Historic Old-fashioned Cottage
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Donkinstraat 28, Graaff-Reinett, 6280, Oos-Kaap
- Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Historic Old-fashioned Cottage is 'n ruim selfsorgeenheid wat met karakter en ouwêreldse sjarme gevul is en dit is ideaal in 'n stil gedeelte naby die middedorp geleë.
Die kothuis is geskik vir 4 gaste en het 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n toegeruste kombuisie en 'n aparte eet- en leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n enkelbed en 'n driekwartbed, en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het lugversorging, 'n etenstafel met 4 stoele, banke en 'n kaggel.
Daar is 'n lieflike stoep met sitplek, stoepmeubels en braaigeriewe. Parkeerplek is op die sypaadjie voor die motorhuis langs die huis beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Verekombers
- Kaggel
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Annatjie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Donkinstraat 28, Graaff-Reinett, 6280, Oos-Kaap
- Gaste dink Historic Old-fashioned Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Graaff-Reinet Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Donkinstraat 28, Graaff-Reinett, 6280, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang