Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hlangana Lodge

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Bert Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 14 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 20 resensies vir Hlangana Lodge
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.5/5
Janie V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janie V

Vriendelik, veilig en rustig.

Die mense is hartsmense. Hulle is behulpsaam en vriendelik. Verblyf is lekker privaat en die plek is mooi. Voel of jy op 'n kleinhoewe is, maar jy is in die dorp.

Hlangana Lodge se terugvoer

Goeie middag Mnr van Vuuren,

Dankie vir u positiewe terugvoer.

Ons is baie bly om te verneem dat u u verblyf geniet het.

Hoop om u weer by Hlangana Lodge te verwelkom in die toekoms.

Vriendelike groete,

Anjo van Greunen

Hlangana Lodge
Mariska M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska M

Absolute waarde vir geld.

Altyd baie vriendelik en behulpsame personeel. En heerlike ontbyt. Was ons 2de keer al daar en sal weer en weer gaan.

Hlangana Lodge se terugvoer

Goeie more Mariska,

Baie dankie vir die positiewe terugvoer.

Ons is baie gelukkig en trots om te weet dat u die verblyf geniet het.

Sien uit om u weer by Hlangana Lodge te verwelkom.

Vriendelike groete,

Anjo

Hlangana Lodge
Crystal V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Crystal V

Net te kort.

Kamer was netjies en baie skoon, amal wat daar werk was baie vriendelik en behulpsaam. Gronde is so mooi onderhou. Ontbyt heerlik. Ons was net vir een aand daar, maar het vreeslik lekker en warm geslaap in die baie gemaklike beddens. Sal beslis weer oorbly. Dankie.

Jan F - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan F

Lekker gebly.

Goeie ontbyt, lekker koffie en skoon beddegoed.

Marthinus V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marthinus V

Gerieflik in Oudtshoorn.

Lekker gebly hier by Hlangana, mooi tuin en rustige omgewing, veilig en groen. Die wasbak en bad se koue krane draai verkeerde kant toe oop.

André S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
André S

Was baie lekker gewees om daar te kuier.

Die kraan by die wasbak was los in kamer 6.

Johann C - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann C

Perfek.

Baie tevrede. Ontbyt baie goed.

Marice R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marice R

Baie mooi plek!

Baie mooi wit handdoeke en beddegoed skoon en netjies. Heerlike ontbyt en mooi tuine!

Yolandi F - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yolandi F

Ontspannend, rustig, kos vir die siel.

Dankie vir die gasvryheid.

Elsabe D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe D

Ontspan. Met baie vriendelike personeel.

Gasvry, gemaklik, spasie, veilig met fietse agter op die kar. Die ontbyt is 10 uit 10. Groete vir die "skilpad"!

Jacques F - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques F

Netjiese oornagverblyf in Oudtshoorn.

Netjiese oornagverblyf met lugversorging in Oudtshoorn. Familie-eenheid groot genoeg vir gesin van 4. Goed toegerus met al die nodige, insluitend yskassie. Ontbyt ingesluit. Vriendelike personeel.

Lorraine N - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lorraine N

Veilige parkering en vriendelike personeel.

Kamers is netjies en skoon. Badkamer is ook lekker groot. Personeel is vriendelik en bekwaam. Parkering veilig. Die enigste terugslag was dat ons 'n "family suite" bespreek het en dit nie gekry het nie.

Heinrich C - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heinrich C

Lekker gemaklike, ruim kamers!

Hlangana Lodge se kamers is lekker ruim en netjies. Die tuin en perseel is pragtig en goed onderhou. Heerlike ontbyt! Ons sal definitief weer hier kom oorslaap wanneer ons in Oudtshoorn omgewing is.

Sakkie M - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sakkie M

Goed.

Alles in orde, baie netjiese tuin-uitleg. Wat wel aandag aan gegee kan word is hulle TV opsies van kanale. Dit voel of dit glad nie belangrik geag word nie. Kan nie behoorlike nuus opvang of sport of enige dokumentêre nie. Verwag beter van gastehuise in hierdie kosteband.

Eugene D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene D

Mees verrassende verblyf, netjies, vriendelike mense, pragtige kamers.

Sien sterre.

Rozanne L - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozanne L

Baie welkom gevoel.

Groot bederf, pragtige plek met uitsonderlike diens. Volgende keer bring ons 'n groep vriende saam!

Adrian E - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Adrian E

Nie goeie waarde vir geld nie.

Die akkommodasie is te duur vir die kwaliteit en fasiliteite wat aangebied is. Die badkamer het muf gehad en die TV het nie behoorlik gewerk nie. Die dekor is ook baie verouderd vir 'n plek wat die tipe prys wil beding. Daar is beter plekke in en om Oudtshoorn vir dieselfde of minder geld.

Johan P - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P

Uitstekende verblyf, diens en 'n pragtige plek - werklik 5 sterre werd!

'n Oase! Netjies. Doeltreffende personeel. Mooi tuine.

Chimone C - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chimone C

Die gasvryheid was wonderlik, die kamer was heerlik groot en ontbyt was 'n fees.

Wonderlike ervaring, sal weer volgende jaar daar bly. Die kamer was heerlik groot, skoon en die diens van die aankoms tot die vertrek was van 'n top gehalte.

Melanie C - Apr 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie C

Dit was tops!!

Was baie beindruk ...

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 66 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: North-straat 51, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQzYWJmNWFkLTM4NjEtNDc5ZC1iYjcwLWZlOTk1MDJiM2I0MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 51 North Street Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -33.576620320613 22.206619977951

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang