Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hoep Hoep Gasteplaas

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Margaret Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 18 resensies vir Hoep Hoep Gasteplaas
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Sheryl G - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sheryl G

Very nice and peaceful.

Friendly owners, clean and helpful.

Hoep Hoep Gasteplaas se terugvoer

Thank you, Sheryl! Was heerlik om julle te ontmoet.

Hoep Hoep Gasteplaas
Anna L - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna L

Rustig en gemaklik. Stilte.

Dit was presies waarna ek gesoek het. Tannie het self aangebied om 'n kragopwekker aan te sit toe die krag af was.

Blythe B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Blythe B

Very comfortable stay.

The hosts were very welcoming. Accommodation is perfect for a halfway stop heading to your next destination or even a breakaway from the city.

Hoep Hoep Gasteplaas se terugvoer

Dankie Blyth
So bly julle het dit geniet.

Hoep Hoep Gasteplaas
Martie P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie P

Alles wat ek verwag het, plus spesiale aandag.

Daar was onverwagse koue weer en toe is spesiale verwarmer en komberse verskaf.

Sanet V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet V

Dit was heerlik rustig en kalm gewees.

Die atmosfeer was baie lekker gewees die eienaars het ons baie welkom laat voel. Ons het tot laat aand buite gesit en braai. Dit was heerlik.

Hoep Hoep Gasteplaas se terugvoer

Dankie vir julle positiewe terugvoering. Kom kuier weer.

Hoep Hoep Gasteplaas
Estelle D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Estelle D

Was greeted by friendly owner. Staff were helpful.

Accommodation is comfortable. All in all a good experience.

Hoep Hoep Gasteplaas se terugvoer

Dankie Estelle
Bly dit was 'n aangename ervaring. Sterkte met jou pa.
Groete.
Margaret

Hoep Hoep Gasteplaas
Anette B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anette B

Uitstekend, rustig, lieflike natuur.

Heerlike spesiale huweliksherdenking gewees. Tuis gevoel vandat ons daar gestop het. Natuurskoon en sonsondergang asemrowend. Gasvrou puik. Absoluut fantasies. Aanbeveling.

Hoep Hoep Gasteplaas se terugvoer

Dankie dierbare Anette. Waardeer.

Hoep Hoep Gasteplaas
Wanda D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wanda D

Eienaars is fantasties.

Gasvry het tot vir my aandete gemaak.

Hoep Hoep Gasteplaas se terugvoer

Liewe Wanda
Jy het nodig gehad om te ontspan en 'n bord kos was die minste wat ek kon aanbied.
Hoop van harte jy pas mooi aan in KZN
Mooi loop.

Hoep Hoep Gasteplaas
Glyn W - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glyn W

Would definitely like to stay there again.

The host is caring and most helpful.

Femcke D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Femcke D

Was such a great place with a lovely atmosphere!

The place was clean, cute and had everything one needs. It was quiet and had beautiful scenery.

Margo D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Margo D

Baie vriendelik.

Het baie lekker gekuier. Die eienaars was baie aangenaam en vriendelik.

Maria Elizabeth B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maria Elizabeth B

Tranquil.

It was nice to stay over at a farm type accommodation. The host is very friendly and helpful.

Hoep Hoep Gasteplaas se terugvoer

Dankbaar vir julle positiewe kommentaar.

Hoep Hoep Gasteplaas
Hein R - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hein R

Netjiese verblyf en alles funksioneel. Rustige omgewing.

Vriendelike gasheer.

Hoep Hoep Gasteplaas se terugvoer

Baie dankie, liewe mense!

Hoep Hoep Gasteplaas
Gerrit D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrit D

Heerlik met gasvrou en gasheer gekuier. Mooi sonsondergang en sonopkoms.

Heerlike ruim verblyf. Die gasvrou sorg dat jy nie koud kry nie. Dit voel pure plaas - en vir ons as stadsjapies is dit besonders. Vriendelik, gasvry, lief vir die lewe, kreatief. Sommer net lekker.

Hoep Hoep Gasteplaas se terugvoer

Dankie julle oulike gaste! Waardeer!

Hoep Hoep Gasteplaas
Dirk D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk D

Alles wat mens nodig het as enkel reisiger of as metgeselle.

Baie vriendelike en hulpvaardige eienaars.

Hoep Hoep Gasteplaas se terugvoer

Waardeer jou kommentaar, Dirk!

Hoep Hoep Gasteplaas
Owen H - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Owen H

Very pleasant and peaceful.

Would stay again. Good value and friendly hosts.

Hoep Hoep Gasteplaas se terugvoer

Thank you Owen!

Hoep Hoep Gasteplaas
Marius P - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius P

Fantasties.

Skoon, netjies, rustig en sielerus.

Desere B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desere B

Heerlike plaasstilte en gemaklike verblyf in Heidelberg.

Ons het 'n wonderlike tyd in Heidelberg gehad. Ons het 'n troue bygewoon, en was spyt ons kon nie reeds die Vrydag by Hoep-Hoep deurbring nie. Dit was heerlik! Jy kon die plek deur 'n ring trek. Absoluut skoon en netjies met alles wat jy wil he binne bereik. Ons het heerlik gekuier. Wat ons opgeval het, is die heerlike stilte, met al die luukshede wat jy nodig het. Baie dankie. Ons sal weer terug wees!

Hoep Hoep Gasteplaas se terugvoer

Liewe Desere
Dis darem nou 'n riem onder die hart om sulke prag terugvoering te kry!
Baie dankie. Ek hoop om julle eendag weer te kan akkommodeer!
Volgende keer moet die kinders kom hoenders help kosgee en eiers uithaal!
Hoepie groetnis
Margaret

Hoep Hoep Gasteplaas
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gedeelte 58, Boschfontein, Heidelberg, 1441, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2685a125e25ac3c821f2384bf189a95e65c57ca8f84d54d7d620a311883ec9729fbee2eb33106c5d96619dea0c215afa523a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 Portion 58 Boschfontein 1441 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.510826202247 28.324213027954

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang