Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hitgeheim Country Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Archie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 10

Op LekkeSlaap 14 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 10 resensies vir Hitgeheim Country Lodge
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Heather M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heather M

Excellent service.

Staff very polite. Nothing is a problem.

Hitgeheim Country Lodge se terugvoer

Hello Heather

Thank you for your review. We are glad that you were taken care of by the staff. We are very proud of our team - they are here to create unforgettable memories.

Kind regards,
The Hitgeheim Team

Hitgeheim Country Lodge
Adri O - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri O

'n Fantastiese wegbreeknaweek.

Ons het heerlik gekuier by Hitgeheim. Die eenheid was baie smaakvol ingerig. Die diens was uitstekend. Die natuurskoon wonderlik. Dit was 'n fantastiese wegbreek naweek op Hitgeheim.

Hitgeheim Country Lodge se terugvoer

Baie dankie Carike. Ons is so bly om te hoor julle het dit geniet. Hoop om julle gou weer terug te verwelkom.

Hitgeheim Country Lodge
Retha G - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha G

Fantasties. Pragtige uitsig. Ongelooflik mooi kamer ( nommer 2), heerlike kos ─ 'n lafenis vir die siel!

Die kamer is iets besonders ─ twee patio's met asemrowende uitsigte. Die lodge is 'n voëlparadys, personeel uiters professioneel, vriendelik en hulpvaardig. Naby genoeg vir 'n dag in Addo!

Hitgeheim Country Lodge se terugvoer

Goeie dag Retha

Baie dankie dat jy tyd gevat het om vir ons te vertel oor jou verblyf by Hitgeheim Country Lodge.
Ons is baie bly om te hoor dat julle die akkommodasie, kos en personeel geniet het. Die ligging van ons lodge is inderdaad baie uniek en bied daardie ongelooflike uitsigte wat jy genoem het.

Ons hoop om julle sommer gou weer te verwelkom by Hitgeheim vir 'n wegbreek en om bederf te word.

Baie dankie,
Groete van die Hitgeheim Span

Hitgeheim Country Lodge
Buks M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Buks M

Bederf deur mens en natuur.

Hier kan jy op die stoep van jou eenheid sit en uitkyk op die Sondagsriviervallei met Addo in die verte. Vir voëlkykers 'n droom. Pragtige top klas eenhede en uitstekende etes. Beslis 'n tweede en derde besoek werd.

Hitgeheim Country Lodge se terugvoer

Baie dankie Buks, Ons is so bly om te hoor julle het dit geniet! Hoop om julle gou weer terug te verwelkom!

Hitgeheim Country Lodge
Anchen B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anchen B

'n Geheim die moeite werd.

Dit was ons eerste vakansie saam as gesin mét ons babatjie. Hitgeheim het elke oomblik so spesiaal gemaak, met puik diens en heerlike kos. Die personeel was verskriklik vriendelik. So bly ons het Hitgeheim ontdek.

Hitgeheim Country Lodge se terugvoer

Baie dankie Anchen. Ons is so bly om te hoor jy en jou gesin het dit geniet. Hoop om julle gou weer terug te verwelkom.

Hitgeheim Country Lodge
Stefan S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan S

Perfekte plek vir 'n rustig wegbreek.

Baie mooi lodge met beeldskone natuur en uitsig. Baie goeie diens met baie om te doen in die omliggende areas.

Hitgeheim Country Lodge se terugvoer

Baie dankie Stefan! Ons is so bly om te hoor julle het dit geniet!
Hoop om julle gou weer terug te verwelkom!

Hitgeheim Country Lodge
Jill T - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jill T

Nice location

The location of the property is good, but sadly the access road was quite bad, and I found the food to be poor (there was a Kudu steak one night which I found inedible and no alternative was offered to me). Otherwise, stay was clean and security was good.

Caroline H - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caroline H

Onbeschrijfelijk als je er zelf niet bent geweest kun je het bijna niet uitleggen hoe GEWELDIG deze lodge is!

Fantastisch! Baie mooi!

Gertjie Muller B - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gertjie Muller B

Fantasties!

Uitstekende diens. Gasvry en vriendelik. Baie dankie!

Tania V - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tania V

Great views! Excellent place for complete rest.

Great stay at Hidgeheim. Magnificent views, very quiet, and lovely meals. Staff very friendly.

Vanaf
Vanaf R6 120
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R6 120
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 33 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langs die R336, Sunland, Addo, 6105, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9XzxbheZLVHYPuuTZ4EltCkRxfLjn9RqnFy8pOl4qXwxcyYfDL?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 120 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 Off the R336 Sunland 6105 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -33.517424632955 25.624037997867

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang