Hippo Waterfront Lodge and Camping
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 42 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sterkspruit 41, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
- Vanaf R995 per nag (plek vir 3)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Hippo Waterfront Lodge and Camping is net 6 km vanaf die Mbombela-stadion en minder as 10 km vanaf die stad Mbombela (Nelspruit), die hoofstad van Mpumalanga, naby een van die mees gesogte wildreservate in Afrika, die Krugerwildtuin, geleë.
Skoon en gerieflike houthuise met rivieruitsigte wag op besoekers. Hier kan gaste net ontspan en die rustigheid van die natuur geniet. Voëlkyk, visvang en seekoeie in die rivier is maar enkele van die opwindende dinge wat hierdie lodge bied.
Die sub-tropiese klimaat gee die lodge 'n heerlike omgewing in 'n welige platteland met grasperke gevul met bome, voëls, blomme, vrugte en neute. Gereelde besoeke deur die rivierbewoners seekoeie skep elke nou en dan baie opwinding.
Daar is baie plekke van historiese belang en natuurskoon naby, soos Gods Window, die Blyderivier-canyon, Sabie, slaggate, Sudwala-grotte, Pelgrimsrus en botaniese tuine wat heerlike dagritte bied. Drie uur vanaf Johannesburg en 45 km vanaf die Krugerwildtuin, Hippo Water Front is die ideale oornagplek na die Krugerwildtuin, Maputo en die Mpumalanga Laeveld. Dit is ook 'n perfekte basis om die natuurwonders en die ryk geskiedenis van die area te verken.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Johan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 116
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Sterkspruit 41, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
- Gaste dink Hippo Waterfront Lodge and Camping het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Mbombela (Nelspruit) Mpumalanga
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 42 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sterkspruit 41, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang