Historical Monument
Kry 30% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: H/v Libertina Amathila-laan en Tobias Hainyeko-straat, Haus Hohenzollern Eenheid 2, Swakopmund, 0000, Erongo
-
Vanaf
R900R630 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Historical Monument is 'n bekoorlike woonstel binne 'n historiese monumentgebou in die kusdorpie, Swakopmund. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.
Dié eenslaapkamerwoonstel het slaapplek vir 2 gaste en spog met antieke houtvloere en hoë plafonne. Daar is WiFi. Die ruim kamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet.
Die kombuis is met 'n stoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond en 'n broodrooster toegerus. Daar is ook 'n opwaskamer met 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër, en 'n aparte sitarea. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Doendinge in die omgewing sluit swem, kajakroei, sandplankry, visvang en dolfyntoere in.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Sharon Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- H/v Libertina Amathila-laan en Tobias Hainyeko-straat, Haus Hohenzollern Eenheid 2, Swakopmund, 0000, Erongo
- Gaste dink Historical Monument het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: H/v Libertina Amathila-laan en Tobias Hainyeko-straat, Haus Hohenzollern Eenheid 2, Swakopmund, 0000, Erongo