Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hogs Guesthouse

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Hogs Guesthouse
Vanaf
Vanaf R3 300
per nag (plek vir 6)
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die gastehuis bied verblyf in 2 aparte eenhede wat as 'n geheel bespreek word en slaapplek aan 6 gaste bied. Eenheid 1 het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Eenheid 2 het 2 slaapkamers met onderskeidelik 'n koninggrootte-bed en 2 enkelbeddens. Daar is 'n gedeelde badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Linne en handdoeke word voorsien. Die 2 eenhede het kombuisies wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die sitareas het rusbanke en 'n TV. Die eenhede lei na 'n stoep met sitplek en braai-areas.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die eienaars woon op die perseel naby die hooflodge en is daar wanneer gaste iets nodig het.

Die perseel is in die middel van die Dinokeng Groot 5-wildreservaat en daar word van gaste verwag om die diere te respekteer vir hulle en gaste se veiligheid.

Troeteldiere word toegelaat indien dit vooraf gereël is.

Daar is 'n kragopwekker sou die krag afgaan.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R3 300
per nag (plek vir 6)
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klipdrift 66, Hogs Guest House, Dinokeng-wildreservaat, 0400, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApplJyxyeQpFJFu1pWlivbQdtNBFTzRZxWBgGYe6BgphVX13QZP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 300 per nag (plek vir 6) 53 5 1 5 66 Klipdrift Hogs Guest House 0400 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.365085458193 28.365962449074

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang