Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

His Vessel Guest House

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: Bergstraat 421, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R1 200 R1 080 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

His Vessel Guest House is in die pragtige dorpie Clarens geleë. Die gastehuis is 500 m vanaf die hoofstraat waar daar 'n rits restaurante en winkels is.

Verblyf word in 3 eenhede met slaapplek vir 6 gaste gebied. Die eenhede sluit Olyf Studio, Grape Harvest Studio en Living Water Studio in. Elke eenheid het gemaklike beddens, 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n TV en DStv. Ander geriewe in elke eenheid sluit 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe in. Daar is ook stoepe.

Geriewe op die perseel sluit veilige parkeerplek en 'n braai-area in. Troeteldiere word toegelaat indien dit vooraf gereël word. Die eiendom is goed omhein en het pragtige uitsigte op die berge.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Annike P
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was rustig en beeldskoon. Ons het dit vreeslik geniet. Die gebou is reg langs die ingang na 'n pad na die dam toe en is bietjie verder weg van die...
Sien meer
Okt 2024
Petro V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker, sal beslis weer daar oorslaap. Pragtige dorpie, gastehuis sentraal geleë.
Sep 2024
Sanet B
5.0
Verskriklik lekker gekuier - hulle gaan my beslis weer sien. Ek het super duper lekker gebly, ek wou nie eers terugkeer huis toe nie, want His Vessel ...
Sien meer
Aug 2024
Johan P
Saam met lewensmaat
5.0
'n Rustige, vredevolle en heerlike ervaring. Baie vriendelike eienaars. Goed geleë in 'n stil pragtige area. Mooiste berguitsig, lekker staproetes.
Okt 2023
Welma M
Saam met lewensmaat
4.8
Fantastiese wegbreek beslis die moeite werd. Baie lekker gebly. Was 'n goeie ondervinding. Die eienaars is besonders vriendelik en ons het hul kennis ...
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Rina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Bergstraat 421, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink His Vessel Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
R1 200 R1 080
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 200
R1 200 R1 080
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: Bergstraat 421, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApmYK9ELCRv5g5Vpkz6EQVZUbvYFB3kBEHA84lLHVT5HYtCSg3v?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R1 080 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 421 Berg Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 13:00-20:00 08:00 -28.513690607956 28.416859753303

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang