His Vessel Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Rina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Petro V - Sep 2024
Algehele gradering
Baie lekker, sal beslis weer daar oorslaap.
Sanet B - Aug 2024
Algehele gradering
Verskriklik lekker gekuier - hulle gaan my beslis weer sien.
Johan P - Okt 2023
Algehele gradering
'n Rustige, vredevolle en heerlike ervaring.
His Vessel Guest House se terugvoer
Dit was n voorreg om julle te huisves
Melissa C - Jul 2022
Algehele gradering
Fantastiese gashere Rina en Andre gaan altyd die ekstra myl om mens te akkommodeer.
His Vessel Guest House se terugvoer
Baie dankie, dit was lekker om julle te huisves. Hoop ons sien gou weer.
Dirk L - Okt 2022
Algehele gradering
Ons het heerlik oornag, vriende gemaak en Clarens beleef.
Lees meerHis Vessel Guest House se terugvoer
Baie dankie. Ons het nou Wi-Fi en het redelik meeste van ons probleme opgelos.
Andre V - Des 2020
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs en baie netjies.
His Vessel Guest House se terugvoer
Baie dankie, His Vessel streef na goeie diens en waarde vir geld.
Yolandi V - Jan 2019
Algehele gradering
Dit was wonderlik!
His Vessel Guest House se terugvoer
Baie dankie, dit is lekker om ons gaste te bederf. Julle verdien 'n voete op, ruskansie.
Lynette T - Nov 2019
Algehele gradering
We enjoyed receiving a breakfast voucher to use at four possible venues - thank you.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ons het gehou van die ontbyt-geskenkbewys wat ons by 4 plekke kan gebruik, dankie.
Sien sterre.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
His Vessel Guest House se terugvoer
Baie dankie.
Dit was n voorreg om julle by His Vessel Guesthouse te bederf
Karen V - Des 2018
Algehele gradering
Gerieflik en netjies.
His Vessel Guest House se terugvoer
Karen, baie dankie.
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 08:00 - Adres: Bergstraat 421, Clarens, 9707, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang