Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hitgeheim Country Lodge

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Heather M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2021

Excellent service. Staff very polite. Nothing is a problem.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Archie
Hitgeheim Country Lodge
Hello Heather Thank you for your review. We are glad that you were taken care of by the staff. We are very proud of our team - they are here to create unforgettable memories. Kind regards, The Hitgeheim Team

Adri O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2021

'n Fantastiese wegbreeknaweek. Ons het heerlik gekuier by Hitgeheim. Die eenheid was baie smaakvol ingerig. Die diens was uitstekend. Die natuurskoon wonderlik. Dit was 'n fantastiese wegbreek naweek op Hitgeheim.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Archie
Hitgeheim Country Lodge
Baie dankie Carike. Ons is so bly om te hoor julle het dit geniet. Hoop om julle gou weer terug te verwelkom.

Retha G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2021

Fantasties. Pragtige uitsig. Ongelooflik mooi kamer ( nommer 2), heerlike kos ─ 'n lafenis vir die siel! Die kamer is iets besonders ─ twee patio's met asemrowende uitsigte. Die lodge is 'n voëlparadys, personeel uiters professioneel, vriendelik en hulpvaardig. Naby genoeg vir 'n dag in Addo!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Archie
Hitgeheim Country Lodge
Goeie dag Retha Baie dankie dat jy tyd gevat het om vir ons te vertel oor jou verblyf by Hitgeheim Country Lodge. Ons is baie bly om te hoor dat julle die akkommodasie, kos en personeel geniet het. Die ligging van ons lodge is inderdaad baie uniek en bied daardie ongelooflike uitsigte wat jy genoem het. Ons hoop om julle sommer gou weer te verwelkom by Hitgeheim vir 'n wegbreek en om bederf te word. Baie dankie, Groete van die Hitgeheim Span

Buks M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2020

Bederf deur mens en natuur. Hier kan jy op die stoep van jou eenheid sit en uitkyk op die Sondagsriviervallei met Addo in die verte. Vir voëlkykers 'n droom. Pragtige top klas eenhede en uitstekende etes. Beslis 'n tweede en derde besoek werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Archie
Hitgeheim Country Lodge
Baie dankie Buks, Ons is so bly om te hoor julle het dit geniet! Hoop om julle gou weer terug te verwelkom!

Anchen B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2020

'n Geheim die moeite werd. Dit was ons eerste vakansie saam as gesin mét ons babatjie. Hitgeheim het elke oomblik so spesiaal gemaak, met puik diens en heerlike kos. Die personeel was verskriklik vriendelik. So bly ons het Hitgeheim ontdek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Archie
Hitgeheim Country Lodge
Baie dankie Anchen. Ons is so bly om te hoor jy en jou gesin het dit geniet. Hoop om julle gou weer terug te verwelkom.

Stefan S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Okt 2020

Perfekte plek vir 'n rustig wegbreek. Baie mooi lodge met beeldskone natuur en uitsig. Baie goeie diens met baie om te doen in die omliggende areas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Archie
Hitgeheim Country Lodge
Baie dankie Stefan! Ons is so bly om te hoor julle het dit geniet! Hoop om julle gou weer terug te verwelkom!

Jill T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Feb 2015

Nice location The location of the property is good, but sadly the access road was quite bad, and I found the food to be poor (there was a Kudu steak one night which I found inedible and no alternative was offered to me). Otherwise, stay was clean and security was good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Caroline H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2014

Onbeschrijfelijk als je er zelf niet bent geweest kun je het bijna niet uitleggen hoe GEWELDIG deze lodge is! Fantastisch! Baie mooi!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gertjie Muller B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2013

Fantasties! Uitstekende diens. Gasvry en vriendelik. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tania V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2013

Great views! Excellent place for complete rest. Great stay at Hidgeheim. Magnificent views, very quiet, and lovely meals. Staff very friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Archie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 10

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R6 120
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R6 120
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 33 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langs die R336, Sunland, Addo, 6105, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9XzxbheZLVHYPuuTZ4EltCkRxfLjn9RqnFy8pOl4qXwxcyYfDL?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 120 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 Off the R336 Sunland 6105 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -33.517424632955 25.624037997867

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang