Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hluhluwe River Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Gavin Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 13

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 9 resensies vir Hluhluwe River Lodge
Netheid
4.7/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Nell W - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nell W

The lodge was absolutely wonderful.

Great location, service, food. Wonderful birding. Perfect for our party.

Relda M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Relda M

Baie goed geleë.

Vriendelike diens. Baie mooi en netjies, sal definitief weer daar wil oorbly.

Carel V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel V

Die atmosfeer was baie rustig, ideaal as jy wil wegbreek.

Die kos was baie lekker. Drie opsies vir ontbyt en elke aand was daar voorgereg, 2 opsies vir hoofgereg en nagereg. Die stilte was ongelooflik en die eenheid was baie privaat met geen steurnis gedurende die tyd. Die diens was baie vriendelik, eienaar het homself kom voorstel en inligting met ons gedeel. Staproete op die perseel was goed. False Bay park paar kilometer verder ook goed vir stap, fietsry. Uur se ry van St Lucia. Ongelooflike area vir voëlkyk. Daar is kragopwekker vir load shedding.

Hluhluwe River Lodge se terugvoer

Thank you for your positive review and we are glad you enjoyed your stay, the food, and the area.
We hope to see you again sometime soon.
Take care and keep well.

Hluhluwe River Lodge
Hans H - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hans H

Very pleasant stay with great food quality and service all round.

It's a lovely place to relax away from the city and it provides peace and serenity all round. The owner and his team are excellent hosts. It would be nice to have more Wi-Fi connectivity in the chalets.

Kotze R - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kotze R

Was baie lekker, mense is baie vriendelik, kos is baie lekker.

Staf is vriendelik en behulpsaam, heerlike kos en omgewing is lekker, net so 'n uur vanaf die see.

Shireen N - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shireen N

Was very relaxing.

Very disappointed with the pool, seeing that this is the only other recreational facility it should be properly maintained, was dirty and we could not use it.

Hluhluwe River Lodge se terugvoer

We are sorry to hear you thought the pool was not clean enough for you to swim in. Our pools are maintained daily though in the summer heat it can be a challenge to keep the pools blue and suitable for swimming without having to add too many chemicals. The pool may have been slightly discolored but other guests still made use of this facility with no problems.

Hluhluwe River Lodge
Carin D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carin D

Pragtige lodge met perfekte ligging.

Ons het 'n heerlike tyd by Hluhluwe River Lodge gehad. Die ligging is perfek om St Lucia en Hluhluwe te verken. Die kos was fantasties!

Susanna J - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susanna J

Uitstekend.

Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Dit is uitstekend geleë in die bosveld en net 'n uur se ry verder is jy by die see.

Mariana D - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana D

Dit is 'n pragtige plek met die mees professionele personeel.

Ek wil graag die personeel van die die lodge bedank vir hulle vriendelikheid en professionele optrede. Baie dankie vir die heerlike kos en 'n skoon, warm bed. Ek kan dit vir enige iemand aanbeveel.

Vanaf
Vanaf R3 990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R3 990
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die D540, Sub 21 van Erf 104, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDlkYzkwYTZiLWY1YTQtNDBjNS1iNTU1LTcxMmI5YTU0ZTA5Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 990 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 Off the D540 Sub 21 of Lot 104 3960 KwaZulu-Natal 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -28.027613888889 32.349286111111

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang