Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Historical Monument

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sharon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 8 resensies vir Historical Monument
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Cherie G - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cherie G

Heerlik met als wat nodig is, en ekstra.

Die plek is uitstekend geleë, veilig en het als wat mens nodig het.

Anton K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton K

Fantastiese plek i.t.v. ligging, gerief, fasiliteite en prys. Hoogs aan te bevole.

'n Pragtige eenslaapkamerwoonstel in 'n pragtige historiese gebou. Smaakvol toegerus en 'n bad wat ek my agtertande voor sal gee.

Carel P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel P

Absoluut fantastiese verblyf.

Dit was 'n voorreg om vir 'n week in een van die mooiste historiese geboue in Swakopmund te bly. Pragtige eenheid met alles wat mens mag nodig kry, baie netjies en skoon, binne loopafstand van strand en middedorp. Ons sal definitief aanbeveel en graag weer daar tuisgaan. Sharon was baie behulpsaam en het seker gemaak dat ons verblyf gerieflik is.

Alberti L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alberti L

Fantastic!

What a wonderful place! How nice to stay in a historical monument!. The apartment is big with all you need. The furniture have been chosen with care and reflect the history of the place. Fast wifi, secure parking, good bed. Absolutely the highlight of our trip!

Anita H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita H

Wat 'n wonderlike ervaring om daar te kan bly!

Ons het 6 nagte daar gebly en elke oomblik geniet. Die plek is pragtig gerestoureer en met groot sorg gemeubileer en vesier, pragtige detail. Ons het ook gerus gevoel met ons voertuig wat op die perseel in 'n toesluitmotorhuis parkeer kon word.

Sunette F - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunette F

What an amazing place to stay! So close to town, you can park your vehicle and walk where ever you want! Josephine is a amazing lady, friendly and bubbly personality! Thanks.

It is a nice journey and I am so glad we visit Swakopmund! It was my husband first visit to Swakop and he fall in love with the town! Every thing is well looked after, the historical buildings and monuments! Although we did not have time to spend enough time in this town but it was an amazing time!

Historical Monument se terugvoer

Thank you for your kind words. So happy that you enjoyed your stay.

Historical Monument
Leon L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leon L

Slaap in geskiedenis.

Om die pragtige gebou as deel van 'n toer deur Namibia te maak is 'n wonderlike ervaring om deel van geskiedenis op ons kerfstokkie te kon maak. Die gebou is sekerlik die mees fotografiese gebou in Swakop. Slaap rustig met al die geriewe wat een of twee nagte se oorslaap jou bied. Jy kan daar bly vir 'n week dit is net 'n bonus.

Estine P - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estine P

The apartment is centrally located - a home away from home.

We had a wonderful stay. The apartment is centrally located and close to the beach. It is a home away from home. It has everything you need if you want to eat in and a short walk from restaurants if you want to eat out.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Die woonstel is sentraal geleë - 'n huis weg van die huis.

Ons het heerlik gebly. Die woonstel is sentraal geleë en naby die strand. Dit is 'n huis weg van die huis. Dit het alles wat jy nodig het as jy wil kosmaak en 'n kort entjie se stap van restaurante af as jy wil uiteet.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Historical Monument se terugvoer

Thank you for your lovely review.

Historical Monument
Vanaf R750
R750 R525
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
R750 R525
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: H/v Libertina Amathila-laan en Tobias Hainyeko-straat, Haus Hohenzollern Eenheid 2, Swakopmund, 0000, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAnWzJt4UhSCcSUdKHQHtkoqsUZa2RXCDIQIB856aklVgYgVQwGr?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R525 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 Corner of Libertina Amathila Avenue and Tobias Hainyeko Street Haus Hohenzollern Unit 2 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-18:00 12:00 -22.680530959903 14.525665431947

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang