Hogsback Inn
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.9/5
Mark Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 61
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Willem H - Jun 2024
Algehele gradering
Absoluut die mooite werd.
Johan V - Apr 2024
Algehele gradering
Beautiful place. Excellent service.
Hogsback Inn se terugvoer
Hi Johan
Thank you for the review. It was a pleasure hosting you - visit us again.
Regards
Mark
Amore B - Jan 2024
Algehele gradering
Rustig, ontspanne.
Helen G - Jun 2024
Algehele gradering
Hier kon ek lekker rus en weer my batterye laai.
Scott K - Mei 2024
Algehele gradering
Hotel was great.
Theuns V - Sep 2024
Algehele gradering
Average but not recommendable.
Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Anneline M - Okt 2023
Algehele gradering
Asemrowend!
Ricarda W - Jul 2023
Algehele gradering
Dit was absoluut fantasties. Dankie.
Lees meerDenver B - Jun 2023
Algehele gradering
A beautiful inn that has a lot to offer. With reasonable prices and facilities like that I will definitely go again!
Corrie B - Apr 2023
Algehele gradering
Aangenaam verras met die backpackers.
Mathew A - Jul 2023
Algehele gradering
Lovely.
Maria L - Apr 2023
Algehele gradering
Het baie lekker geslaap, ligging is awesome.
Raymond B - Okt 2023
Algehele gradering
We stayed in the Riverside suite- beautiful room with lovely outside table and view of stream.
Lees meerDanie S - Apr 2023
Algehele gradering
Fasiliteit kort aandag.
John B - Mrt 2023
Algehele gradering
Beautiful on the outside but verwaarloos inside.
Lees meerCorlea V - Des 2023
Algehele gradering
Sal nie aanbeveel nie.
Yandisa N - Des 2022
Algehele gradering
Everything was beautiful.
Barry O - Sep 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Hogsback Inn se terugvoer
Dear Barry,
Thank you very much.
It was a pleasure having you here, hope to see you again here soon.
Kind regards,
Ria
Vanessa F - Jul 2022
Algehele gradering
We were only there for one evening. The accommodation was perfect, we had a lovely dinner in the restaurant and everyone was so friendly and accommodating.
Hogsback Inn se terugvoer
Dear Venessa
Thank you we are thrilled you enjoyed your stay at Hogsback Inn Hotel!
All the best,
FOH
Joelene M - Jul 2022
Algehele gradering
Lekker kuierplekkie.
Hogsback Inn se terugvoer
Geagte Joelene
Baie dankie vir jou goeie review, on is bly julle het dit geniet by Hogsback Inn Hotel.
Vriendelike groete,
FOH
Elizma D - Mrt 2022
Algehele gradering
Friendly, helpful staff.
Terence T - Jan 2022
Algehele gradering
Hogsback never disappoints, will be back!
Douglas D - Des 2022
Algehele gradering
Baie lekker en sal weer daar oorbly, net vir langer.
Pieter S - Apr 2022
Algehele gradering
'n Onvergeetlike herfs bestemming!
Marlies K - Jan 2022
Algehele gradering
Beautiful location, poorly maintained.
Siya M - Jan 2022
Algehele gradering
It was not really good, I have things that turned me off.
Anonieme gas - Mei 2022
Algehele gradering
Anonieme gas - Jul 2022
Algehele gradering
Matt K - Des 2021
Algehele gradering
Fantastic.
Adrie P - Aug 2021
Algehele gradering
Heerlik!
Hogsback Inn se terugvoer
Baie dankie Adrie vir jou wonderlike resensie.
Ek sal dit ook so oorgee aan al ons personeel hier by Historic Hogsback Inn.
Dankie vir al julle vriendelikheid ook.
Ons waardeer dit oneindig baie.
Al die beste
Louie B - Mei 2021
Algehele gradering
Brilliant stay, the best butternut soup ever!
Hogsback Inn se terugvoer
Thank you for leaving us such a wonderful review and glad that you enjoyed the butternut soup!
Your kindness was much appreciated as well.
Hayley D - Apr 2021
Algehele gradering
Lekker geleë in 'n baie oulike dorpie
Simbongile S - Des 2021
Algehele gradering
Excellent.
Werner G - Des 2021
Algehele gradering
Magies in die woud.
Chris B - Okt 2021
Algehele gradering
Comfortable and peaceful.
Hogsback Inn se terugvoer
Dear Chris
Thank you for such a wonderful review.
Hope to see you again.
Regards
Hogsback Inn
Lizanne B - Jul 2021
Algehele gradering
What an absolute amazing stay.
Hogsback Inn se terugvoer
Dear Lizanne
Thank you for leaving us such a wonderful review. We are thrilled that you loved your experience; our staff will definitely be happy to read your review. We put customer experience and satisfaction as our priority, and your review reaffirms the hard work we put in every day. Thank and we look forward to seeing you again.
Corné P - Des 2021
Algehele gradering
Dit was nie lekker by Hogsback Inn nie.
Lees meerFrank F - Des 2021
Algehele gradering
Swak.
Mare S - Des 2020
Algehele gradering
Heerlike verblyf, persoonlike diens van personeel.
Hogsback Inn se terugvoer
Hi Mare,
Baie dankie vir jou goeie resensie. Ons is bly jy het dit vreeslik geniet hier en dankie vir jou vriendelikheid ook!
Hoop om jou gou weer te kan verwelkom by Historic Hogsback Inn.
Groete,
Iryna
Tuliswa B - Des 2020
Algehele gradering
The place is so beautiful. Loved every corner of the premises.
Hogsback Inn se terugvoer
Hi Tuliswa,
Thank you for such a great review of our property. I will definitely pass your comment to Warren who loves working with our plants, as well as to our waiters and Chefs. Thank you for your kindness was much appreciated at Hogsback Inn.
We hope to see you again in the near future!
Kind Regards,
Front of House Manager
Deon L - Jun 2019
Algehele gradering
Fantasties!
Hogsback Inn se terugvoer
Ons is so bly julle het lekker gekuier en ons sien uit daarna om julle weer te sien :)
Sharon S - Jun 2019
Algehele gradering
Great.
Hogsback Inn se terugvoer
We are so glad you enjoyed your stay and hope to see you again
Sharon S - Jun 2019
Algehele gradering
Beautiful setting with old school charm.
Delete01 D - Nov 2019
Algehele gradering
Goed.
Davy H - Jun 2019
Algehele gradering
Baie geniet, rustige atmosfeer baie lekker ontbyt. Ons kuier daar baie geniet.
Terese P - Des 2019
Algehele gradering
Verblyf is skoon en netjies, maar hotel kort werk.
Aletta B - Jun 2019
Algehele gradering
Dit is uiters vervalle.
Lees meerHelga B - Jul 2018
Algehele gradering
'n Absolute moet! Hogsback Inn het soveel atmosfeer.
Karin M - Jul 2018
Algehele gradering
Ontvlugting vir die die hele gesin.
Conrad V - Des 2018
Algehele gradering
Lekker gebly in mooi Hotel
Gerhardus K - Okt 2018
Algehele gradering
Dit is 'n pragtige plekkie met vriendelike mense. Geleë aan die begin van dorpie.
Leanie V - Feb 2018
Algehele gradering
Hogsback is 'n pragtige dorpie!
Anonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Brenda O - Jan 2018
Algehele gradering
Ouerige akkommodasie.
Jeanne M - Jun 2018
Algehele gradering
Beddegoed en beddens power. Klomp gebreekte items in kamers, kort aandag.
Pieter S - Des 2018
Algehele gradering
Old, dingy and dirty.
Jacques V - Jan 2018
Algehele gradering
Enigste probleem was 'n groep jong mense wat nuwejaarsaand baie vriende oorgenooi het en harde musiek gespeel het deur die nag.
Tim S - Okt 2017
Algehele gradering
Great value for money, a bucket list thing to do.
Anonieme gas - Des 2017
Algehele gradering
Anonieme gas - Des 2017
Algehele gradering
- Kapasiteit: 49 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R345 Hoofweg, Hogsback, 5721, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang