Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hokaai

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Etty Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir Hokaai
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.3/5
Santa N - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santa N

Fantastiese kliëntediens. Baie vriendelike gasvrou en -man.

Gasvrou doen baie moeite met die verblyfplek. Alles wat jy nodig het, is reeds daar. Mooiste see-uitsig uit albei kamers en stoep. Stil en rustig. Netjies, mooi, veilig, gerieflik, fantastiese plek!

Hokaai se terugvoer

BAIE BAIE DANKIE vir jul resensie wat julle gestuur het. Ons is dankbaar dit was n mooi en goeie tyd vir jul gesin! Sterkte weer vir die res van die jaar. Hoop ons sien julle weer
Hokaai -groete

Hokaai
Ryan K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ryan K

Beautifully situated with warm, welcoming hosts!

Hosts were welcoming and committed to a comfortable and enjoyable stay. The access roads were a bit rough, although alternatives were later discovered (get advice in advance). The view and scenery and situation are stunning, and the property is well placed for events and/or holidays in the area. The cottage amenities were sufficient.

Paula A - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Paula A

Ons was met ons jaarlikse vakansie op Grootbrak.

Ons het regtig lieflik gebly by Hokaai. Die gasheer en -vrou het uit hul pad gegaan om ons tuis te laat voel. Hul was behulpsaam met enige probleme of versoeke. Die akkommodasie was uiters netjies en voldoende, meer as genoeg beddegoed en eetgerei. Die handdoeke in die badkamer was ook perfek. Ek kan met 'n geruste hart Hokaai aanbeveel vir enige iemand anders.

Hokaai se terugvoer

Baie baie dankie Paula, vir jou resensie. Ons waardeer dit baie en is bly dit was 'n mooi en goeie tyd vir n welverdiende rus. Altyd weer welkom.

Hokaai
Vanaf
Vanaf R907
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R907
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stasiekopweg 21, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0bdf878c9c364c37b539ebc22201553134341e088b9a873af30d7e818e31b8b8819c7ba9ecb7e4c8458f382a226f391db63d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R907 per nag, vir 4 mense 3 5 1 5 21 Stasiekop Road Great Brak River 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.044226899017 22.23447998594

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang