Hogs Guesthouse
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Klipdrift 66, Hogs Guest House, Dinokeng-wildreservaat, 0400, Gauteng
- Vanaf R3 300 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Hogs Guesthouse is 'n bekoorlike grasdak-gastehuis met verskeie eenhede op 'n 3 hektaar-perseel in die hartjie van die Dinokeng Groot 5 Wildreservaat. Die gastehuis is 53,5 km vanaf Pretoria en 118 km vanaf Johannesburg.
Die gastehuis bied verblyf in 2 aparte eenhede wat as 'n geheel bespreek word en slaapplek aan 6 gaste bied. Eenheid 1 het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Eenheid 2 het 2 slaapkamers met onderskeidelik 'n koninggrootte-bed en 2 enkelbeddens. Daar is 'n gedeelde badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Linne en handdoeke word voorsien.
Die 2 eenhede het kombuisies wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die sitareas het rusbanke en 'n TV.
Die eenhede lei na 'n stoep met sitplek en braai-areas. Daar is grasperke, 'n gemeenskaplike swembad en braai-areas. Wildritte en ritte wat gaste self kan onderneem, kan gereël word. Daar is restaurante en kroeë in die area.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Baarshengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Pools
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Opsomming van Resensie
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Klaudia Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 57
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Klipdrift 66, Hogs Guest House, Dinokeng-wildreservaat, 0400, Gauteng
- Gaste dink Hogs Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Dinokeng Wildreservaat Gauteng
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Klipdrift 66, Hogs Guest House, Dinokeng-wildreservaat, 0400, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang