Hokaai
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 4
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stasiekopweg 21, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
- Vanaf R907 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Hokaai is 'n rustige selfsorghuis op 'n heuwel in Groot-Brakrivier tussen George en Mosselbaai. Die huis spog met 'n besondere mooi 180 grade-uitsig en is ideaal vir gesinne of groepe vriende.
Verblyf word op die onderste verdieping van die huis aangebied. Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer en 'n kombuisie. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n tafel met 4 stoele. Daar is ook 'n sitarea. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Elke kamer het 'n volledige see-uitsig.
Die kombuisie is met 'n elektriese tweeplaatstoof, enkelplaatgasstoof, ketel, mikrogolfoond, yskassie, broodrooster, breekware en eetgerei toegerus. Gratis WiFi is beskikbaar, ook tydens kragonderbrekings.
Die hele eenheid word 1 bespreking op 'n slag verhuur. Parkeerplek vir 1 voertuig by die onderste dek is beskikbaar.
Gaste kan op die dek ontspan en die uitsig oor die see en fynbos inneem. Daar is stoele en tafels op die dek waar gaste die sonsondergang kan geniet. Tarentale en bokke kan gewaar word en gaste kan ook snags die naguile hoor. Die area is privaat en stil.
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Nederlands
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
- Privaat ingang
Dienste
- Internet koppeling
- Koordlose internet
Badkamer
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Stoof
Ekstras
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Etty Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Stasiekopweg 21, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
- Gaste dink Hokaai het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Groot-Brakrivier Tuinroete Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders onder 4
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stasiekopweg 21, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang