Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hluhluwe Bush Camp

Tentekamp

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Trienke Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 24

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 13 resensies vir Hluhluwe Bush Camp
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Jan T - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan T

Amazing.

Wonderlike, dankie, amazing.

Marika J - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marika J

Rus en vrede.

Gaan om te rus. Verblyf vir gesin, vriende, romanse, of sommer net vir jouself.

Liesl V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl V

Wonderlike plek.

Asemrowend mooi. Besonderse plek.

Marizanne V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marizanne V

Excellent.

Hluhluwe Bush Camp is an absoluut gem that has to be visited and explored. We had such a wonderful time and will definitely return. I can almost not wait for my next visit. It was such good value for money and definitely worth every cent. you will not regret your decision.

Victor V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Victor V

Stil en rustig.

Jy benodig net jou kos, verder is alles daar.

Dutoit V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dutoit V

Excellent. Friendly staff.

Excellent service and had a pleasant stay at Hluhluwe Bush Camp.

Johan H - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan H

Ontsnap uit die stadsgeraas.

Ons het in die teepeetent gebly en was heerlik verras met hoe netjies en skoon alles was. Die gasvrou was vriendelik en baie behulpsaam! Sien uit na ons volgende besoek!

Bok V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bok V

Heerlike skoon, gasvrye plek.

Heerlik geleë met 'n uitsig oor 'n natuurreservaat, plek is baie netjies en skoon met alles wat jy nodig het. Lekker braaigeriewe en baie vriendelike mense. Lekker swembad en, as jy wil, heerlike kos ook. Kan dit regtig aanbeveel.

Celizma L - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celizma L

Dis heerlik om hier te kamp.

Die terrein is goed ingerig en alles wat jy nodig het is daar. Trienke en die personeel is behulpsaam en gaaf. Dis moontlik om daar te kom met selfs 'n klein karretjie.

Magriet H - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Magriet H

Baie luuks en gerieflike verblyf.

Ons verblyf was baie lekker. Die tente en als is van hoë gehalte en baie gerieflik. Trienke en Peter is uitstekende gashere. Sal beslis aanbeveel.

Juan-pierre C - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Juan-pierre C

Wonderlike ervaring in die tentkamp. Trienke het puik diens gelewer en ons kon in- en uitbeweeg op ons eie gemak.

Puik. Sal beslis weer gebruik.

Sheila R - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sheila R

It was lovely and relaxing.

It's a great way of introducing camping to someone who has never done it before.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Dit was lieflik en ontspannend.

Dit is 'n goeie manier om iemand wat nog nooit gekamp het nie aan kamp bloot te stel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Debbie T - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie T

Very enjoyable.

Trienke was a wonderful host. Each afternoon when we arrived back from our day out she was there to greet us and chat about our day and see that we were happy. We will definitely recommend a stay at the camp to friends and other bush lovers.

Vanaf
Vanaf R1 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot H, Plaas 13561, Langs die R22, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA317936b6a4e80aa1094d9fff0b7c25bf60f918beac1c2f4b7c6da511023f2c697675d03ecd8918c788e61cc5eab60932d616?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 Lot H, Farm 13561 Off the R22 3960 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -27.952027345449 32.352742215939

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang