Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hoep Hoep Selfsorg

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoep Hoep-straat 6, Groblersdal, 0470, Limpopo
  • Vanaf R2 150 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

Hoep Hoep Selfsorg, geleë in die bekoorlike plaasdorpie Groblersdal, is 'n lieflike selfsorghuis wat perfek vir die hele gesin of 'n groep vriende is. Hierdie verblyf is op die eienaar se perseel met 'n privaat ingang en dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n afgesonderde vakansie.

Hierdie lieflike huis het slaapplek vir 4 volwassenes en 1 kind en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste in hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitarea, 'n eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 5 gaste. Daar is gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix in die sitarea.

Komplimentêre WiFi is beskikbaar en gaste kan die rustige skoonheid van die welige tuin of 'n heerlike buitelug-eetervaring op die stoep geniet. Toegang tot veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 5 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xKinderbank vir 1
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Deon O
Besigheidsreis
5.0
Upmarket stay. Good value for money. Good value for money, very neat.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2023
Liza O
Gesin met tieners
5.0
Highly recommended. Great accommodation with well-equipped self-catering kitchen in a lovely quiet area. Super bonus is their brilliant...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2023
Cornelia W
Gesin met tieners
5.0
Baie gerieflik, bekostigbaar en regtig netjies. Die plekkie is baie netjies en die verblyf was baie aangenaam.
Sep 2023
Helena V
Besigheidsreis
5.0
Gemaklik en bekostigbaar. My man en sy venoot was baie beïndruk. Plek was skoon en netjies toegerus. Gasheer en -vrou is baie gasvry. My man sê ons wa...
Sien meer
Aug 2023
Jenny S
Saam met vriende
4.8
Great. Hiep Hoep Selfsorg was great. Well stitched, and comfortable. Thanks.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Hannes Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Hoep Hoep-straat 6, Groblersdal, 0470, Limpopo
  • Gaste dink Hoep Hoep Selfsorg het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 150
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R2 150
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoep Hoep-straat 6, Groblersdal, 0470, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa1869b8de0623f27db02653086b4f5d4838ec460600ecc0cb135a0d15f0d67003dc0caefca8a430562167a950c16ed142360?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 150 per nag, vir 5 mense 5 5 1 5 6 Hoep Hoep Street Groblersdal 0470 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.159325390223 29.386047568123

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang