Hoekland Manor
- Kapasiteit: 12 persone
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Grootfontein Plaas GK 12, Erfdeel 51, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
- Vanaf R7 000 per nag, vir 12 mense
Beskrywing
Hoekland Manor is 'n huis met 'n boheemse tema op 'n pragtige plaas met njalas, rooibokke en sebras wat vry rondloop, net 6 km buite Stilbaai. Dit is ideaal vir 'n groot gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek, want dit spog met 'n uitsig oor die Goukourivier.
Die huis bied slaapplek aan 12 gaste en beskik oor 6 slaapkamers, 4 badkamers en 'n gastetoilet. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Vier slaapkamers het koningingrootte-beddens en die oorblywende slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n toilet en 'n stort in 2 van die slaapkamers en die die gaste in die oorblywende 2 slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stortt, wasbak en 'n toilet. Skoon, wit linne, badhanddoeke en seep word voorsien.
Die helder en lugtige oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is en toonbank met stoele het. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek waar gaste hul maaltye kan geniet.
Ander geriewe sluit 'n sitarea, binnebraai en 'n stoep met sitplek, 'n houtvuur-warmbad en 'n uitsig oor die rivier in. Kano's is ook gratis beskikbaar om te gebruik.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Kinderbed vir 1
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Rolstoelvriendelik
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Piekniekmandjies Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Kaggel
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ligging
- Grootfontein Plaas GK 12, Erfdeel 51, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 12 mense
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Grootfontein Plaas GK 12, Erfdeel 51, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang