - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frik V

Ons het die rustigheid baie geniet!

Dit was heerlik! Dis baie rustig en skoon.

Francina N - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francina N

Baie mooi plekkie en Johan hulle was baie vriendelik.

Ek sal enige iemand aanbeveel soontoe is baie mooi en groen en rustig en die personeel is almal is vriendelik en behulpsaam.

Rianne D - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rianne D

Heeeeeeeeeeeeerlik!

Pragtige, rustige plekkie om te bly! Sal verseker weer soontoe gaan!

Carine B - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carine B

Regtig beeldskoon. Natuur is so pragtig.

Houthuissies is skoon en netjies. Hulle het regtig aan alles gedink. Wonderlik om tussen die diere te kan wees. Vriendelike hulp en gasvryheid.

Carlien L - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carlien L

Ongelooflik mooi.

Ons was met oop arms ontvang. Die natuur is beeldskoon daar. Ons het aandete en ontbyt daar geniet, dit was sowaar die moeite werd. Ongelukkig rook meeste van die werknemers en vir 'n nie-roker is dit soms ongeskik as iemand 'n diens lewer met 'n sigaret in die mond.

Riana G - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Riana G

Goeie reëlings en opvolgwerk. Die eienaar is baie behulpsaam.

Ligging is pragtig. Kombuistoerusting is in 'n baie goeie toestand, maar die beddegoed was nie skoon en vars nie. Daar was hare van vorige gaste op die lakens en dit het ook nie vars geruik nie. Die lakens is oud en vol wolletjies. Die braaiplek is agter die huisie. Die res van die gaste kuier voor op die pragtige houtdek en die braaier moet alleen staan en braai, dis onprakties.

Hippo Water Front Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die geleentheid om te reageer. Ons het in Junie splinternuwe winterslakens vir al die beddens gekoop. Ek neem aan dit maak wolletjies omrede dit nog so nuut is, maar gaste hare is te betwyfel aangesien die chalets elke dag behoorlik skoon gemaak word. DIt is ook nie aan my uitgewys dat die beddegoed nie vars ruik of hare op het nie.

Al die chalets het braaiers op die dekke gehad, maar weens onbedagsame gaste het 6 chalets in 2013 afgebrand, daarom is die braaiers nie meer op die dekke nie. Daar is genoeg plek vir stoele by die braaiers sodat almal daar kan kuier.

Hippo Water Front Lodge
Jannie P - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jannie P

Nice stay, but certain things need to be worked on.

The overall stay was very pleasant, but the rooms weren't serviced every day because according to the cleaning staff there are no spare keys. Because the rooms were not serviced, we even had to get our own toilet paper.

Hippo Water Front Lodge se terugvoer

I am on the property 24/7 to assist guests with anything. If guests are experiencing any problems , we prefer that they bring it to the attention of management and not the cleaning staff. Management will then ensure that all problems are sorted out with immediate effect.

Hippo Water Front Lodge
Victor T - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Victor T

Mixed feelings, but liked the friendly owner

Very private, but the gravel road kills your touring spirit. When it rains yoh yoh yoh, it's a struggle! The rooms and equipment are very good and Mr Nel is welcoming to his guests.

Vanaf
Vanaf R995
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R995
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 35 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sterkspruit 41, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgxOTg3YjY1LTI1N2UtNDgzZi04NGUyLWE2YWZkMGYxM2JmOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R995 per nag (plek vir 3) 109 5 1 5 Sterkspruit 41 Mbombela (Nelspruit) 1200 Mpumalanga 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -25.435929356921 30.868822733106

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang