Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hoedspruit Wildlife Estate 266 (Indlovu Lodge)

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Landie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 38 resensies vir Hoedspruit Wildlife Estate 266 (Indlovu Lodge)
Netheid
4.3/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Ryan B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryan B

Waarde vir geld.

Lekker gebly, dankie! Kan aanbeveel!

Handre V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Handre V

Al ons verwagtinge was oortref, groot waardering vir alles!

Verblyf was uitstekend, ons sal die verblyf vir enigeen aanbeveel. Was puik!

Helga O - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helga O

Uitstekend.

Die plek was pragtig en baie rustig, sal definitief dit aanbeveel vir enige iemand, baie dankie.

Leon S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leon S

Die huis is goed toegerus met al die nodigste goed.

Sal die akkommodasie beslis aanbeveel, baie stil, privaat en diere loop op jou erf rond. Die bestuurder, Yolandie, is baie hulpvaardig, sy het al die reëlings perfek gereël. Sal beslis weer inboek in Hoedspruit Wildlife Estate. Baie dankie.

Hoedspruit Wildlife Estate 266 (Indlovu Lodge) se terugvoer

Baie dankie vir julle kuier, dit was lekker om julle te verwelkom - julle was die perfekte gaste en ons sal bevoorreg wees om julle weer te verwelkom.

Hoedspruit Wildlife Estate 266 (Indlovu Lodge)
Con V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Con V

'n Paar klein dingetjies wat ek onder eienaar se aandag wil bring sonder om negatief of afbrekend wil wees.

Aandag aan detail: maak seker daar is 'n rolletjie toiletpapier in elke toilet asb. Maak seker daar is 'n paar druppels skottelgoedseep om mee te begin. Maak seker 'n gas weet presies hoe die elektrisiteit op-top werk, ons is in die middel van snikhete nag onkant gevang met geen elektrisiteit. Ons het geen selfoon sein gehad (Cell C) in HWE so kommunikasie was feitlik onmoontlik binne die estate, noem dit asb. Maak asb. die skerp aluminiumpunt reg by die onderste trap wat na die swembad lei, my seun het sy voet lelik gesny. Maak asb. die skirting board se hoek reg by die sitkamer se skuifdeur wat lei na buite/swembad. Die onderste stort se handvatsel kom af as jy die stort aandraai, dit het n nuwe skoefie nodig. As mens die geyser se circuit breaker op die DB board in die garage aansit, stroom die water uit 'n afleipyp aan die voorkant van die huis links van die voordeur wat onder die dak uitkom, ons het liewers afgesit. Waarsku asb. gaste dat die teëls om die swembad en om die patio dodelik glad is wanneer nat, ons het ook 3 insidente gehad. Sien asb. bogenoemde as opbouende voorstelle en nie as afbrekende kritiek nie.

Hoedspruit Wildlife Estate 266 (Indlovu Lodge) se terugvoer

Geagte gas.

Eersthands wil ons groot omverskoning vra vir die ondervinding.

Hiermee wil ons graag in kennis stel dat die huis onder nuwe bestuur is en daar aan al die onsmaaklikhede aandag gegee en herstel is.

Nuwe lewe is in die huis ingeblaas, opgraderings is gedoen en die nuwe bestuur het hul vinger op die pols.

Ons hoop om julle eendag terug te ontvang.

Vriendelike groete

Hoedspruit Wildlife Estate 266 (Indlovu Lodge)
Raelene R - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raelene R

The accommodation made provision for a braai and cooking in the house.

The only unpleasant thing for the weekend was the weather - everything else, house and surroundings were perfect!

Hoedspruit Wildlife Estate 266 (Indlovu Lodge) se terugvoer

Thank you for your kind reply, we hope to welcome you back again soon.

Hoedspruit Wildlife Estate 266 (Indlovu Lodge)
Tina G - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina G

Dit is 'n fantastiese plek om in te bly.

Hierdie plek het ons as groep nie vir 'n oomblik verveel, ons het die pooltafel met sy braai-area so geniet dat ons amper nie gaan slaap het nie. Die eienaar was met my in kontak vanaf 'n week voor ons aankoms tot en met 'n dag na ons vertrek het, dit is gemaklik, netjies, en skoon. Ons sal enige tyd weer daar gaan bly. Daar is regtig niks wat ons nodig gehad het wat daar nie was nie. Baie dankie Tina.

Hoedspruit Wildlife Estate 266 (Indlovu Lodge) se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoer, ons hoop om julle weer terug te verwelkom.

Hoedspruit Wildlife Estate 266 (Indlovu Lodge)
Charles V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles V

Dit was 'n fantastiese ervaring.

Indlovu Lodge is absoluut 'n wonderlike plek om jou batterye te herlaai. Die huis en al die geriewe is puik. Alles wat jy nodig het is daar. Die gasheer, Riaan is baie vriendelik en hulpvaardig en laat jou dadelik tuis voel. Dit is wonderlik om al die diere te sien wat kom kuier en wat by die huis bly. Dit was 'n voorreg om in so 'n 5-ster-huis te bly en ons hondekind was ook welkom. Ons kan nie wag om terug te keer nie.

Hoedspruit Wildlife Estate 266 (Indlovu Lodge) se terugvoer

Baie dankie. Hoop ons sien julle sommer vinnig weer.

Hoedspruit Wildlife Estate 266 (Indlovu Lodge)
Leon S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon S

Hierdie lodge kry 5 sterre!

Die lodge het al my verwagtinge oorskry. Ek beveel hierdie lodge ten sterkste aan. Die beste plek om deel van die natuur te wees saam met die diere en die ongelooflike stilte. Die plek sien my binnekort weer.

Hoedspruit Wildlife Estate 266 (Indlovu Lodge) se terugvoer

Baie, baie dankie. Hoop ons sien julle binnekort weer.

Hoedspruit Wildlife Estate 266 (Indlovu Lodge)
Ernie S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ernie S

The ideal place in Hoedspruit for a short stay-over.

Although we were only there for one night, this place is very nice with all the necessary amenities available for your usage. Would definitely want to go back for a longer stay with the family.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Die ideale plek om in Hoedspruit oor te bly.

Alhoewel ons net vir een nag oorgeslaap het, is die plekkie baie oulik en het hy alles wat nodig is. Sal definitief langer wil bly in die toekoms.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Hoedspruit Wildlife Estate 266 (Indlovu Lodge) se terugvoer

Thank you kindly. Hope to welcome you back soon.

Hoedspruit Wildlife Estate 266 (Indlovu Lodge)
Linda K - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda K

Gemaklik en rustig.

Alles was skoon, netjies en goed ingerig. Beslis 'n ideale plek vir familie-byeenkomste.

Hoedspruit Wildlife Estate 266 (Indlovu Lodge) se terugvoer

Dit was lekker om julle te he. Sien hopenlik gou weer.

Hoedspruit Wildlife Estate 266 (Indlovu Lodge)
Lebogang X - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lebogang X

Lovely place and location.

It's close to Kruger National Park. It offers braai facilities and is a lovely place.

Hoedspruit Wildlife Estate 266 (Indlovu Lodge) se terugvoer

Thank you for your kind review. We hope to welcome you back again soon.

Hoedspruit Wildlife Estate 266 (Indlovu Lodge)
Bern F - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bern F

Good value for money.

Clean, quiet and has amenities that one would expect. There are a few maintenance issues that could be quickly sorted out which would make the experience more enjoyable. However, good overall appearance and value for money.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Goeie waarde vir geld.

Skoon, stil en het geriewe wat 'n mens sou verwag. Daar is enkele onderhoudsprobleme wat vinnig uitgesorteer kan word en die ervaring aangenamer sou maak. Goeie algemene voorkoms en waarde vir geld.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Hoedspruit Wildlife Estate 266 (Indlovu Lodge) se terugvoer

Geagte gas.

Eersthands wil ons groot omverskoning vra vir die ondervinding.

Hiermee wil ons graag in kennis stel dat die huis onder nuwe bestuur is en daar aan al die onsmaaklikhede aandag gegee en herstel is.

Nuwe lewe is in die huis ingeblaas, opgraderings is gedoen en die nuwe bestuur het hul vinger op die pols.

Ons hoop om julle eendag terug te ontvang.

Vriendelike groete

Hoedspruit Wildlife Estate 266 (Indlovu Lodge)
Freya G - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Freya G

Perfect for our stay. Kids loved the pool and playground.

Property is a little tired, but it was perfect for what we needed. Kitchen had everything one could possibly need.

Hoedspruit Wildlife Estate 266 (Indlovu Lodge) se terugvoer

Thank you for your feedback. We hope to welcome you back again soon.

Hoedspruit Wildlife Estate 266 (Indlovu Lodge)
Hope M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hope M

The place was clean and fully furnished with a lot of useful crockery etc.

The response time was actually great. The owner would take calls and answer requests quite efficiently. The house is very much ideal for family group. Very safe for kids. The DStv however was not working and TV's were disconnected in the bedrooms. There are extra costs which are not explicitly indicated such as electricity which we had to buy, the key deposit is actually double the amount indicated on the website.

Hoedspruit Wildlife Estate 266 (Indlovu Lodge) se terugvoer

Dear guest.

Firstly, our apologies for your experience.

We would like to note that the house is now under new management and that all shortcomings has been replaced or restored and will be maintained.

New life was blown into the house and upgrades were done.

We hope to welcome you back again soon.

Hoedspruit Wildlife Estate 266 (Indlovu Lodge)
Marthinus V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marthinus V

Aangename verblyf.

Baie mooi, gerieflike huis maar dit maak nie op vir die feit dat die braairooster buite baie vuil was en daar geen skoonmaakprodukte tot ons beskikking was om dit self skoon te maak nie. 'n Paar tuinstoele om die braaivleisplek sal ook lekker wees.

Hoedspruit Wildlife Estate 266 (Indlovu Lodge) se terugvoer

Geagte gas.

Eersthands wil ons groot omverskoning vra vir die ondervinding.

Hiermee wil ons graag in kennis stel dat die huis onder nuwe bestuur is en daar aan al die onsmaaklikhede aandag gegee en herstel is.

Nuwe lewe is in die huis ingeblaas, opgraderings is gedoen en die nuwe bestuur het hul vinger op die pols.

Ons hoop om julle eendag terug te ontvang.

Vriendelike groete

Hoedspruit Wildlife Estate 266 (Indlovu Lodge)
Tshepang S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tshepang S

What a blessing to have stayed in that house.

The stay was excellent, beyond my expectations. I would definitely return to stay there once again.

Yolandie M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandie M

Ons het dit baie geniet, lekker ontspan en die wild is 'n bonuspunt.

Dit was "amazing", lekker leefarea met 'n swembad en kuier-area. Alles wat mens nodig het om die tyd daar ten volle te geniet.

Philip Z - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip Z

Baie netjiese en goed toegeruste huis vir die groter gesinne.

Alle geriewe beskikbaar. Lekker afgesonder en entjie weg van bure. Die huis gee regte bosveld ervaring. Ek sal dit enige tyd aanbeveel. Eienaars beskikbaar indien nodig.

Erik B - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erik B

Pragtig met alles wat jy nodig het.

Pragtige plek met alles wat jy nodig het.

Cathrine F - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cathrine F

Awesome family getaway, we loved it.

We loved our stay, will come back next year. Thank you so much. It's a awesome place!

Sarette B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sarette B

Baie warm, baie lekker!

Groot huis. Netjies. Skoon.

Yolandie S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandie S

Nice and quiet. Place feels like heaven.

Thank you for staying there. It was very nice.

Michelle P - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle P

Die huis was pragtig, skoon en netjies, met die mooiste decor.

Ons het baie lekker gebly in die huis en heerlik ontspan alhoewel ons daar was vir besigheid. Dit is soos om huis toe te gaan in die Wildtuin. Die natuur om jou gee jou rustigheid en die geriewe is alles wat jy sal nodig hê vir 'n lekker wegbreek. Die diens was fantasties en vriendelik en die hele tyd behulpsaam.

Rikie C - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rikie C

Gerieflik en netjies.

Lekker gebly baie dankie.

Hoedspruit Wildlife Estate 266 (Indlovu Lodge) se terugvoer

Dankie Rikie, hoop om jul gou weer te sien!

Hoedspruit Wildlife Estate 266 (Indlovu Lodge)
Toni N - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Toni N

Best place to be.

We really enjoyed our stay, peaceful.

Louise M - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louise M

Baie geniet and gesien.

Dit was baie lekker en ons sal weer die plek besoek.

Christelle S - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle S

Dit was heerlik.

Die huis is 'n heerlike kuierhuis. Ek wil egter u aandag daarop vestig dat die lugreëling in die sitkamer lek. Die gordyne en banke was papmat toe ons daar aankom. Ek beveel aan dat die eienaar daarvan in kennis gestel word sodat herstelwerk gedoen kan word, voordat daar baie skade is.

Hoedspruit Wildlife Estate 266 (Indlovu Lodge) se terugvoer

Baie dankie. Dis altyd lekker om te weet dat mense respek het vir privaat eiendom en terug rapporteur waar ons kan verbeter. Ons het die lugreëlings herstel.

Hoedspruit Wildlife Estate 266 (Indlovu Lodge)
Ferdi H - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdi H

Mooi plek lekker oorgeslaap.

Ons het 'n probleem met warm water gehad, maar seker dit is herstel.

Hoedspruit Wildlife Estate 266 (Indlovu Lodge) se terugvoer

Dankie Ferdi, ons het intussen tyd twee ekstra geysers ge-ingestalleer met die opgradering van die gaste huis. Ons gaste het oor Desember die warm water stelsel uitgetoets en ons moes die pyp toevoer ook hersien aangesien dit `n lang toevoer roete moes volg. Als is nou uitgesorteer. Kom gerus weer!

Hoedspruit Wildlife Estate 266 (Indlovu Lodge)
Anonieme gas - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Mandy R - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandy R

Alles wat jy nodig het in 'n huis weg van jou huis af! Fantasties!

Baie gemaklike huis vir familie met kinders en self vir 'n paar vriende wat wil weg gaan! Sal die huis definitief aanbeveel vir enige iemand! Alles is daar wat jy nodig het om dit vir jou te vergemaklik! Skoon, netjiese en moderne plek! Baie dankie!

Ilyn S - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ilyn S

Ongelooflik lekker gebly. Beslis aanbeveelbaar.

Ons het so lekker daar gebly dat ons nou oorweeg om self 'n huis daar te koop. Die diere maak dat mens nie kan wag om huistoe te gaan nie. Ons het die dam in die oggend en in die aand besoek en was baie gelukkig om prag-foto's te neem.

Ellenore D - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ellenore D

Alles wat jy nodig het en nog meer.

Hoogs aanbeveel! Alles wat jy nodig het is daar van wasmasjien tot skottelgoedwasser. Heerlike lapa en swemplek vir kinders. Heerlike lugversorging wat 'n lafenis is in die warm area.

Hettie D - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hettie D

Baie lekker!

Sien die sterre.

Mona S - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mona S

'n Paar klein dingetjies wat dalk kan pla, maar dis goeie waarde vir geld. Sal dit weer besoek.

Ons was 'n gesin van 3 en het geen probleem ondervind nie. Is nie seker of die eiendom werklik vir groot groepe sal werk nie. Daar is meer as genoeg slaapplek, maar net 4 mense kan binne en buite om die tafel sit. Ook net 2 badkamers. Ideaal vir 8 persone tops, dink ek. Dit was vreeslik warm en ons het net binne gebly waar die lugversorging was. Sou jy buite wou kuier is die lapa reg op die straat en kan almal in sien. Hulle is egter besig om daar te werk en dit meer privaat te maak. Die beddens en beddegoed is van baie goeie gehalte en daar is TV's en lugversorging in meeste van die kamers. Sal weer teruggaan.

Hoedspruit Wildlife Estate 266 (Indlovu Lodge) se terugvoer

Baie dankie Mona vir jou terugvoer. Ons het 'n ekstra tafel ingebring met ekstra eetstoele by die kombuis tafel, asook `n klein eettafel vir die kleinspan. Die lapa voorsien ook maklik vir 15 persone waar julle vroeg ontbyt of laat middag of aandete kan geniet. Ons het 2 ekstra storte ingebring met `n bad, asook `n ekstra geyser. Die webblad het ook nou `n uitleg van die kamers sodat die gaste kan kies volgens hulle behoeftes. Gaste moet onthou om ook van die 2 ekstra toilette in die lapa gebruik te maak, en die buite stort vir die natuur liefhebbers.

Hoedspruit Wildlife Estate 266 (Indlovu Lodge)
Alwyn D - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alwyn D

Baie aangename kuier-naweek met familie.

Ons het baie lekker gekuier, en daar was genoeg vir groot en klein om te doen. Die kombuisware wat voorsien word is baie modern en het verblyf baie vergemaklik. Het klein probleem gehad, maar die bestuur het dit vinnig en professioneel opgelos. Braaiplek en speelplek vir kinders was 'n treffer. Slaapgeriewe was voldoende en almal was tevrede. Huis was kindervriendelik ingerig en almal wou langer bly!!

Carina T - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carina T

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Linda V - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Linda V

Goed!

Sien die sterre hieronder.

Vanaf
Vanaf R7 900
per nag, vir 13 mense
Vanaf
R7 900
per nag, vir 13 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoedspruit Wildlandgoed, Rotsvry 266, Hoedspruit, 1380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA95388e0509a007b5d78d9554f71e668cdfc3608adb5510a5351b0586661256ae075e7d50dd0c2c0aa7a31c611e324c5278fc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 900 per nag, vir 13 mense 38 5 1 5 Hoedspruit Wildlife Estate Rotsvry 266 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.340403580142 30.991201165859

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang