Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Historical Monument

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: H/v Libertina Amathila-laan en Tobias Hainyeko-straat, Haus Hohenzollern Eenheid 2, Swakopmund, 0000, Erongo
  • Vanaf R750 R525 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Historical Monument is 'n bekoorlike woonstel binne 'n historiese monumentgebou in die kusdorpie, Swakopmund. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Dié eenslaapkamerwoonstel het slaapplek vir 2 gaste en spog met antieke houtvloere en hoë plafonne. Daar is WiFi. Die ruim kamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet.

Die kombuis is met 'n stoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond en 'n broodrooster toegerus. Daar is ook 'n opwaskamer met 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër, en 'n aparte sitarea. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Doendinge in die omgewing sluit swem, kajakroei, sandplankry, visvang en dolfyntoere in.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Cherie G
5.0
Heerlik met als wat nodig is, en ekstra. Die plek is uitstekend geleë, veilig en het als wat mens nodig het.
Aug 2023
Anton K
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastiese plek i.t.v. ligging, gerief, fasiliteite en prys. Hoogs aan te bevole. 'n Pragtige eenslaapkamerwoonstel in 'n pragtige historiese gebou. ...
Sien meer
Mei 2023
Carel P
Saam met lewensmaat
5.0
Absoluut fantastiese verblyf. Dit was 'n voorreg om vir 'n week in een van die mooiste historiese geboue in Swakopmund te bly. Pragtige eenheid met al...
Sien meer
Mei 2023
Alberti L
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic! What a wonderful place! How nice to stay in a historical monument!. The apartment is big with all you need. The furniture ha...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2023
Anita H
Saam met lewensmaat
5.0
Wat 'n wonderlike ervaring om daar te kan bly! Ons het 6 nagte daar gebly en elke oomblik geniet. Die plek is pragtig gerestoureer en met groot sorg g...
Sien meer
Apr 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sharon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • H/v Libertina Amathila-laan en Tobias Hainyeko-straat, Haus Hohenzollern Eenheid 2, Swakopmund, 0000, Erongo
  • Gaste dink Historical Monument het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
R750 R525
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
R750 R525
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: H/v Libertina Amathila-laan en Tobias Hainyeko-straat, Haus Hohenzollern Eenheid 2, Swakopmund, 0000, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAnWzJt4UhSCcSUdKHQHtkoqsUZa2RXCDIQIB856aklVgYgVQwGr?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R525 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 Corner of Libertina Amathila Avenue and Tobias Hainyeko Street Haus Hohenzollern Unit 2 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-18:00 12:00 -22.680530959903 14.525665431947

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang