Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hobbit Boutique Hotel

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Debbie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 40 resensies vir Hobbit Boutique Hotel
Netheid
4.3/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5
Felicity G - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Felicity G

We love it, as always. Our dog is also always made to feel welcome.

Lovely as always! Warm fires and kind, helpful staff.

Bernice J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernice J

Pragtige plek, en hul het uit hul pad gegaan!

Baie dankie dat julle so mooi na ons ouma en oupa gekyk het .

Lize B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize B

Sentraal geleë, warm en gemaklike bed, lekker ontbyt.

Ek en my seun het tydens ons besoek vir skoolverpligtinge by Hobbit Boutique Hotel oorgeslaap. Ons was vriendelik ontvang en die kamers was baie gemaklik. Dit was die perfekte slaapplek vir 'n besige naweek gewees.

Magdel C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdel C

Flippen baie lekker.

Skoon en netjies. Baie lekker gewees, dankie.

Jeanne D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanne D

A lovely stay at the Hobbit Hotel.

The staff at the Hobbit hotel are friendly, welcoming and helpful. The facilities are clean and comfortable. The hotel feels luxurious and homely. We will definitely go back again.

Mari F - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari F

Pragtige gastehuis.

Baie skoon en netjiese plek. Ontbyt was heerlik. Ons hondjie is baie goed ontvang. Sal beslis weer daar oorslaap.

Paul G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul G

Wonderfull stay.

Beautifully furnished and peaceful. The staff was very helpful and the breakfast the next morning was delicious. I will definitely stay over again.

Toni B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Toni B

Baie aangename ervaring.

Elke versoek is dadelik aangespreek en opgelos. Elke personeellid het uit sy/haar pad gegaan om jou, die gas, tevrede te stel, of dit nou swak TV-kanale is, of om 'n kind se belangstelling in Tolkien aan te spoor. As ons ooit weer in Bloemfontein moet bly, is Hobbit Boutique Hotel ons keuse.

Neels D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels D

Lekker atmosfeer en die interieur is baie smaakvol.

Goeie ligging en oor die algemmen 'n baie aangename ervaring. Sal definitief weer besoek en aanbeveel.

Anthea C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Anthea C

Gemaklik en netjies.

Baie netjiese en mooi plek. Rustige omgewing en baie lekker ontbyt.

Hector K - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hector K

Real value for money!

Absolutely delightful oasis.

Amanda P - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda P

Vriendelike, effektiewe diens.

Vriendelike, effektiewe diens. Baie naby aan toerisme besienswaardighede. Veilig en netjies. Stil omgewing.

Annalize S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalize S

Heerlik!

Het fantastiese tyd gehad.

Anlie S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anlie S

Heerlik.

Sal altyd daar tuisgaan as ek Bloemfontein besoek. Die ontvangsdames was baie behulpsaam en het uit hulle pad gegaan om my welkom te laat voel.

Jj J - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jj J

Wonderlik.

Wonderlike atmosfeer, skoon en netjies. Heerlike ontbyt!

Celri R - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celri R

Amazing.

Ons reis baie en slaap baie oor, maar hierdie was uniek, bekostigbaar en die diens was perfek! Ontbyt was heerlik. As jy ooit in Bloem is bespreek definitief hier!

Anne-marie V - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne-marie V

Pragtige gebou en kamers, personeel baie vriendelik en behulpsaam.

Sien sterre.

Magnus H - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Magnus H

Baie lekker gastehuis met interessante geskiedenis. Diens was flink en vriendelik. Hotel ook baie goed geleë vir aandetes in die omgewing.

Kinders het die Hobbit-tema baie geniet en was heeltyd op Google om meer uit te vind oor Tolkien. Hobbit is ook baie goed geleë, kamers baie groot en skoon en ontbyt was baie lekker. Sal ten sterkste aanbeveel.

Ryno M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ryno M

Oulike plek.

Netjies en skoon, lekker geslaap. Enigste negatiewe kommentaar is as gevolg van die ontvangsdame wat saam met haar kêrel by swembad en in die gaste-area gekuier het.

Hobbit Boutique Hotel se terugvoer

Thank you for your review. We allow our reception staff to have a visitor over the quiet periods as they work long hours. Did they misbehave or what exactly did they do? It is important that we know otherwise we will stop them from having friends over. I do apologize for any inconvenience caused.

Hobbit Boutique Hotel
Anonieme gas - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Corrie V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Corrie V

Vriendelike, gemaklike verblyf.

Die personeel is baie vriendelik en die dekor en meubels baie oulik.

Hobbit Boutique Hotel se terugvoer

Baie dankie en ons sien uit na julle volgende kuier.

Vriendelike groete,
Debbie en personeel

Hobbit Boutique Hotel
Strydom D - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Strydom D

Lekker gebly, maar kamer koud en donker.

Ontbyt en bediening daarvan was puik.

Davina D - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Davina D

Pragtige gastehuis, kort net bietjie opknapping hier en daar.

Pragtige gastehuis in 'n sentrale ligging. Baie gawe diens. Buitekamer was egter baie koud aangesien die deur nie behoorlik toegemaak het nie. Elektriese kombers was heerlik en ontbyt uit die boonste rakke. Sal weer daar bly.

Portia M - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Portia M

Beautiful place, just needs maintaining.

The place is beautiful but I feel it needs maintenance. The swimming pool and the garden can look better if they are serviced. The air-con in the room was not working. There was only 1 small soap in the bathroom, no shower caps, lotion or even the toilet spray. More channels on TV would be appreciated. The staff was very friendly and helpful.

Karin S - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin S

Baie lekker gebly.

Baie vriendelike ontvangs en diens deurentyd. Baie netjies en skoon. Baie lekker ontbyt.

Alda N - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alda N

I will definitely recommend Hobbit Boutique Hotel.

Friendly service and a warm atmosphere. The staff went out of their way to make our stay as comfortable as possible.

Mariaan V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan V

Dit was 'n wonderlike ervaring en regtig waarde vir geld. Ontbyt was fantasties!

Dit was 'n wonderlike ervaring. Die dekor en houtvloere was iets besonders. Beter as jou alledaagse eentonige gastehuise. Sal definitief aanbeveel.

Ellen H - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ellen H

Mooi kamers en uitstekende kos.

Mooi kamers, uitstekende kos en uitsonderlike vriendelikheid en hulpvaardigheid!

Karlien G - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karlien G

Baie oulik!

Enigste ding wat pla is die miskonsepsie dat die hotel enige iets te doen het met Tolkien, asook die feit dat dit nie so oud is soos wat mens dink nie en daar is geen spook nie.

Hanlie B - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie B

Personeel het uit hulle pad gegaan om mens te help en te akkommodeer.

Personeel was vriendelik en die diens puik. Ons kamer was ruim, skoon en netjies en ideaal vir reis met klein kindertjies. Sal definitief weer hier bly.

Tertia V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tertia V

Stil omgewing, jy slaap rustig en veilig.

Hobbit is keurig gemeubileer met antieke meubels en dekor. Dis skoon, rustig en veilig vir jou en jou voertuig. Sal enige tyd weer daar oorslaap en dit aanbeveel.

Amanda P - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda P

Uitstekende diens en vriendelikheid.

Die Hotel se mense is uitsonderlik vriendelik en behulpsaam.

Anonieme gas - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gail G - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Gail G

I was extremely disappointed and cannot believe they have 4 stars.

I arrived to a dark room in an untidy garden. Although they obviously want to keep the antique feel, my room was just old. The curtain was off the rail and not rehung. The drawer fell out of the bathroom cupboard broken when I looked for soap - there was no soap, shampoo, body lotion etc. in my room. I had to go and ask and was then given a small bar of soap only. The cupboard door handle fell off when I tried to open it to hang my clothes. The matrasses were old and rested on a piece of plywood and the carpets were in need of replacement. There was no hairdryer. One would expect better from any establishment, but definitely from a 4 star hotel. Also, when I commented at 12.30 that my room had not yet been serviced, I was told that there were 11 other rooms to do as well.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ek is baie teleurgesteld en kan nie glo die plek het 4 sterre nie.

Ek het aangekom by 'n donker kamer in 'n oorgroeide tuin. Miskien probeer hulle die antieke gevoel bewaar, maar die kamer het vir my net oud gelyk. Die gordyn was van die reling af. Die laai het uitgeval in die badkamerkassie toe ek seep gesoek het - daar was geen seep, sjampoe, lyfroom ens. in my kamer nie. Ek moes vir dit gaan vra en het toe net 'n klein koekie seep gekry. Die hangkas se handvatsel het afgeval toe ek dit probeer opmaak om my klere op te hang. Die matrasse was oud en het op 'n stuk laaghout gesteun en die matte moet vervang word. Daar was nie 'n haardroër nie. Mens het meer verwag, veral van 'n 4 ster-hotel. Toe ek teen 12:30 kla dat my kamer nog nie skoongemaak is nie het hulle gesê daar is 11 ander kamers wat ook nog skoongemaak moet word.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Rentia W - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Rentia W

Slegte nagrus weens kabaal oorkant die pad.

Ek was teleurgesteld dat die swembad vuil en groen was, en het verstaan aandete is beskikbaar op versoek, dit was nie. Daar was 'n partytjie of iets in die straat reg voor ons kamervenster, en ons het maar min slaap ingekry. Mense het harde musiek gespeel en op mekaar geskree in die pad tot vroegoggend-ure.

Paul V - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Paul V

Die hotel het baie onderhoud nodig.

Die restourasie is uiters swak gedoen en baie onprofessioneel. Alhoewel die kamers en die beddegoed skoon was, het die voorkoms van die plakpapier wat afskilfer en houtwerk-herstelwerk wat amateuragtig gedoen is, afgerem en onnet voorgekom. Die kroeg kon ek nie gebruik nie omdat persone daar gesit en rook het. Ek is duidelik 'n nie-roker.

Jan V - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan V

Ruim kamers met 'n heerlike atmosfeer!

Ons is gul ontvang en aangenaam verras met die ou-wêreldse atmosfeer.

Nicolette G - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nicolette G

Interessante dekor en vriendelike diens.

Antieke meubels en dekor maak dit baie interessant. Die kamers is gerieflik en ontbyt was heerlik. Personeel is vriendelik en behulpsaam. 'n Voorstel wat ek graag sal wil maak is dat daar 'n beter bedekking by die kamerdeur venster geplaas word. Die ganglig wat aan is die hele aand maak dit baie lig in die kamer.

Sarel B - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Sarel B

Dit het nie aan ons verwagtinge voldoen nie.

Meer 3 ster as 4 ster. Onderhoud is nodig.

Elsabé H - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Elsabé H

Hoewel baie geskiedkundig, sal ek nie weer daar tuisgaan nie.

Baie vriendelike diens, tog is die gastehuis oud wat meebring dat veral die badkamer taamlik ordinêr is. Die kamers is nie klankdig nie en ons kamer het op 'n binnenshuise dak uitgekyk, wat raserig was.

Vanaf
Vanaf R1 404
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 404
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 42 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: President Steyn-laan 19, Westdene, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjiXor4dtPeE6YKv0uHPJoUeFyZ7a9UYeWkpbj8DkwSd56xiogz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 404 per nag, vir 2 mense 40 5 1 5 19 President Steyn Avenue Westdene 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.10594416426 26.21116321852

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang