Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hippoholiday

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 49 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gareth L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

A comfortable and peaceful stay. We had a wonderful stay. Everything was well organised, from the collection of the keys, instructions for the use of the cottage and advice on the viewing of the animals and places to visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Dit is 'n baie lekker plek en die wilde diere wat daar rondloop is priceless. Het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hilda L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Absolute bliss! We had such a lovely time. It was perfect, we had a lovely weekend getaway. It is clean, and everything you need is there. We had the privilege to meet our hosts, and they are such pleasant people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sharon
Hippoholiday
What a honour to meet you and your husband. As we are not always in Marloth, we are so glad you enjoyed your stay.

Dawid V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Enige natuurliefhebber se droom wegbreek in die hart van die bosveld! Die kommunikasie van inisiële kontak tot selfs na ons vertrek is noemenswaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sharon
Hippoholiday
Dankie Dawid, julle as gesin het in my hart gekruip.

Manda O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Awesome, en so lekker gekuier in die bosveld. Ons het 'n awesome paar dae gehad. Ons het vriende saam gehad en die vrou was nog nooit in die wildtuin en so baie diere gesien wat tot op jou voorstoep kom nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Lovely, a lot of animals come to the house in the morning and afternoon. Fantastic: Flat clean and cozy. 5-minute walk to the river and viewpoint.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sharon
Hippoholiday
Thank you, Johann. Please come and visit us again.

Zeldi V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Sep 2024

Baie lekker gewees. Het lekker gebly. Baie diere gesien! Baie rustig en veilig. Die gasvrou is baie hulpvaardig! Net jammer die 1 yskas se vriesgedeelte het nie gewerk nie. Ek moes van my vleis weggooi.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Okt 2024

Rustig en gerieflik gekuier. Lekker gebly. Dit was wel duurder as gedink agv eienaars besprekingfooi en elektrisiteit aanvulling. Ons het nogtans lekker gekuier en sal aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ian W
Lang verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jul 2024

Lekker gekuier. Baie diere het voor die eenheid kom eet. Ons het lekker gebly in eenheid 2. Ons sal die eenheid nie aanbeveel vir langtermyn verblyf nie. In die wintermaande is daar baie vogtigheid, maar die eenheid behoort koel te wees in die somer. Wees bewus dat indien u tydens skoolvakansies die plek huur, gaan daar baie verkeer wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
3.0
Sharon
Hippoholiday
Bly julle het lekker gekuier.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Sharon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R700
R 700 R 560
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
R 700 R 560
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seekoei 1812, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8fcb9d4f49ef4e2b18a7044490e5a7822b284b9c30f0a5c6f98fc77e0d6d256c0ea4b68ee8ace4cce8740c7e5b6084aff53e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R700 nouVanaf R560 per nag (plek vir 2) 49 5 1 5 Seekoei 1812 Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.33643 31.77883

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang