HL1397 Sabuti
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Sicklebush-laan, Blok E 7 Sabuti, Simbithi Eco Estate, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Vanaf R6 400 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
HL1397 Sabuti is 'n selfsorg-dakwoonstel met 'n see-uitsig op die eerste verdieping en is op die ongerepte Simbithi Eco Estate in Ballito geleë. Dis ideaal vir 'n gesin of groep vriende.
Dié woonstel met lugversorging bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n aparte toilet. Die eerste slaapkamer met 'n koningingrootte-bed lei na die balkon met 'n ononderbroke see-uitsig en het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en daar is 'n dubbelbed in die derde slaapkamer. Gaste in hierdie 2 slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n toonbank met stoele toegerus is. Die sit- en eetarea het gemaklike sitplek en 'n slim-TV met stroomdienste. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die leefarea lei na 'n omheinde stoep met panoramiese see-uitsigte en skilderagtige uitsigte oor die landgoed. Die stoep het sitplek en gasbraaigeriewe. Gaste het ook toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek is in die kompleks beskikbaar.
Die landgoed het 4 gemeenskapsentrums met swembaddens, 'n rugbyveld, 'n putt-putt-baan, piekniekareas, braaigeriewe, stap- en fietsroetes en wild is volop. The Golf Side beskik oor 'n eksklusiewe 18 putjie-gholfbaan deur Peter Matkovich, sowel as die Simbithi Buiteklub met 'n kroeg, sitarea, gratis WiFi, Fig Tree Restaurant en 'n avontuurspeelplek vir kinders.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Ballito.net Geverifieer
Eiendomme 21
Resensies 33
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Sicklebush-laan, Blok E 7 Sabuti, Simbithi Eco Estate, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Simbithi Eco Estate Ballito Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Sicklebush-laan, Blok E 7 Sabuti, Simbithi Eco Estate, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang