Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hoep Hoep Gasteplaas

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gedeelte 58, Boschfontein, Heidelberg, 1441, Gauteng
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Hoep Hoep Gasteplaas is slegs 5 km buite Heidelberg geleë.

Verblyf is beskikbaar in 4 individueel-toegeruste eenhede genaamd Kiewiet, Kraainer, Hoep Hoep en Houtkapper. Die gasteplaas het slaapplek vir 17.

Kraaines beskik oor 'n kombuisie, slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die slaaparea het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Kiewiet het slaapplek vir 3 en beskik oor 'n kombuisie, sitkamerarea, slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die sitkamer het 'n TV met OpenView-kanale. Daar is 'n lapa met braaigeriewe buite beskikbaar.

Die Hoep Hoep-kothuis het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Daar is 'n aparte enkelbed buite die slaapkamer. In die leefarea is daar 2 addisionele enkelbeddens. Die leefarea het 'n oopplan-uitleg met 'n kombuis en sitkamerarea. Daar is ook 'n stoep met braaigeriewe.

Houtkapper is toegerus met 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Vlaams
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Sheryl G
Saam met vriende
5.0
Very nice and peaceful. Friendly owners, clean and helpful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Anna L
5.0
Rustig en gemaklik. Stilte. Dit was presies waarna ek gesoek het. Tannie het self aangebied om 'n kragopwekker aan te sit toe die krag af was.
Jul 2024
Blythe B
Saam met lewensmaat
5.0
Very comfortable stay. The hosts were very welcoming. Accommodation is perfect for a halfway stop heading to your next destination or e...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2023
Martie P
5.0
Alles wat ek verwag het, plus spesiale aandag. Daar was onverwagse koue weer en toe is spesiale verwarmer en komberse verskaf.
Jul 2023
Sanet V
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was heerlik rustig en kalm gewees. Die atmosfeer was baie lekker gewees die eienaars het ons baie welkom laat voel. Ons het tot laat aand buite ge...
Sien meer
Apr 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Margaret Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Gedeelte 58, Boschfontein, Heidelberg, 1441, Gauteng
  • Gaste dink Hoep Hoep Gasteplaas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Heidelberg Gauteng
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gedeelte 58, Boschfontein, Heidelberg, 1441, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2685a125e25ac3c821f2384bf189a95e65c57ca8f84d54d7d620a311883ec9729fbee2eb33106c5d96619dea0c215afa523a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 Portion 58 Boschfontein 1441 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.510826202247 28.324213027954

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang