Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ho’Kaai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Marscha-lee S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Goeie plek om vakansie te hou, met 'n rustige atmosfeer. Ja, dit is goeie waarde vir jou geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Vriendelike, gasvrye mense wat uit hul pad gegaan het om ons tuis te laat voel. Ons het ons tydjie terdeë geniet. Rustige area, skoon en netjiese akkommodasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Desire'e A
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Enjoyed it thoroughly. Was very comfortable. Very neat and clean. Host was hospitable. Spacious enough to sleep 6 people. Will definitely go again. Good rate.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Junique B
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Die plekkie het gevoel soos "home away from home". Dit was baie lekker om te oornag by Ho’Kaai .

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shireen A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Relaxing atmosphere, excellent accommodation, made good memories. We thoroughly enjoyed our time at Ho'Kaai. It was a lovely getaway. Clean environment, stunning furniture. The braai area was perfect for entertainment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nolene V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Nxa, lekker, fantasies. Ons maak weer so! Our 10-day stay at Ho’Kaai felt like home, my family enjoyed our stay. We certainly fell in love with Port Owen.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mike H
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Feb 2024

Will definitely use Ho’Kaai again in the future. Our stay was great. The hosts went out of their way to make sure all our needs were met and that we were comfortable. The only problem we found was that the outside umbrella at the braai area did not work and looked a little broken. It was not a problem for us as we did not really need it anyway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lizelle F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Uitstekend, love die plekkie! Ons het so lekker gebly, plekkie was baie meer impressive as wat fotos kon wys. Baie spasie. Bed en beddegoed wat uit die boonste rakke. So baie klein details wat soveel beteken het. Alles was so gerieflik, mooi kombuise met soveel ekstras - wasmasjien, tumble dryer, microwave, oond en stoof, baie mooi glasses en borde ens. Lekker spacious TV kamer met le banke en DSTV wat so lekker was vir die kindertjies. Braai area op die buite deck area was so nice, mooi uit gele met faux grasse, sambreel, braai en lekker baie braai hout en braai geriewe. Defnitief waarde vir geld! Kan nie wag om terug te gaan nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Renaldi
Ho’Kaai
Lizelle, baie dankie vir die wonderlike terugvoer! Dit was vir ons baie lekker dat julle by ons gekuier het en ons kan nie wag dat julle weer hier is nie!

Deslin C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Ongelooflik lekker. Dit was baie lekker!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Renaldi
Ho’Kaai
Dankie, Deslin, vir die terugvoer! Ons hoop om julle weer te sien!

Ruth P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Dit was awesome, baie dankie. Hokaai is so wonderlik. Almal sal ek aanraai om daarheen te gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Renaldi
Ho’Kaai
Dankie vir die goeie resensie. Ons kan nie wag dat julle weer kom kuier nie!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Renaldi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R3 550
R 3 550 R 1 597
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 550
R 3 550 R 1 597
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jocelyn-straat 27, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA97215541bd446e484c1c3b9bfca19d7e8dfe9931b1777ee668b0d4bad5a1e8f5cc03484c60e86a9f3f262b1c63975db2589c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 550 nouVanaf R1 597 per nag (plek vir 6) 10 5 1 5 27 Jocelyn Street Port Owen 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.7868306 18.1508578

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang