Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hogsback Inn

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 61 resensies

Goed

Netheid
3.4
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.6
Diens
4.0
Veiligheid
4.1
Willem H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Absoluut die mooite werd. Dit is een van die mooiste plekke in die mooi land van ons. Dit is 'n moet besoek plek vir enige reisiger.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

Beautiful place. Excellent service. Very friendly reception. Beautiful setting.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mark
Hogsback Inn
Hi Johan Thank you for the review. It was a pleasure hosting you - visit us again. Regards Mark

Amore B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Rustig, ontspanne. Wonderlik, atmosferies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helen G
Kort verblyf
4.8
Jun 2024

Hier kon ek lekker rus en weer my batterye laai. Die stillte, natuurskoon, vriendelikheid, gasvryheid is absoluut aan te beveel. Ligging absoluut ideaal. Jy kan na so baie plekkies stap. Ek het dit so geniet en sal die plekkie weer besoek. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Scott K
Kort verblyf
4.0
Mei 2024

Hotel was great. Hotel was great, management made you feel very welcome and we had lots of fun. Evenings can get pretty cold, so an electric blanket sorted that out.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Theuns V
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Sep 2024

Average but not recommendable. Dirty carpets, cement floor in bathroom, loose tap handle, dirty coffee mugs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.2
Jan 2024

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Anneline M
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Asemrowend! Ek sal beslis weer kom oorbly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ricarda W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Dit was absoluut fantasties. Dankie. Ek het gevoel ons stort was nie baie gerieflik nie. Water het baie gemors op die vloer. Dit kan verbeter. Televisie het ontbreek in ons kamer en dit het gelei dat ons later verveeld geraak het. Andersins was die diens uitstekend. Die ontvangsdame het 'n pragtige gesindheid teenoor haar kliënte. Die hele personeel het almal 'n vriendelike gesindheid. Ek gee hulle 100% vir menseverhoudinge. Goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Denver B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

A beautiful inn that has a lot to offer. With reasonable prices and facilities like that I will definitely go again! Hogsback Inn has kept a lot of tradition and history in its building. It is a very homely place that should not be ignored by holiday dwellers. Two thumbs up from me.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Mark Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 61

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 49 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R345 Hoofweg, Hogsback, 5721, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUyNzcyYjdiLWIxZWQtNGFkYS04YmI1LTk3MGE3NTVhNzAxYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 61 5 1 4 R345 Main Road Hogsback 5721 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.595842559092 26.940572708845

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang