Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hlosi Game Lodge - Amakhala Game Reserve

Wildsplaas

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Lion Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 159

Op LekkeSlaap 14 jaar

Opsomming van Resensie

2.4 uit 5van 1 resensie vir Hlosi Game Lodge - Amakhala Game Reserve
Netheid
4.0/5
Diens
1.0/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
1.0/5
Llewelyn H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Llewelyn H

Misleidend.

Lugversorger het nie gewerk nie, warm water het nie gewerk nie. Na baie gewag het ons gevra of ons nie dan eerder 'n ander kamer moet kry nie, en toe eers is ons geskuif laat in die aand. Die kos was regtig teleurstellend. Ek sal dit nie aanbeveel vir 90% afslag nie. Regtig geld gemors.

Hlosi Game Lodge - Amakhala Game Reserve se terugvoer

Hi Llewelyn
Baie dankie vir jou terugvoering. Ons wil eerstens om verskoning vra dat jou tyd by ons nie op standaard was nie. Ons waardeer jou terugvoering en wil jou gerusstel dat bestuur besig is om aan alles aandag te gee.
Ons hoop om jou eendag weer terug te verwelkom en dat jy dan 'n wonderlike tyd by ons sal he.
Groete en veilig wees.
Die span by Hlosi

Hlosi Game Lodge - Amakhala Game Reserve
Vanaf
Vanaf R17 520
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R17 520
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 34 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Karel Landman 314, Amakhala Wildreservaat, Alexandria, 6000, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAlrTHjIhMLgn1ACmmmx3Yun4O0jxFQcJhV14UjInoopRp8OQnsW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R17 520 per nag, vir 2 mense 1 5 1 3 Karel Landman 314 Amakhala Game Reserve 6000 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.550548230842 26.105101893204

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang