Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hoep Hoep Gasteplaas

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Sheryl G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Very nice and peaceful. Friendly owners, clean and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Margaret
Hoep Hoep Gasteplaas
Thank you, Sheryl! Was heerlik om julle te ontmoet.

Anna L
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Rustig en gemaklik. Stilte. Dit was presies waarna ek gesoek het. Tannie het self aangebied om 'n kragopwekker aan te sit toe die krag af was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Blythe B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Very comfortable stay. The hosts were very welcoming. Accommodation is perfect for a halfway stop heading to your next destination or even a breakaway from the city.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Margaret
Hoep Hoep Gasteplaas
Dankie Blyth So bly julle het dit geniet.

Martie P
1 nag
5.0
Jul 2023

Alles wat ek verwag het, plus spesiale aandag. Daar was onverwagse koue weer en toe is spesiale verwarmer en komberse verskaf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanet V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Dit was heerlik rustig en kalm gewees. Die atmosfeer was baie lekker gewees die eienaars het ons baie welkom laat voel. Ons het tot laat aand buite gesit en braai. Dit was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Margaret
Hoep Hoep Gasteplaas
Dankie vir julle positiewe terugvoering. Kom kuier weer.

Estelle D
Kort verblyf
4.6
Aug 2023

Was greeted by friendly owner. Staff were helpful. Accommodation is comfortable. All in all a good experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Margaret
Hoep Hoep Gasteplaas
Dankie Estelle Bly dit was 'n aangename ervaring. Sterkte met jou pa. Groete. Margaret

Anette B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Uitstekend, rustig, lieflike natuur. Heerlike spesiale huweliksherdenking gewees. Tuis gevoel vandat ons daar gestop het. Natuurskoon en sonsondergang asemrowend. Gasvrou puik. Absoluut fantasies. Aanbeveling.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Margaret
Hoep Hoep Gasteplaas
Dankie dierbare Anette. Waardeer.

Wanda D
1 nag
5.0
Sep 2022

Eienaars is fantasties. Gasvry het tot vir my aandete gemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Margaret
Hoep Hoep Gasteplaas
Liewe Wanda Jy het nodig gehad om te ontspan en 'n bord kos was die minste wat ek kon aanbied. Hoop van harte jy pas mooi aan in KZN Mooi loop.

Glyn W
1 nag
5.0
Apr 2022

Would definitely like to stay there again. The host is caring and most helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Femcke D
1 nag Saam met vriende
4.8
Nov 2022

Was such a great place with a lovely atmosphere! The place was clean, cute and had everything one needs. It was quiet and had beautiful scenery.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Margaret Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gedeelte 58, Boschfontein, Heidelberg, 1441, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2685a125e25ac3c821f2384bf189a95e65c57ca8f84d54d7d620a311883ec9729fbee2eb33106c5d96619dea0c215afa523a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 Portion 58 Boschfontein 1441 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.510826202247 28.324213027954

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang