Hogsback Hidden Away
Beskrywing
Die kothuis het 'n gemaklike dubbelbed en daar is 'n stort, wasbak en 'n toilet in die badkamer. Die kombuisie is met 'n ketel, enkelplaat-induksiestoof, mikrogolfoond, yskassie, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus. Geriewe in die kamer sluit 'n platskerm-TV met Netflix en DStv, WiFi, kaggel en 'n etenstafel met sitplek vir 2 gaste in.
Oorsig van kamer/eenheid
Leefarea
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die hoofhuis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamer het elk 'n gemaklike koninggrootte-bed en daar is 'n dubbelbed en 'n stapelbed in die derde slaapkamer. Die eerste badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet terwyl die tweede badkamer beide 'n bad en 'n stort het. Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die aparte opwasarea het 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser en daar is gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n platskerm-TV in die sitarea. Daar is ook DStv, Netflix en Chromecast. Die huis lei na 'n balkon met 'n Weber-braai en 'n uitsig oor die sonsondergang.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet met bidet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Stapelbed
1 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofweg 29, Hogsback, 5721, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang