Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hluhluwe Bush Camp Glamping Village

Tentekamp

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Trienke Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 24

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 11 resensies vir Hluhluwe Bush Camp Glamping Village
Netheid
4.9/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Elouise H - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elouise H

'n Heerlike verrassing!

Verskuil in die ongerepte wildernis van KwaZulu-Natal, bied Hluhluwe Bush Camp Glamping Village 'n betowerende ontsnapping vir natuurliefhebbers en avontuurlustiges. Vanaf die oomblik wat jy aankom, sal jy deur sy sjarme en deurdagte ontwerp gevang word. Die glamping tente is 'n heerlike verrassing. Ruim, gemaklik en smaakvol versier, slaan hulle die perfekte balans tussen rustieke sjarme en moderne gerief. Elke tent het 'n privaat dek waar jy kan ontspan, jou oggendkoffie kan geniet en die geluide van die bos kan absorbeer. Die personeel by die verblyf is uitsonderlik. Hul warm glimlagte en opregte gasvryheid skep 'n verwelkomende atmosfeer.

Prioshan R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Prioshan R

Everything needed for a great trip in the Natal bush.

Awesome place! It's just 5 minutes away from False Bay Nature Reserve. Also, it's an easy drive to Hluhluwe-Imfolozi Park as well as Mkuze. The location is great. We stayed in the campsites which were clean, private and the bathrooms are great! Hot water and electricity are always a treat. The ladies at the restaurant are friendly and make excellent food! The manager is great and a wonderful host. I would definitely recommend this to anyone who loves being outside.

Ryan R - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryan R

Relaxing, tranquil bush stay.

Absolutely amazing little getaway in the bush, awesome amenities, friendly staff, very relaxing.

Maggie H - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maggie H

Neat. Beautiful. Well-equipped.

It is so beautiful and peaceful. Very well-equipped! I could live in a tent like that, it did not even feel like a tent. It was clean and the hosts were helpful and friendly.

Amy M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amy M

Treated like kings and queens.

Beautiful camp with great attention to detail and a beautiful setting.

Naomi H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi H

Wonderlike kampervaring met gerief!

'n Wonderlike plekkie, die tente is goed toegerus en verskaf gerief terwyl jy die buitelug en stilte kan geniet. Die staf is ongelooflik vriendelik en behulpsaam.

Rickus V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rickus V

Rusigheid vir die siel.

Vriendelike staff. Natuur skoon. Stilte vir die hart en siel. Baie lekker.

Kate J - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kate J

Quiet, relaxing and lovely scenery.

It was our wedding anniversary and we used the village as our base for a weekend of game viewing and relaxation - this was the perfect spot. Thank you.

Hendrik S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik S

Heerlik gekuier.

Die stilte en omgewing is fantasties. Sal dit enige tyd weer doen. As die ontvangs jou nie pla nie, sal jy 'n wonderlike tyd hê. Baie dankie.

Hluhluwe Bush Camp Glamping Village se terugvoer

Goeiemôre Hendrik

Baie dankie vir die resensie. Dit word opreg waardeer.

Ek wil net by jou uitvind oor die "customer service" wat jy 'n 1 voor gegee het. Wat presies het ons verkeerd gedoen om dit vir die toekoms reg te kan maak?

Ek hoop om julle gou weer in die toekoms te sien.

Groete uit die bos.

Hluhluwe Bush Camp Glamping Village
Piet C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Piet C

Was ontspannend, lekker rustige plekkie sonder enige aansitterigheid.

Geen dak oor dek nie, het bietjie natgereën nadat ons die braai/kuiervuur aangesteek het.

Colleen S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colleen S

'n Ware juweel met aangename eienaars!

Ons het ons kuier baie geniet. Vriendelike gasheer en gasvrou wat kennis het oor allerhande besienswaardighede in die omgewing. Die staproete op die plaas het gesorg vir heelwat aangename verrassings. Plaasstal het 'n paar ontbytopsies. Ons sal beslis weer hier bespreek.

Vanaf
Vanaf R440
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R440
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 33 van Plot H 122, Hluhluwe Bush Camp, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAefb5c4ce2cc58f5ad0e34c3fa2f17679d3ddf35a5fad57d1b93016346dde1bc9070d360d6a6e7587d46a53e35935bc8288a7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R440 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 Portion 33 of Lot H 122 Hluhluwe Bush Camp 3960 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.952247786944 32.352766344725

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang