Hoed en Berg Guest House
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Blesbokstraat 91, Hoedspruit, 1380, Limpopo
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Hoed en Berg Guest House bied gerieflike oornagverblyf in die hartjie van Hoedspruit. Dit is 'n wonderlike opsie vir oornagverblyf en is ideaal vir paartjies, sake- en enkelreisigers.
Verblyf word in 'n dubbelkamer, gesinskamer, 2 2-enkelbedkamers of 'n enkelkamer gebied. Elke kamer het slaapplek vir tussen 1 en 3 gaste en het óf 'n dubbelbed óf enkelbeddens. Elke en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Ander geriewe in die kamer sluit 'n lessenaar, gratis WiFi, 'n TV met OpenView-kanale, yskassie en 'n koffie- en teeskinkbord in.
Die gastehuis het 'n gelisensieerde kroeg, 'n gemeenskaplike sit- en 'n eetarea waar gaste kan ontspan, 'n swembad en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is agter 'n afstandbeheerhek op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Blesbokstraat 91, Hoedspruit, 1380, Limpopo
Sien meer verblyf in Hoedspruit Kruger tot Canyons Limpopo
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Blesbokstraat 91, Hoedspruit, 1380, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang