Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hogs Guesthouse

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 52 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Angelique L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Peaceful, beautiful, relaxing, enchanting. Our stay was amazing. Thank you for also checking in or assisting us! You were amazing! The chalets are absolutely beautiful and clean. Everything you need. Definitely coming back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lucinda V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Situated perfectly - perfect break away! We really had an amazing break away for my birthday. The unit was clean, neat and tidy, and the staff were helpful and friendly at all times. The unit has everything you need and is perfectly quiet and tranquil. We are already planning the next trip in the coming months.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gavin S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Wonderful power breakaway weekend. Wow, what a remarkable guesthouse, extremely well equipped, very clean and amazing friendly staff. My wife and I will most certainly revisit the accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Veronica S
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Lekker geswem/gerus van die stadsgewoel, stilte waardeer, sal graag terugkeer. Wat 'n aangename verrassing! 'n Eenheid wat skoon en netjies is, breekware skoon en geskik vir gebruik, ordentlike toestelle wat goed werk. Kan sien dat beplanning in die eenheid ingespan is. Al wat ek sou byvoeg, is 'n klein eet/sitkamer vir reën dae.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eskal B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Heerlik. Goed gelee. Ruim huis en goed toegerus. Ons het baie lekker gebly. Die huis is baie goed ontwerp en baie goed toegerus en weelderig ruim. Die huis is ook baie goed gelee. Dit was net 'n heerlike naweek en ons sal vir seker weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mei 2024

Gerieflik en gemaklik. Baie lekker gewees, gemaklik en mooi gastehuis.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gaenor L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Great weekend getaway. What a gorgeous place the Hogs Guesthouse was! Luxuriously kitted out and so well equipped. We will definitely be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Paul D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Verblyf was lekker. Verblyf was lekker gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rassie E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jun 2024

Lekker. Baie lekker gebly. Baie behulpsaam.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Liana S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Stylvol en gemaklik. Baie aangename 2 dae.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Klaudia Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 55

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R3 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R3 300
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klipdrift 66, Hogs Guest House, Dinokeng-wildreservaat, 0400, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApplJyxyeQpFJFu1pWlivbQdtNBFTzRZxWBgGYe6BgphVX13QZP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 300 per nag (plek vir 6) 52 5 1 5 66 Klipdrift Hogs Guest House 0400 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.365085458193 28.365962449074

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang