Hofmeyr Street
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Elizabeth Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Salette S - Sep 2024
Algehele gradering
Stil en rustig.
Johan L - Jun 2024
Algehele gradering
Lieflik, goed geleë en netjies.
Martie P - Mei 2023
Algehele gradering
Fantasties!
Hofmeyr Street se terugvoer
Thank you, Martie. I'm so glad you enjoyed your stay. I hope you saw everything you wanted to in Cape Town.
Gerald F - Apr 2023
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly, alles was skoon, netjies en veilig. Ek sal dit vir enige iemand aanbeveel en sal vir seker weer daar bly. Ons het elke dag 'n skedule van die beurtkrag gekry sodat ons die dag kon beplan. Die diens was ook bevredigend. Die uitsig is uiters mooi en verfrissend. Ek sal beslis weer daar gaan bly. Baie dankie vir die gasvryheid, ons het regtig baie lekker gebly.
Hofmeyr Street se terugvoer
Thank you so much. It was a pleasure to meet you and your family. Hope to see you again soon.
John S - Nov 2022
Algehele gradering
Unbelievably beautiful location.
Hofmeyr Street se terugvoer
Thank you. Have a safe trip back to Brits. Looking forward to seeing you on the road next year.
Johan V - Okt 2022
Algehele gradering
Veilig, rustig en netjies.
Hofmeyr Street se terugvoer
Thank you very much. It was a pleasure meeting you both. Looking forward to seeing you again.
Gerda W - Jul 2022
Algehele gradering
Uitstekende en hartlike ontvangs en diens.
Hofmeyr Street se terugvoer
Thank you so much for your visit and friendliness. Hope you got home safely, and hopefully see you again soon.
Anzelle E - Okt 2021
Algehele gradering
Netjies, veilig, ruim.
Hofmeyr Street se terugvoer
Thank you! It was lovely to meet you both. Glad that you had a good time here. Hope you're not missing each other too much!
Johan N - Apr 2021
Algehele gradering
'n Besondere juweel van 'n plek.
Hofmeyr Street se terugvoer
Thank you so much. I'm so happy that you enjoyed your visit. And we would love to see you again, any time!
Beatrix R - Okt 2021
Algehele gradering
Baie gerieflike skoon verblyf met 'n pragtige uitsig.
Hofmeyr Street se terugvoer
Thank you so much for your kind review. Hope that your eyes are completely better now and that you can find another reason to come this way.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Hofmeyrstraat, Welgemoed, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang