Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hogsback Inn

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Mark Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 61

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 61 resensies vir Hogsback Inn
Netheid
3.4/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
3.6/5
Willem H - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem H

Absoluut die mooite werd.

Dit is een van die mooiste plekke in die mooi land van ons. Dit is 'n moet besoek plek vir enige reisiger.

Johan V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Beautiful place. Excellent service.

Very friendly reception. Beautiful setting.

Hogsback Inn se terugvoer

Hi Johan

Thank you for the review. It was a pleasure hosting you - visit us again.

Regards
Mark

Hogsback Inn
Amore B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amore B

Rustig, ontspanne.

Wonderlik, atmosferies.

Helen G - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Helen G

Hier kon ek lekker rus en weer my batterye laai.

Die stillte, natuurskoon, vriendelikheid, gasvryheid is absoluut aan te beveel. Ligging absoluut ideaal. Jy kan na so baie plekkies stap. Ek het dit so geniet en sal die plekkie weer besoek. Baie dankie.

Scott K - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Scott K

Hotel was great.

Hotel was great, management made you feel very welcome and we had lots of fun. Evenings can get pretty cold, so an electric blanket sorted that out.

Theuns V - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Theuns V

Average but not recommendable.

Dirty carpets, cement floor in bathroom, loose tap handle, dirty coffee mugs.

Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Anneline M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneline M

Asemrowend!

Ek sal beslis weer kom oorbly!

Ricarda W - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ricarda W

Dit was absoluut fantasties. Dankie.

Ek het gevoel ons stort was nie baie gerieflik nie. Water het baie gemors op die vloer. Dit kan verbeter. Televisie het ontbreek in ons kamer en dit het gelei dat ons later verveeld geraak het. Andersins was die diens uitstekend. Die ontvangsdame het 'n pragtige gesindheid teenoor haar kliënte. Die hele personeel het almal 'n vriendelike gesindheid. Ek gee hulle 100% vir menseverhoudinge. Goeie diens.

Denver B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denver B

A beautiful inn that has a lot to offer. With reasonable prices and facilities like that I will definitely go again!

Hogsback Inn has kept a lot of tradition and history in its building. It is a very homely place that should not be ignored by holiday dwellers. Two thumbs up from me.

Corrie B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie B

Aangenaam verras met die backpackers.

My indruk van backpackers is dorm rooms en almal in mekaar se besigheid. By Hogsback in is dit nie die geval nie, genoegsame geriewe vir die paar privaat kamers beskikbaar. Eenvoedig, maar voldoende. Goeie beddens met goeie kwaliteit, warm beddegoed, Skoon kombuis en badkamer met warm water. Glad nie sleg nie.

Mathew A - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Mathew A

Lovely.

It's beautiful and definitely historic. The children had a lot of fun exploring the gardens. Friendly and helpful staff. We would stay there again when we have the chance.

Maria L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maria L

Het baie lekker geslaap, ligging is awesome.

Baie nice plekkie, sal weer gaan kuier.

Celeste N - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Celeste N

We stayed in the Riverside suite- beautiful room with lovely outside table and view of stream.

Wood for indoor fire was provided and a bathroom with a tub and shower. The TV is old and not really visible from the bed or couch, but Hogsback is so beautiful, we were hardly inside long enough to notice. There is no network/wifi in the rooms. This was missed as one had to move to the reception to sort out phone admin. Hogsback is a magical destination. Hogsback Inn is central and full of Hogsback history.

Danie S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Danie S

Fasiliteit kort aandag.

Die gebou is verweer en kort onderhoud en opknapping.

John B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
John B

Beautiful on the outside but verwaarloos inside.

After returning after many years was horribly disappointed. The room we booked was terrible. Used to stay in it. Was upgraded to a 'better'' which was indeed bigger and more spacious but still dirty. The carpets are horrendous and the curtains are also dirty. Restaurants serve good food. Just very slow. Took an hour for our food and we were the first to order. Unfortunately will not visit the Inn again. Much nicer places to stay in Hogsback.

Corlea V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Corlea V

Sal nie aanbeveel nie.

Die plek kort baie opknappingswerk, ook baie gesukkel met warm water.

Yandisa N - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yandisa N

Everything was beautiful.

Great experience and beautiful surroundings. It's a breathe of fresh air!

Barry O - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barry O

Fantasties.

Baie mooi plek en die dienste is uitstekend. Baie dankie.

Hogsback Inn se terugvoer

Dear Barry,

Thank you very much.
It was a pleasure having you here, hope to see you again here soon.

Kind regards,
Ria

Hogsback Inn
Vanessa F - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa F

We were only there for one evening. The accommodation was perfect, we had a lovely dinner in the restaurant and everyone was so friendly and accommodating.

Even though we had loadshedding, we were not inconvenienced and still had a lovely stay.

Hogsback Inn se terugvoer

Dear Venessa
Thank you we are thrilled you enjoyed your stay at Hogsback Inn Hotel!
All the best,
FOH

Hogsback Inn
Joelene M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joelene M

Lekker kuierplekkie.

As groot groep kuier in hotel baie geniet.

Hogsback Inn se terugvoer

Geagte Joelene

Baie dankie vir jou goeie review, on is bly julle het dit geniet by Hogsback Inn Hotel.

Vriendelike groete,
FOH

Hogsback Inn
Elizma D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizma D

Friendly, helpful staff.

The inn is fairly centrally located. It is somewhat dated, but has a rich history. Grounds are beautiful, although the rain can cause some deep ditches in the clay road leading up to the inn. Staff is kind and very friendly. Had a great stay!

Terence T - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Terence T

Hogsback never disappoints, will be back!

Great place! Great!

Douglas D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Douglas D

Baie lekker en sal weer daar oorbly, net vir langer.

Moet meer as een dag daar oorbly.

Pieter S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S

'n Onvergeetlike herfs bestemming!

Ontbyt is ekstra maar heerlik. Dit was bietjie koud snags, en 'n verwarmer sou welkom wees. Kliëntediens was tops en die stroompie wat agter the hotel verby loop ook!

Marlies K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marlies K

Beautiful location, poorly maintained.

The Hogsback Inn is located in a beautiful location but the 4 sleeper is poorly maintained and sleeping arrangements not suitable for a family with 2 teenagers. Although clean, the furniture is old, with holes in the fabric and the springs worn through. Only one plate on the stove works and the oven does not work at all. The bottom of the kitchen cupboards are rotting.

Siya M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Siya M

It was not really good, I have things that turned me off.

Sevice was not really good.

Anonieme gas - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Matt K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matt K

Fantastic.

Wonderful service at a fantastic place.

Adrie P - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrie P

Heerlik!

Wat 'n belewenis. Dit was ongelooflik lekker, die kos, die mense, die vriendelikheid, die ongelooflike mooi kamers met mooi uitsig, die bar met sy cozy-geid. Dit was net lekker. Sal weer en weer vir 'n naweek soontoe gaan. Baie dankie.

Hogsback Inn se terugvoer

Baie dankie Adrie vir jou wonderlike resensie.
Ek sal dit ook so oorgee aan al ons personeel hier by Historic Hogsback Inn.
Dankie vir al julle vriendelikheid ook.
Ons waardeer dit oneindig baie.
Al die beste

Hogsback Inn
Louie B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louie B

Brilliant stay, the best butternut soup ever!

A hidden gem for sure!

Hogsback Inn se terugvoer

Thank you for leaving us such a wonderful review and glad that you enjoyed the butternut soup!
Your kindness was much appreciated as well.


Hogsback Inn
Hayley D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hayley D

Lekker geleë in 'n baie oulike dorpie

Die Hogsback Inn is een van die oudste plekke in Hogsback en baie lekker geleë. Daar is baie lekker staproetes en ander aktiwiteite in die omgewing.

Simbongile S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Simbongile S

Excellent.

I enjoyed my stay at the Hogsback Inn, service was exceptional.

Werner G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Werner G

Magies in die woud.

Spesiale plek. Lekker staproetes. Maar versigtig om waardevolle items in motors te los.

Chris B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris B

Comfortable and peaceful.

Warmly welcomed with friendly and helpful service.

Hogsback Inn se terugvoer

Dear Chris
Thank you for such a wonderful review.
Hope to see you again.
Regards
Hogsback Inn

Hogsback Inn
Lizanne B - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Lizanne B

What an absolute amazing stay.

It was our first visit to Hogsback and the Hogsback Inn and it will most definitely not be out last. The customer service was really adequate, the people are so friendly and helpful, and always wanted to help with everything and more!

Hogsback Inn se terugvoer

Dear Lizanne
Thank you for leaving us such a wonderful review. We are thrilled that you loved your experience; our staff will definitely be happy to read your review. We put customer experience and satisfaction as our priority, and your review reaffirms the hard work we put in every day. Thank and we look forward to seeing you again.

Hogsback Inn
Corné P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Corné P

Dit was nie lekker by Hogsback Inn nie.

Vir backpackers-kamers is die tariewe veels te duur. Die plek kort baie dringend opknappingswerk. Mure gemuf, matte kapoet, meubels in die portaal stukkend en afgeleef. Kombuis nie 'n plek om kos te berei nie. Waar daar glas vensters moes wees tussen die kamers en die portaal was net houtplanke. En die kamer wat ek in moes slaap was die plank nog in twee dele wat beteken dat die kamer geen privaatheid het nie. Geen behoorlike parkering buite nie. Storte kort aandag en is nie higiënies nie. Die yskas in die kombuis het nie enige ys in gehad nie en ek het die bestuurder via die kroegdame gaan sien en gevra dat ek ys kan koop. Die man was baie kortaf en het my meegedeel dat die ys wat hy het net vir sy klante/gaste is. Ons het flippen duur betaal en ons was nie gereken as gaste nie? Ons het met ons verdere vakansieverblyf baie beter gekry vir minder geld. Ek sal duidelik seker maak in my gesprekke met ander dat Hogsback nie 'n goeie plek is nie. Ek het ook heelwat foto's geneem om my storie hier te staaf.

Frank F - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Frank F

Swak.

Swak diens, TV werk nie. Geen suiker. Reuk in kamers. Badgeriewe swak. Vuil gevoel.

Mare S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mare S

Heerlike verblyf, persoonlike diens van personeel.

Hogsback Inn is ideaal geleë in die sentrale deel van Hogsback. Baie vriendelike personeel wat uit hul pad uit gegaan het om jou verblyf aangenaam te maak. Ek het probleme met my motor gehad en selfs daarmee het hulle gehelp. Restaurant beskikbaar, goeie spyskaart en die kos was heerlik.

Hogsback Inn se terugvoer

Hi Mare,

Baie dankie vir jou goeie resensie. Ons is bly jy het dit vreeslik geniet hier en dankie vir jou vriendelikheid ook!

Hoop om jou gou weer te kan verwelkom by Historic Hogsback Inn.
Groete,
Iryna

Hogsback Inn
Tuliswa B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tuliswa B

The place is so beautiful. Loved every corner of the premises.

Nature is well cared for in the yard every plant is healthy. Took a lot of picture everywhere. Food is great dining areas are to die for.

Hogsback Inn se terugvoer

Hi Tuliswa,
Thank you for such a great review of our property. I will definitely pass your comment to Warren who loves working with our plants, as well as to our waiters and Chefs. Thank you for your kindness was much appreciated at Hogsback Inn.
We hope to see you again in the near future!
Kind Regards,
Front of House Manager

Hogsback Inn
Deon L - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deon L

Fantasties!

Ons het baie lekker gebly. Die diens was puik en Kerry en Belinda het uit hulle pad gegaan om in ons behoeftes te voorsien. Ons het al klaar ons volgende bespreking gemaak en hoop om volgende keer sneeu te sien.

Hogsback Inn se terugvoer

Ons is so bly julle het lekker gekuier en ons sien uit daarna om julle weer te sien :)

Hogsback Inn
Sharon S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sharon S

Great.

Really enjoyed stay.

Hogsback Inn se terugvoer

We are so glad you enjoyed your stay and hope to see you again

Hogsback Inn
Sharon S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sharon S

Beautiful setting with old school charm.

Lovely, old school charm, but don't expect any mod cons! If you're staying self-catering then remember to have all of your supplies as there is only one shop in town which is sometimes closed. The food is delicious at the restaurant! The Wi-Fi is only accessible in the hotel and not in the self-catering rooms.

Delete01 D - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Delete01 D

Goed.

Dit was lekker, behalwe van die gaste het baie geraas gemaak.

Davy H - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Davy H

Baie geniet, rustige atmosfeer baie lekker ontbyt. Ons kuier daar baie geniet.

Baie geniet, outydse gevoel, baie mooi omgewing, lekker geëet. Baie hulpvaardige en vriendelike personeel.

Terese P - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Terese P

Verblyf is skoon en netjies, maar hotel kort werk.

Verblyf was skoon en netjies, maar die hotel dekor is oud en kort aandag. Die mentaliteit van die eienaars is swak, goed word lui aangepak byvoorbeeld in plaas daarvan om die multiplug teen die muur te monteer balanseer hulle dit op die asblik, orals merke teen die mure wat geverf moet word etc.

Aletta B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Aletta B

Dit is uiters vervalle.

Die personeel is vriendelik, die kamers in treurige toestand. Plafonne losgetrek van die muur, die matte vuil en oud, spinnerakke in die badkamer. Dit het werklik gevoel of ons die oudste en vuilste kamer gekry het en ons het lank gelede bespreek. Die kos gemiddeld. Klein bakkie sop vir baie duur. 'n TV wat blêr in 'n eetstaal met 'n komedieprogram, nie aanvaarbaar nie. Sal nie sommer weer daar gaan bly nie.

Helga B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helga B

'n Absolute moet! Hogsback Inn het soveel atmosfeer.

Fantastiese 2de besoek. Die ou hotel, met sy kroeg vol atmosfeer was ons tuiste vir 3 aande. Vir diegene wat hou van fancy hotelle, bly weg. Maar as jy, soos ons, hou van 'n fantastiese atmosfeer en goeie diens met ouwêreldse sjarme en 'n ongelooflike ligging, dan is Hogsback Inn die plek vir jou! Dankie julle, ons kom weer!

Karin M - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karin M

Ontvlugting vir die die hele gesin.

'n Pragtige ligging met vele te doen vir die gesin as jul van stap en die natuur hou. Anders kan jy langs die kaggel sit en boek lees, en die kabbelende stroompie dophou.

Conrad V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Conrad V

Lekker gebly in mooi Hotel

Lekker gebly en sal beslis weer terug gaan. Die netheidgradering is slegs omdat hulle besig was met opknappings en verstaanbaar is.

Gerhardus K - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhardus K

Dit is 'n pragtige plekkie met vriendelike mense. Geleë aan die begin van dorpie.

Sien sterre.

Leanie V - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Leanie V

Hogsback is 'n pragtige dorpie!

Die Hogsback Inn is 'n pragtige plek, maar die kamers is duidelik baie oud en die instandhouding nie na wense nie. Nogtans skoon en het lekker geslaap!

Anonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Brenda O - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Brenda O

Ouerige akkommodasie.

Die hotel vertoon baie mooi van buite maar die kamers is stokoud en die matte, beddegoed en gordyne kort 'n goeie skoonmaak. Hogsback is 'n pragtige dorp en die hotel is baie mooi geleë maar kort aandag.

Jeanne M - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Jeanne M

Beddegoed en beddens power. Klomp gebreekte items in kamers, kort aandag.

TV uit orde, plek kort dringend aandag i.v.m. verf en instandhouding.

Pieter S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Pieter S

Old, dingy and dirty.

Give this place a miss! Old, dingy and worst of all dirty! Most of the taps leak, closets are broken, water damage on the ceiling everywhere. Hotel staff enter the room unannounced. Location is great but accommodation is down right terrible.

Jacques V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Jacques V

Enigste probleem was 'n groep jong mense wat nuwejaarsaand baie vriende oorgenooi het en harde musiek gespeel het deur die nag.

Bestuur het niks gedoen om dit te stop nie. Goeie verblyf, die kamers is veral groot.

Tim S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tim S

Great value for money, a bucket list thing to do.

This was a memory that will always stay with us.

Anonieme gas - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 49 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R345 Hoofweg, Hogsback, 5721, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUyNzcyYjdiLWIxZWQtNGFkYS04YmI1LTk3MGE3NTVhNzAxYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 61 5 1 4 R345 Main Road Hogsback 5721 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.595842559092 26.940572708845

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang