Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hoedjiesbaai Hotel

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 231 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.2
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.0
Veiligheid
3.8
Pieter N
1 nag
5.0
Mei 2024

Sal weer. Baie lekker geslaap, was te kort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annette L
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Wonderlik! Dit was 'n fees vandat ek ingeboek het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
KERCIA
Hoedjiesbaai Hotel
Baie baie dankie, ek waardeer die baie mooi terugvoer.

Patrick S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Dit was soos ons verwag het. Dankie. Ons het ons tyd daar somer baie geniet. Ons wou net rustig ons huweliks herdenking geniet, en ons het. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
KERCIA
Hoedjiesbaai Hotel
Baie baie dankie, ek waardeer die goeie terugvoer so baie.

Chantel J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Amazing everyone so helpful and friendly and very welcoming, food delicious. The stay was great, peaceful and very relaxing. Shops are close by, as is the lagoon. The food is very delicious and really professionally prepared, in a real master chef style. The atmosphere downstairs is very peaceful, with appropriate music upstairs and downstairs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
KERCIA
Hoedjiesbaai Hotel
Thank you very much, we do appreciate your feedback.

Ray C
Kort verblyf Besigheidsreis
4.4
Jun 2024

Relaxing. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ithemba M
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Mrt 2024

The place is safe. It was awesome. We enjoyed the place. It reminds me of the good old days when there was no high rate of crime.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
KERCIA
Hoedjiesbaai Hotel
Thank you very much, Ithemba Matshabana. We appreciate your great feedback so much.

Theunis H
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Feb 2024

Pleasant! Hoedjiesbaai Hotel is in need of a serious upgrade. If that happens, it would be the most awesome place to stay over. The staff do so much with what they have: extremely tasteful breakfast, clean rooms, and smiling faces.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
KERCIA
Hoedjiesbaai Hotel
Thank you very much, we really appreciate it. We are busy trying to upgrade the hotel gradually as time and finances allow us.

Naomi B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jul 2024

Mense is vriendelik en sal weer gaan. Dit was amazing en sal weer gaan.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Laurika V
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2024

Lekker gekuier met vriendelike gasvrye mense. Die diens was uitstekend. Die mense was baie vriendelik en behulpsaam. Die kamer was netjies en skoon. Lekker stil en rustig. Die badkamer was net nie so goed nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf
3.8
Mrt 2024

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
KERCIA
Hoedjiesbaai Hotel
Thank you so much for the feedback, we will look into this.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

KERCIA Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 231

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R1 260
R1 260 R1 134
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 260
R1 260 R1 134
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 62 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 38, Saldanhabaai, 7395, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApq6nPT7fBr3ETFJ1tNkPAQaRQYklnvoN73T94ueUaBCqyGHCeC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 260 nouVanaf R1 134 per nag, vir 2 mense 231 5 1 4 38 Main Road Saldanha Bay 7395 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.007634430545 17.945806591648

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang