Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hobbit Boutique Hotel

  • Kapasiteit: 42 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: President Steyn-laan 19, Westdene, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R1 404 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Hobbit Boutique Hotel lewer 'n charismatiese huldeblyk aan skrywer J.R.R. Tolkien, en bied gaste 'n gesonde dosis ouwêreldse bekoring en stylvolle elegansie.

Hierdie geskiedkundige 4-ster-oase in die rustige, boomryke Westdene is stapafstand vanaf Bloemfontein se hoof-besienswaardighede, en is ook die plek waar J.R.R. Tolkien op 3 Januarie 1892 gebore is.

Die talle toekennings wat Hobbit Boutique Hotel al ontvang het, dien as getuienis van ons uitnemendheid! Die hotel is ook onlangs opgeknap en gerestoureer deur die nuwe eienaars, met die doel om die outentisiteit te laat herleef d.m.v sketse, skilderye en kaarte wat deur Tolkien self geïllustreer is.

Hierdie luukse boetiekhotel spog met pragtige kamers wat professioneel ingerig is, elkeen vernoem na 'n spesifieke Lord of the Rings-karakter.

Elke kamer het 'n kroegie, elektriese komberse, gehaltelinne, lugversorging en 'n volledige reeks gehalte-geriewe.

Die verblyf sluit 'n ontbyt-opsie in - 'n heerlike boetiek-styl maaltyd. 'n Uitstappie na die tuine, biblioteek of gesellige kroeg met baie karakter is ook op die doenlysie! Die kroeg bedien 'n wye verskeidenheid internasionale drank. Buiten topklas-akkommodasie met daardie tikkie J.R.R. Tolkien-geskiedenis, bied The Hobbit Boutique Hotel ook ontbyt wat oop is aan die publiek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Nagportier
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Wat gaste dink
Felicity G
Besigheidsreis
5.0
We love it, as always. Our dog is also always made to feel welcome. Lovely as always! Warm fires and kind, helpful staff.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Bernice J
5.0
Pragtige plek, en hul het uit hul pad gegaan! Baie dankie dat julle so mooi na ons ouma en oupa gekyk het .
Mrt 2024
Lize B
Gesin met tieners
5.0
Sentraal geleë, warm en gemaklike bed, lekker ontbyt. Ek en my seun het tydens ons besoek vir skoolverpligtinge by Hobbit Boutique Hotel oorgeslaap. O...
Sien meer
Mei 2023
Mari F
Gesin met klein kinders
5.0
Pragtige gastehuis. Baie skoon en netjiese plek. Ontbyt was heerlik. Ons hondjie is baie goed ontvang. Sal beslis weer daar oorslaap.
Jan 2023
Magdel C
Besigheidsreis
4.8
Flippen baie lekker. Skoon en netjies. Baie lekker gewees, dankie.
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Debbie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • President Steyn-laan 19, Westdene, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Hobbit Boutique Hotel het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 404
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 404
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 42 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: President Steyn-laan 19, Westdene, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjiXor4dtPeE6YKv0uHPJoUeFyZ7a9UYeWkpbj8DkwSd56xiogz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 404 per nag, vir 2 mense 40 5 1 5 19 President Steyn Avenue Westdene 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.10594416426 26.21116321852

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang