Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hoedspruit River Lodge Luxury Chalet

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ekuthuleni Shareblock, Oxford-weg, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Vanaf R3 750 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Hoedspruit River Lodge Luxury Chalet is in Hoedspruit, Limpopo geleë. Hierdie eenheid is stapafstand vanaf die Olifantsrivier en die lodge is ideaal vir 'n wegbreek vanaf die besige stad.

Dié selfsorgeenheid het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die badkamer word gedeel en het 'n toilet, bad, wasbak en 'n stort. Die oopplan-eenheid het 'n privaat balkon, etenstafel, kombuis en 'n sitarea. Die kombuis is met 'n yskas, broodrooster, mikrogolfoond, stoof, oond, skottelgoedwasser en 'n ketel toegerus. Gaste kan 'n ete by die etenstafel of die tafel op die balkon geniet.

Ander geriewe op die perseel sluit gratis WiFi, 'n Jacuzzi en veilige onderdakparkeerplek in. Gaste het ook toegang tot die swembad en braaigeriewe.

Aktititeite wat gaste in die area kan geniet is swem, visvang, voëlkyk, wildritte en wildkyk, wat die Groot Vyf insluit.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Gedeelde dstv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Hoedspruit River Lodge Luxury Chalet
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Paula Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 1

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • Ekuthuleni Shareblock, Oxford-weg, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Gaste dink Hoedspruit River Lodge Luxury Chalet het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 750
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R3 750
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ekuthuleni Shareblock, Oxford-weg, Hoedspruit, 1380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA31171e3d4fb2c08b655a862ce44da377de1812d3db353a258daf8773ee0815ce4935b8c6ed2b85e8bdeb90ea206c154f7d03?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 750 per nag, vir 6 mense 1 5 1 5 Ekuthuleni Shareblock Oxford Road 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.216055 30.817882

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang