Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

His Vessel Guest House

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Cecil B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Heerlik en baie ontspanend. Heerlike ontbyt. Vriendelike diens. Gemaklike slaaptariewe. Sal vir enige iemand aanbeveel om hier oor te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rina
His Vessel Guest House
Baie dankie, dit was heerlik om julle te uisves.

John R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Will definitely be back. Perfect, very friendly and welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rina
His Vessel Guest House
Beste John, Baie dankie dat u die tyd geneem het om 'n resensie oor His Vessel Guesthouse te skryf. Ons waardeer u terugvoer opreg, aangesien dit ons help om voortdurend te verbeter en ons gaste die beste moontlike ervaring te bied. Ons hoop om u weer in die toekoms te verwelkom! Vriendelike groete, Rina

Annike P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Dit was rustig en beeldskoon. Ons het dit vreeslik geniet. Die gebou is reg langs die ingang na 'n pad na die dam toe en is bietjie verder weg van die bedrywighede af. Dis pragtig daar en nie so stuffy nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rina
His Vessel Guest House
Baie dankie. Dit is 'n groot plesier om julle te huisves.

Duncan S
1 nag
4.8
Jan 2025

I'll be back! Rina and Andre are fabulous hosts and the guest house is charming and peaceful. It is still close enough to walk to the town's restaurants, etc. Breakfast was delicious! Thanks!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Rina
His Vessel Guest House
Thank you for your kind words! We’re delighted to hear that you enjoyed the charming and peaceful atmosphere of our guesthouse and that our location was convenient for exploring the town. It was truly a pleasure hosting you, and we’re so glad you loved the delicious breakfast! We appreciate your support and look forward to welcoming you back again soon!

Petro V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie lekker, sal beslis weer daar oorslaap. Pragtige dorpie, gastehuis sentraal geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rina
His Vessel Guest House
Wat 'n voorreg om u te ontmoet en te huisves.

Sanet B
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Verskriklik lekker gekuier - hulle gaan my beslis weer sien. Ek het super duper lekker gebly, ek wou nie eers terugkeer huis toe nie, want His Vessel voel soos 'huis' vir my.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rina
His Vessel Guest House
Dit is met 'n dankbare hart om so mooi resensie te hoor. His Vessel sal jou graag weer ontvang as ʼn gas.

Welma M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Fantastiese wegbreek beslis die moeite werd. Baie lekker gebly. Was 'n goeie ondervinding. Die eienaars is besonders vriendelik en ons het hul kennis oor die omgewing geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Rina
His Vessel Guest House
Baie dankie. Dit is vir ons 'n voorreg om u te huisves en deel graag ons kennis.

Tamsyn P
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Des 2024

Just wonderful - thank you! It was amazing - thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Rina
His Vessel Guest House
Baie dankie vir u terugvoer. Dit is vir ons lekker om u te huisves.

Roy P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2024

Relaxing and enjoyable. Wonderful location, very friendly hosts. Room is small but sufficient and nice and private. The only negative was the duvet and sheet were too small for the bed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Rina
His Vessel Guest House
Thank you for taking the time to review our guesthouse. We apologise for the duvet issue. The cleaner mistakenly used the wrong duvet in this room.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Rina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R1 200
R 1 200 R 1 080
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 200
R 1 200 R 1 080
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bergstraat 421, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApmYK9ELCRv5g5Vpkz6EQVZUbvYFB3kBEHA84lLHVT5HYtCSg3v?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R1 080 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 421 Berg Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -28.513690607956 28.416859753303

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang