Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hogsback Inn

  • Kapasiteit: 49 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R345 Hoofweg, Hogsback, 5721, Oos-Kaap
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Hogsback Inn is 'n hotel wat in die bekoorlike dorpie Hogsback in die Amathole-berge geleë is. Die hotel is ideaal vir gaste wat op soek is na ontspanning of korporatiewe wegbreek, weg van die stadslewe.

Verblyf by Hogsback Inn bestaan uit 7 standaardkamers, 6 suites, 4 rugsakreisigerkamers en 3 selfsorgkothuise; wat op Ouwêreldse wyse versier is. Die standaard kamers en suites is toegerus met dubbelbeddens of 2 enkelbeddens, en beskik oor 'n en suite-badkamer in elkeen.

Al die selfsorgkothuise het 'n kombuis met basiese toebehore. Die kothuise is ideaal vir groot gesinne en groepe, en is sentraal geleë tot die oord se geriewe. Ontbyt en ander heerlike etes word in die restaurant op die perseel bedien.

Boonop beskik die hotel oor gratis WiFi-internettoegang slegs in die ontvangs-, restaurant- en kroegarea, 'n taverne en gastesitkamer, en 'n braai-area. Vir die korporatiewe reisiger; Goed toegeruste konferensiegeriewe is beskikbaar om te huur, wat meer as 50 afgevaardigdes kan akkommodeer. Troues en ander spesiale geleenthede kan ook gereël word.

Hogsback Inn is ideaal geleë naby doendinge soos 4x4- en avontuurfietsroetes, perdry- en voëlkykplekke, en voetslaan- en bergfietsroetes om te verken.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Skuifie-projektor
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 63 resensies

Goed

Netheid
3.4
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.6
Diens
4.0
Veiligheid
4.2
Gaste se hoogtepunte
Willem H
Saam met lewensmaat
5.0
Absoluut die mooite werd. Dit is een van die mooiste plekke in die mooi land van ons. Dit is 'n moet besoek plek vir enige reisiger.
Jun 2024
Johan V
Besigheidsreis
5.0
Beautiful place. Excellent service. Very friendly reception. Beautiful setting.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Amore B
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, ontspanne. Wonderlik, atmosferies.
Jan 2024
Anneline M
5.0
Asemrowend! Ek sal beslis weer kom oorbly!
Okt 2023
Ricarda W
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was absoluut fantasties. Dankie. Ek het gevoel ons stort was nie baie gerieflik nie. Water het baie gemors op die vloer. Dit kan verbeter. Televis...
Sien meer
Jul 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Mark Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 63

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • R345 Hoofweg, Hogsback, 5721, Oos-Kaap
  • Gaste dink Hogsback Inn het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 49 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R345 Hoofweg, Hogsback, 5721, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUyNzcyYjdiLWIxZWQtNGFkYS04YmI1LTk3MGE3NTVhNzAxYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 63 5 1 4 R345 Main Road Hogsback 5721 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.595842559092 26.940572708845

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang