Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hofmeyr Street

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Salette S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Stil en rustig. Pragtige uitsig oor die stad. Veral in die aand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Lieflik, goed geleë en netjies. Die gastehuis is goed geleë en netjies ingerig. Die gasvrou was baie hulpvaardig en vriendelik. Ons het lieflik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martie P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2023

Fantasties! Privaat, goeie kommunikasie, wonderlike ligging, als wat ek wou hê!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elizabeth
Hofmeyr Street
Thank you, Martie. I'm so glad you enjoyed your stay. I hope you saw everything you wanted to in Cape Town.

Gerald F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Ons het baie lekker gebly, alles was skoon, netjies en veilig. Ek sal dit vir enige iemand aanbeveel en sal vir seker weer daar bly. Ons het elke dag 'n skedule van die beurtkrag gekry sodat ons die dag kon beplan. Die diens was ook bevredigend. Die uitsig is uiters mooi en verfrissend. Ek sal beslis weer daar gaan bly. Baie dankie vir die gasvryheid, ons het regtig baie lekker gebly. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elizabeth
Hofmeyr Street
Thank you so much. It was a pleasure to meet you and your family. Hope to see you again soon.

John S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Unbelievably beautiful location. Beautiful view of the Hawequa Mountains and the Jonkershoek Mountains. Very private accommodation with all modern conveniences. No complaints at all. A wonderful brief stay. Wish it could have been longer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elizabeth
Hofmeyr Street
Thank you. Have a safe trip back to Brits. Looking forward to seeing you on the road next year.

Johan V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2022

Veilig, rustig en netjies. Ons gaan beslis weer daar bly. Puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elizabeth
Hofmeyr Street
Thank you very much. It was a pleasure meeting you both. Looking forward to seeing you again.

Gerda W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2022

Uitstekende en hartlike ontvangs en diens. Die eenheid is privaat met 'n lieflike uitsig, veilige parkeerplek en 'n heerlike bed!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Elizabeth
Hofmeyr Street
Thank you so much for your visit and friendliness. Hope you got home safely, and hopefully see you again soon.

Anzelle E
Kort verblyf
5.0
Okt 2021

Netjies, veilig, ruim. Ons het baie lekker gebly - die kamer was groter as verwag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elizabeth
Hofmeyr Street
Thank you! It was lovely to meet you both. Glad that you had a good time here. Hope you're not missing each other too much!

Johan N
Kort verblyf
5.0
Apr 2021

'n Besondere juweel van 'n plek. Ons is gasvry ontvang en alles is mooi verduidelik en gewys. Dit was voorwaar 'n ruim en netjiese gemeubileerde eenheid met die mooiste uitsigte. Dit is voorwaar 'n bederf-eenheid en ons sal definitief weer daar bespreek. Daar word die ekstra kilometer gestap en die melkies ná die bergfietsry was voorwaar 'n bederf. Sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elizabeth
Hofmeyr Street
Thank you so much. I'm so happy that you enjoyed your visit. And we would love to see you again, any time!

Beatrix R
Kort verblyf
4.8
Okt 2021

Baie gerieflike skoon verblyf met 'n pragtige uitsig. Gasvrou was baie aangenaam en het selfs 'n voorskrif by die apteek gaan kry, aangesien ek vir 'n oogoperasie gegaan het. Sal die plek definitief aanbeveel. Pragtige area, baie veilig met ruim kamer. Uiters gerieflik en baie skoon. Hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elizabeth
Hofmeyr Street
Thank you so much for your kind review. Hope that your eyes are completely better now and that you can find another reason to come this way.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Elizabeth Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hofmeyrstraat, Welgemoed, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA42621e8b3fdc9914fcc9f52fc4c067e18f4095c3c5e784296129d0b2c70668618558142e448ee814cd3efb37b2e06328700f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 Hofmeyr Street Welgemoed 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.8744489 18.6010254

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang