Hoep Hoep Gasteplaas
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Margaret Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Marianka B - Sep 2024
Algehele gradering
Rustig, skoon en netjies.
Sheryl G - Sep 2024
Algehele gradering
Very nice and peaceful.
Hoep Hoep Gasteplaas se terugvoer
Thank you, Sheryl! Was heerlik om julle te ontmoet.
Anna L - Jul 2024
Algehele gradering
Rustig en gemaklik. Stilte.
Blythe B - Aug 2023
Algehele gradering
Very comfortable stay.
Hoep Hoep Gasteplaas se terugvoer
Dankie Blyth
So bly julle het dit geniet.
Martie P - Jul 2023
Algehele gradering
Alles wat ek verwag het, plus spesiale aandag.
Sanet V - Apr 2023
Algehele gradering
Dit was heerlik rustig en kalm gewees.
Hoep Hoep Gasteplaas se terugvoer
Dankie vir julle positiewe terugvoering. Kom kuier weer.
Estelle D - Aug 2023
Algehele gradering
Was greeted by friendly owner. Staff were helpful.
Hoep Hoep Gasteplaas se terugvoer
Dankie Estelle
Bly dit was 'n aangename ervaring. Sterkte met jou pa.
Groete.
Margaret
Anette B - Des 2022
Algehele gradering
Uitstekend, rustig, lieflike natuur.
Hoep Hoep Gasteplaas se terugvoer
Dankie dierbare Anette. Waardeer.
Wanda D - Sep 2022
Algehele gradering
Eienaars is fantasties.
Hoep Hoep Gasteplaas se terugvoer
Liewe Wanda
Jy het nodig gehad om te ontspan en 'n bord kos was die minste wat ek kon aanbied.
Hoop van harte jy pas mooi aan in KZN
Mooi loop.
Glyn W - Apr 2022
Algehele gradering
Would definitely like to stay there again.
Femcke D - Nov 2022
Algehele gradering
Was such a great place with a lovely atmosphere!
Margo D - Aug 2022
Algehele gradering
Baie vriendelik.
Maria Elizabeth B - Jun 2022
Algehele gradering
Tranquil.
Hoep Hoep Gasteplaas se terugvoer
Dankbaar vir julle positiewe kommentaar.
Hein R - Jul 2022
Algehele gradering
Netjiese verblyf en alles funksioneel. Rustige omgewing.
Hoep Hoep Gasteplaas se terugvoer
Baie dankie, liewe mense!
Gerrit D - Mei 2021
Algehele gradering
Heerlik met gasvrou en gasheer gekuier. Mooi sonsondergang en sonopkoms.
Hoep Hoep Gasteplaas se terugvoer
Dankie julle oulike gaste! Waardeer!
Dirk D - Apr 2021
Algehele gradering
Alles wat mens nodig het as enkel reisiger of as metgeselle.
Hoep Hoep Gasteplaas se terugvoer
Waardeer jou kommentaar, Dirk!
Owen H - Apr 2021
Algehele gradering
Very pleasant and peaceful.
Hoep Hoep Gasteplaas se terugvoer
Thank you Owen!
Marius P - Sep 2020
Algehele gradering
Fantasties.
Desere B - Sep 2019
Algehele gradering
Heerlike plaasstilte en gemaklike verblyf in Heidelberg.
Lees meerHoep Hoep Gasteplaas se terugvoer
Liewe Desere
Dis darem nou 'n riem onder die hart om sulke prag terugvoering te kry!
Baie dankie. Ek hoop om julle eendag weer te kan akkommodeer!
Volgende keer moet die kinders kom hoenders help kosgee en eiers uithaal!
Hoepie groetnis
Margaret
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gedeelte 58, Boschfontein, Heidelberg, 1441, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang