Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Historic Old-fashioned Cottage

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.4
Ilan S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Pragtige blyplek. Ons het ons naweek baie geniet! Die reelings was seepglad, die verblyf gemaklik en die heerlike stoep agter was baie gesellig. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daran M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Wonderful, quiet and relaxing. Loved the place. Yes, it was cold, but you have everything you need to get warm. Really had everything and communication was quick and accurate.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lisa H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Cosy stay at this beautiful old cottage. Our stay at this historic cottage was comfortable and enjoyable. The cottage is spacious and well-equipped for a weekend away. The host provided great amenities during our stay. Gorgeous courtyard and garden at the back, perfect for a nice morning coffee.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frans D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Skoon, netjiese verblyf in 'n rustige buurt. Ons is baie tevrede en het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wanda L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Awesome! Pragtig! Baie dankie, ons het heerlik gebly. Ons het dit regtig geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephanie E
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Beautiful old house close to important amenities. Felt like a leap back in time. Beautiful view of the mountain from the back courtyard.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda E
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Pragtig. Pragtige plek, baie gemaklik, spasie en privaatheid. Kan maklik lank hier bly. Ten volle uitgerus met alles wat jy benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annatjie
Historic Old-fashioned Cottage
Amanda Dankie vir die mooi boodskap. Bly julle het die verblyf geniet. Julle is welkom vir meer dae se kuier. Groete en mooi loop. Annatjie

Dr Christo P
1 nag Saam met vriende
4.6
Sep 2022

Dit was die regte keuse vir 'n plek om in Graaff Reinett te oornag. Annatjie was uiters behulpsaam, ten spyte van die feit dat sy nie in persoon daar was nie. Om van 'n eietydse na 'n eertydse omgewing in te stap was 'n belewenis gewees. So baie om te besigtig en waar te neem. Beslis 'n plek om te oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Mariska D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Des 2022

Ons het ons tyd in Graaff-Reinet en Historic Old-fashioned Cottage baie geniet - die huis was vol karakter en baie mooi. Met ons eerste aand daar was daar ongelukkig geen water in die huis nie - ek verstaan dat daar nie water in die dorp is tydens beurtkrag nie, maar nadat die krag weer aangekom het was daar nogsteeds nie water nie. Dit het wel die volgende dag weer gewerk. Ek sal voorstel dat die huis bietjie opgegradeer word om dit meer "loadshedding proof" te maak soos meeste van die ander gastehuise in Graaff-Reinet. Die handdoeke het nie regtig skoon/vars geruik nie, ons het gelukkig ons eie handdoeke ingepak en kon dit gebruik. Dit is waarlik my enigste klagtes - ons het verder die huis baie geniet.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Celeste V
1 nag Gesin met tieners
3.6
Jun 2022

Gerieflik en ruim. Huis is goed uitgerus en gerieflik met ruim kamers en badkamers. Daar is geen WiFi en die matrasse is baie hard en ongemaklik. Huis was ook redelik stowwerig gewees.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Annatjie
Historic Old-fashioned Cottage
Celestè, Dankie vir jou terugvoering. Ek het die skoonmaker attent gemaak dat haar werk nie aanvaarbaar is nie, ek woon ongelukkig 180 km weg. Ek sal opnuut aandag gee aan die Wi-Fi. Dit is veronderstel om te werk. Die matras situasie sal ek toets. Groete Annatjie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Annatjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Donkinstraat 28, Graaff-Reinett, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf81676efe79f8861aa347600887b972e7af535abf1af6a17c3654e391d87ffd30dced6ce6dd7e09119a2c11b21c8be91f9de?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4) 16 5 1 5 28 Donkin Street Graaff Reinett 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.254405304015 24.528112119343

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang