Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

His Vessel Guest House

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Annike P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Dit was rustig en beeldskoon. Ons het dit vreeslik geniet. Die gebou is reg langs die ingang na 'n pad na die dam toe en is bietjie verder weg van die bedrywighede af. Dis pragtig daar en nie so stuffy nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petro V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie lekker, sal beslis weer daar oorslaap. Pragtige dorpie, gastehuis sentraal geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanet B
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Verskriklik lekker gekuier - hulle gaan my beslis weer sien. Ek het super duper lekker gebly, ek wou nie eers terugkeer huis toe nie, want His Vessel voel soos 'huis' vir my.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Welma M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Fantastiese wegbreek beslis die moeite werd. Baie lekker gebly. Was 'n goeie ondervinding. Die eienaars is besonders vriendelik en ons het hul kennis oor die omgewing geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Roy P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2024

Relaxing and enjoyable. Wonderful location, very friendly hosts. Room is small but sufficient and nice and private. The only negative was the duvet and sheet were too small for the bed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Johan P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

'n Rustige, vredevolle en heerlike ervaring. Baie vriendelike eienaars. Goed geleë in 'n stil pragtige area. Mooiste berguitsig, lekker staproetes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rina
His Vessel Guest House
Dit was n voorreg om julle te huisves

Melissa C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Fantastiese gashere Rina en Andre gaan altyd die ekstra myl om mens te akkommodeer. Plek is baie netjies en skoon, het selfs die sport DStv-kanale, so ons het nie die Tour de France of die Rugby gemis nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rina
His Vessel Guest House
Baie dankie, dit was lekker om julle te huisves. Hoop ons sien gou weer.

Dirk L
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2022

Ons het heerlik oornag, vriende gemaak en Clarens beleef. Die eienaars is warm mense, het ons so goed ontvang (ook voorheen van Pretoria) en ons kon amper nie daar wegkom die volgende oggend nie. Weet nou baie meer van die geskiedenis van Clarens. Die voucher om in die dorp ontbyt te gaan eet is 'n goeie idee vir ons. Baie lekker gebly en alles was "Clarens" soos ons verwag het. Loadshedding het ongelukkig die beskikbaarheid van die Wi-Fi belemmer maar ons het reggekom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Rina
His Vessel Guest House
Baie dankie. Ons het nou Wi-Fi en het redelik meeste van ons probleme opgelos.

Andre V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2020

Baie vriendelike ontvangs en baie netjies. Sal dit aanbeveel beslis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rina
His Vessel Guest House
Baie dankie, His Vessel streef na goeie diens en waarde vir geld.

Yolandi V
Kort verblyf
5.0
Jan 2019

Dit was wonderlik! Ongelooflike gawe en vriendelike mense. Amazing kamer en uitsig en lekker naby aan staproetes! Geskenkbewyse vir ontbyt is awesome en alles wat mens kan nodig hê in die kamer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rina
His Vessel Guest House
Baie dankie, dit is lekker om ons gaste te bederf. Julle verdien 'n voete op, ruskansie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Rina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R1 200
R1 200 R1 080
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 200
R1 200 R1 080
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: Bergstraat 421, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApmYK9ELCRv5g5Vpkz6EQVZUbvYFB3kBEHA84lLHVT5HYtCSg3v?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R1 080 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 421 Berg Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 13:00-20:00 08:00 -28.513690607956 28.416859753303

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang