Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hobbit Boutique Hotel

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Felicity G
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

We love it, as always. Our dog is also always made to feel welcome. Lovely as always! Warm fires and kind, helpful staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernice J
1 nag
5.0
Mrt 2024

Pragtige plek, en hul het uit hul pad gegaan! Baie dankie dat julle so mooi na ons ouma en oupa gekyk het .

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lize B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2023

Sentraal geleë, warm en gemaklike bed, lekker ontbyt. Ek en my seun het tydens ons besoek vir skoolverpligtinge by Hobbit Boutique Hotel oorgeslaap. Ons was vriendelik ontvang en die kamers was baie gemaklik. Dit was die perfekte slaapplek vir 'n besige naweek gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magdel C
1 nag Besigheidsreis
4.8
Feb 2024

Flippen baie lekker. Skoon en netjies. Baie lekker gewees, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanne D
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2024

A lovely stay at the Hobbit Hotel. The staff at the Hobbit hotel are friendly, welcoming and helpful. The facilities are clean and comfortable. The hotel feels luxurious and homely. We will definitely go back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mari F
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Pragtige gastehuis. Baie skoon en netjiese plek. Ontbyt was heerlik. Ons hondjie is baie goed ontvang. Sal beslis weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul G
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2022

Wonderfull stay. Beautifully furnished and peaceful. The staff was very helpful and the breakfast the next morning was delicious. I will definitely stay over again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Toni B
Kort verblyf
5.0
Aug 2022

Baie aangename ervaring. Elke versoek is dadelik aangespreek en opgelos. Elke personeellid het uit sy/haar pad gegaan om jou, die gas, tevrede te stel, of dit nou swak TV-kanale is, of om 'n kind se belangstelling in Tolkien aan te spoor. As ons ooit weer in Bloemfontein moet bly, is Hobbit Boutique Hotel ons keuse.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neels D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Lekker atmosfeer en die interieur is baie smaakvol. Goeie ligging en oor die algemmen 'n baie aangename ervaring. Sal definitief weer besoek en aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anthea C
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Des 2021

Gemaklik en netjies. Baie netjiese en mooi plek. Rustige omgewing en baie lekker ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Debbie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 404
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 404
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 42 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: President Steyn-laan 19, Westdene, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjiXor4dtPeE6YKv0uHPJoUeFyZ7a9UYeWkpbj8DkwSd56xiogz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 404 per nag, vir 2 mense 40 5 1 5 19 President Steyn Avenue Westdene 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.10594416426 26.21116321852

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang