Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Historic Old-fashioned Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Annatjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 16 resensies vir Historic Old-fashioned Cottage
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.4/5
Ilan S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilan S

Pragtige blyplek.

Ons het ons naweek baie geniet! Die reelings was seepglad, die verblyf gemaklik en die heerlike stoep agter was baie gesellig. Baie dankie.

Daran M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daran M

Wonderful, quiet and relaxing.

Loved the place. Yes, it was cold, but you have everything you need to get warm. Really had everything and communication was quick and accurate.

Lisa H - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa H

Cosy stay at this beautiful old cottage.

Our stay at this historic cottage was comfortable and enjoyable. The cottage is spacious and well-equipped for a weekend away. The host provided great amenities during our stay. Gorgeous courtyard and garden at the back, perfect for a nice morning coffee.

Frans D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans D

Skoon, netjiese verblyf in 'n rustige buurt.

Ons is baie tevrede en het lekker gebly.

Wanda L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wanda L

Awesome! Pragtig!

Baie dankie, ons het heerlik gebly. Ons het dit regtig geniet.

Stephanie E - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie E

Beautiful old house close to important amenities.

Felt like a leap back in time. Beautiful view of the mountain from the back courtyard.

Amanda E - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda E

Pragtig.

Pragtige plek, baie gemaklik, spasie en privaatheid. Kan maklik lank hier bly. Ten volle uitgerus met alles wat jy benodig.

Historic Old-fashioned Cottage se terugvoer

Amanda
Dankie vir die mooi boodskap. Bly julle het die verblyf geniet. Julle is welkom vir meer dae se kuier.
Groete en mooi loop.
Annatjie

Historic Old-fashioned Cottage
Dr Christo P - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dr Christo P

Dit was die regte keuse vir 'n plek om in Graaff Reinett te oornag.

Annatjie was uiters behulpsaam, ten spyte van die feit dat sy nie in persoon daar was nie. Om van 'n eietydse na 'n eertydse omgewing in te stap was 'n belewenis gewees. So baie om te besigtig en waar te neem. Beslis 'n plek om te oornag.

Mariska D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mariska D

Ons het ons tyd in Graaff-Reinet en Historic Old-fashioned Cottage baie geniet - die huis was vol karakter en baie mooi.

Met ons eerste aand daar was daar ongelukkig geen water in die huis nie - ek verstaan dat daar nie water in die dorp is tydens beurtkrag nie, maar nadat die krag weer aangekom het was daar nogsteeds nie water nie. Dit het wel die volgende dag weer gewerk. Ek sal voorstel dat die huis bietjie opgegradeer word om dit meer "loadshedding proof" te maak soos meeste van die ander gastehuise in Graaff-Reinet. Die handdoeke het nie regtig skoon/vars geruik nie, ons het gelukkig ons eie handdoeke ingepak en kon dit gebruik. Dit is waarlik my enigste klagtes - ons het verder die huis baie geniet.

Celeste V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Celeste V

Gerieflik en ruim.

Huis is goed uitgerus en gerieflik met ruim kamers en badkamers. Daar is geen WiFi en die matrasse is baie hard en ongemaklik. Huis was ook redelik stowwerig gewees.

Historic Old-fashioned Cottage se terugvoer

Celestè,
Dankie vir jou terugvoering. Ek het die skoonmaker attent gemaak dat haar werk nie aanvaarbaar is nie, ek woon ongelukkig 180 km weg.
Ek sal opnuut aandag gee aan die Wi-Fi. Dit is veronderstel om te werk.
Die matras situasie sal ek toets.
Groete
Annatjie

Historic Old-fashioned Cottage
Therona J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Therona J

Stap terug in tyd tussen die kosbare oudhede. Pragtig!

Sal aanbeveel dat daar kragopwekker voorsien word aangesien Graaff-Reinet 6 ure loadshedding op 'n slag het. Geen diefwering voor vensters so ons kan nie oopmaak vir koel lug nie. Was ongelooflik warm gewees. Sleg dat motor in straat moet staan. Pragtige oudhede wat ons met groot oë bewonder het.

Marinda S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda S

Stunning verblyf, mooiste tuintjie, alles wat mens kan benodig.

Pragtige huis met atmosfeer. Lekker tuintjie om in te kuier. Plaasatmosfeer in 'n lieflike dorp.

Cornelia K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia K

Uitstekend

Die huisie is uitstekend ingerig met 'n baie lekker kuierstoep agter. Die kamers is ruim. Die area is stil. Die kuiervertrekke is interessant en gesellig gemeubileer. Sal met graagte weer hier wil bly.

Magriet H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Magriet H

Lekker verblyf

Lekker groot, ruim vertrekke en baie interessant gemeubileur. Area is baie stil en het heerlike stoep om te kuier na 'n lang rit. Gasheer doen moeite om mens te verwelkom. Sal met graagte weer hier wil bly.

Historic Old-fashioned Cottage se terugvoer

Magriet,
Dankie vir jou positiewe terugvoer.
Groete
Annatjie

Historic Old-fashioned Cottage
Leigh K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Leigh K

Pleasant stopover.

A very quaint place that feels like you are staying in someone's home. Value for money is rated 3 star because we were only 2, but it sleeps 4 which makes it good value. Well located, parking on the street made me slightly nervous but was not a problem. I liked the extra touch of basic toiletries and medications. All told, it's a good spot for an overnight or better still as a base for exploring the area.

Historic Old-fashioned Cottage se terugvoer

Dankie Leigh, vir jou positiewe terugvoer.
Groete
Annatjie

Historic Old-fashioned Cottage
Sterna S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sterna S

Heerlik gekuier voor houtstofie en lekker speletjies gespeel om tafel.

Geen werksplek in kombuis, te vol. Geen WiFi alhoewel op website gesê is daar is. Een bed het nie elektriese kombers gehad nie. Braaigeriewe kan verbeter. Lieflike ou meubels en heerlike houtstofie. Beddegoed oud.

Historic Old-fashioned Cottage se terugvoer

Sterna, dankie vir jou kommentaar. Ek neem dit te harte en sal aandag gee.
Groete,
Annatjie.

Historic Old-fashioned Cottage
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Donkinstraat 28, Graaff-Reinett, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf81676efe79f8861aa347600887b972e7af535abf1af6a17c3654e391d87ffd30dced6ce6dd7e09119a2c11b21c8be91f9de?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4) 16 5 1 5 28 Donkin Street Graaff Reinett 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.254405304015 24.528112119343

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang